| Renosterrympie [boodskap #47799] |
Wo., 08 Augustus 2001 06:39  |
Rennie Oster
Boodskappe: 72 Geregistreer: Augustus 2001
|
Volle Lid |
|
|
Hallo nig Danielle
Laat ek jou iets vertel
Ek weet mos wat ek weet
Jy moet dit nie vergeet
En jy is goed getrain
Jou nuanses is piekfyn
Maar ek is bietjie bang
Dat Barry jou gaan vang
Annette dié wil weer weet
Waarin ek my horing steek
Sexy lippe is in my bloed
Ook Meksikaanse hoed
Pop ken ook vir my
Neef Fanie wou haar vry
Was dit op Cliftonstrand
Terwyl sy bruin wou brand?
Gloudina wil meer weet
Maar Pop het dalk vergeet
Ek is dalk 'n bietjie slu
Apartheidsrenoster is ek nie
So hier is ek, ek sê
Rymelanoster wil dit hê
Ek rym sommer vas en los
Dalkies Thys uit 'n Bos?
"Danielle" skryf in boodskap news:4gj0ntc02jg1hf674d2nu5r229c307bgl8@4ax.com...
On Tue, 7 Aug 2001 21:44:57 +0200, "Rennie Oster"
wrote:
> Hei! Wie's jou ou omie?
> Ek is 'n witrenoster, nie 'n wit omie nie!
> Ren Oster
Hallo meneer witrenoster, :-))
Wie't gesê dat ek van jou gepraat het? Was dit die subtiele
nuansering wat so goed versteek was in my boodskap? :-)))
|
|
|
|
|
|
| Re: Renosterrympie [boodskap #47807 is 'n antwoord op boodskap #47800] |
Wo., 08 Augustus 2001 07:50   |
Rennie Oster
Boodskappe: 72 Geregistreer: Augustus 2001
|
Volle Lid |
|
|
Dis seker maar poetic justice dat jy nou my rympie as DD se werk aansien,
maar nee, ek is vir seker nie DD nie. Dis die verkeerde dier, heeltemaal
verkeerd.
Nee, DD is ek nie
Ook nie 'n krokkie
Maar raai gerus maar voort
Diereryk is waar ek hoort :-)
Rennie die nuusgroeprenoster
"Krokkie" skryf in boodskap news:3b70e305$0$225@hades.is.co.za...
Hallo DD
"Rennie Oster" skryf in boodskap news:3b70de04.0@news1.mweb.co.za...
> Hallo nig Danielle
> Laat ek jou iets vertel
> Ek weet mos wat ek weet
> Jy moet dit nie vergeet
>
> En jy is goed getrain
> Jou nuanses is piekfyn
> Maar ek is bietjie bang
> Dat Barry jou gaan vang
>
> Annette dié wil weer weet
> Waarin ek my horing steek
> Sexy lippe is in my bloed
> Ook Meksikaanse hoed
>
> Pop ken ook vir my
> Neef Fanie wou haar vry
> Was dit op Cliftonstrand
> Terwyl sy bruin wou brand?
>
> Gloudina wil meer weet
> Maar Pop het dalk vergeet
> Ek is dalk 'n bietjie slu
> Apartheidsrenoster is ek nie
>
> So hier is ek, ek sê
> Rymelanoster wil dit hê
> Ek rym sommer vas en los
> Dalkies Thys uit 'n Bos?
>
>
> "Danielle" wrote in message
> news:4gj0ntc02jg1hf674d2nu5r229c307bgl8@4ax.com...
> On Tue, 7 Aug 2001 21:44:57 +0200, "Rennie Oster"
> wrote:
>
>> Hei! Wie's jou ou omie?
>> Ek is 'n witrenoster, nie 'n wit omie nie!
>> Ren Oster
>
> Hallo meneer witrenoster, :-))
> Wie't gesê dat ek van jou gepraat het? Was dit die subtiele
> nuansering wat so goed versteek was in my boodskap? :-)))
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Renosterrympie [boodskap #47816 is 'n antwoord op boodskap #47800] |
Wo., 08 Augustus 2001 09:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Krokkie ek dink jy kan miskien verkeerd wees.....
Ek het aan DD geskryf - en blykbaar is die arme siel nou so besig met 'n
verslag of 'n program oor KWB ( Kapitaalwinsbelasting) dat hy skaars tyd het
om vir sy vrou te kyk- wat nog van speel hier.
Annette
--
Krokkie skryf in boodskap news:3b70e305$0$225@hades.is.co.za...
> Hallo DD
>
>
> "Rennie Oster" wrote in message
> news:3b70de04.0@news1.mweb.co.za...
>> Hallo nig Danielle
>> Laat ek jou iets vertel
>> Ek weet mos wat ek weet
>> Jy moet dit nie vergeet
>>
>> En jy is goed getrain
>> Jou nuanses is piekfyn
>> Maar ek is bietjie bang
>> Dat Barry jou gaan vang
>>
>> Annette dié wil weer weet
>> Waarin ek my horing steek
>> Sexy lippe is in my bloed
>> Ook Meksikaanse hoed
>>
>> Pop ken ook vir my
>> Neef Fanie wou haar vry
>> Was dit op Cliftonstrand
>> Terwyl sy bruin wou brand?
>>
>> Gloudina wil meer weet
>> Maar Pop het dalk vergeet
>> Ek is dalk 'n bietjie slu
>> Apartheidsrenoster is ek nie
>>
>> So hier is ek, ek sê
>> Rymelanoster wil dit hê
>> Ek rym sommer vas en los
>> Dalkies Thys uit 'n Bos?
>>
>>
>> "Danielle" wrote in message
>> news:4gj0ntc02jg1hf674d2nu5r229c307bgl8@4ax.com...
>> On Tue, 7 Aug 2001 21:44:57 +0200, "Rennie Oster"
>> wrote:
>>
>>> Hei! Wie's jou ou omie?
>>> Ek is 'n witrenoster, nie 'n wit omie nie!
>>> Ren Oster
>>
>> Hallo meneer witrenoster, :-))
>> Wie't gesê dat ek van jou gepraat het? Was dit die subtiele
>> nuansering wat so goed versteek was in my boodskap? :-)))
>>
>
|
|
|
|
| Re: Renosterrympie [boodskap #47817 is 'n antwoord op boodskap #47813] |
Wo., 08 Augustus 2001 09:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai Thys - maar baie geluk.
Laat ons weet of jy gehuil het:)))
Annette
--
Thys de Wet skryf in boodskap news:9kqujf$1kl3$1@news.adamastor.ac.za...
> As Rennie Oster
> wil rym
> (al loster)
> nes ek hier oppie Bos
> dan wil ek die rympies
> glad nie los
>
> "Doen daai ding
> jou stukkende hi-fi"
>
> Vir 'ie sleggeid oppie maag
> bietjie wille-als op water
> getrek
> of sommer net so
> vannie bos af
> gekou
>
> Ystervark pen!
> jou doring
> Kyk hoe steek die ding
> my nou
> Eina hel!
> Maar dis blerrie seer
>
> Wat loop lol jy
> met die ding
> Ystervark pen?
>
> ----------------------------
>
> Ek gaan van "lyn" af
> vir 'n dag of 5
> bietjie te gaan opskop hou
> my dogter trou
> met ingelsman hier oppie Bos
> Saad'rag agtermirrag net na 4
> innie ingelse kerk
> Nie oppie Braak
> in Van Riebeeckstraat
>
> Met kispak en angelier
> op bors
> gaan instap in die kerk
> met klein Igna aan my sy
> op maat van Charles se mars
> wat hy self geskryf het
> die ingelsman van haar
>
> Die heel familie wil daar wees
> te sien hoe die jongste kleintjie
> haar vasmaak aan die klong
> haar ingelsman
> Charles Barron!
>
> Vir twee jaar en 'n half
> of meer
> het hy na haar gevry
> by my
> en by haar ma
>
> Februarie vanjaar
> toe't hul kom vra
> hul skapies saam te ja
> in een kraal
> en ek en ma
> sê toe maar
> Ja
>
> Thys oppie Bos
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Renosterrympie [boodskap #47845 is 'n antwoord op boodskap #47799] |
Do., 09 Augustus 2001 04:33  |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: Desember 2000
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 8 Aug 2001 08:39:48 +0200, "Rennie Oster"
wrote:
> So hier is ek, ek sê
> Rymelanoster wil dit hê
> Ek rym sommer vas en los
> Dalkies Thys uit 'n Bos?
Max het op 'n keer 'n uitdrukking gebruik van "my tone krul skoon van
lekkerkry". Iets in daardie lyn....HELP Max! :-)
Jy en Thyssie is oulik hoor!
|
|
|
|