Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Melktert #3
Melktert #3 [boodskap #47734] Di, 07 Augustus 2001 07:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met 'n skilferkorslaag.

Kors:
Plaas skilferkorsdeeg ( die gekooptes) in 'n tertpan.
Gooi melkvulsel in.

Melkvulsel:
Plaas 500ml melk,
1 kaneelstokkie
2 stukkies naartjie/lemoenskil in 'n pan/pot en verhit saggies totdat daar
stoom van die melk uitkom.
Verwyder van hitte, en haal die kaneel en skil uit.
Meng saam 65g suiker,
40g koekmeelblom ( ek sal Maizena gebruik) en 'n bietjie van die warm melk
in 'n houer tot glad.
Voeg die mengsel by die melkmengsel en roer goed om klonte te voorkom.
Plaas die melkmengsel terug op die stoof en kook dit totdat die mengsel dik
is. Roer gereeld.
Verwyder die mengsel van die hitte en roer 15g botter by.
Laat die mengsel afkoel, en roer dan 2 groot eiers, effens geklits, by.

Nadat die melkvulsel in die kors gegooi is, besprinkel met kaneel en bak dan
in 'n voorverhitte oond ( 240C) vir 10 minute.
Verminder die hitte na 180C en bak 'n verdere 10 - 15 minute - totdat die
vulsel geset is, en die kors bros en goudkleurig is.

Ek sal vanaand na kooroefening die bobotieresepte doen.
Dit is my goeie daad vir hierdie jaar:))
Annette
Re: Melktert #3 [boodskap #47748 is 'n antwoord op boodskap #47734] Di, 07 Augustus 2001 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
")))) Praat jy nou van Esmè en Jan se Hospitaaltyd?:)))
Daar's 'n lied en 'n glimlag vir jou.
In Hospitaaltyd, onthou:)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b6fcc3b$0$226@hades.is.co.za...
> "So, maak mens ...."
> "Annette" wrote in message
> news:9ko7hk$5bl6j$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Met 'n skilferkorslaag.
>>
>> Kors:
>> Plaas skilferkorsdeeg ( die gekooptes) in 'n tertpan.
>> Gooi melkvulsel in.
>>
>> Melkvulsel:
>> Plaas 500ml melk,
>> 1 kaneelstokkie
>> 2 stukkies naartjie/lemoenskil in 'n pan/pot en verhit saggies totdat daar
>> stoom van die melk uitkom.
>> Verwyder van hitte, en haal die kaneel en skil uit.
>> Meng saam 65g suiker,
>> 40g koekmeelblom ( ek sal Maizena gebruik) en 'n bietjie van die warm melk
>> in 'n houer tot glad.
>> Voeg die mengsel by die melkmengsel en roer goed om klonte te voorkom.
>> Plaas die melkmengsel terug op die stoof en kook dit totdat die mengsel dik
>> is. Roer gereeld.
>> Verwyder die mengsel van die hitte en roer 15g botter by.
>> Laat die mengsel afkoel, en roer dan 2 groot eiers, effens geklits, by.
>>
>> Nadat die melkvulsel in die kors gegooi is, besprinkel met kaneel en bak dan
>> in 'n voorverhitte oond ( 240C) vir 10 minute.
>> Verminder die hitte na 180C en bak 'n verdere 10 - 15 minute - totdat die
>> vulsel geset is, en die kors bros en goudkleurig is.
>>
>> Ek sal vanaand na kooroefening die bobotieresepte doen.
>> Dit is my goeie daad vir hierdie jaar:))
>> Annette
>>
>
Re: Melktert #3 [boodskap #47754 is 'n antwoord op boodskap #47748] Di, 07 Augustus 2001 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou verraai ons darem ouderdom laat dit klap :-))))))))))

"Annette" skryf in boodskap news:9kolpp$5pcvk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> ")))) Praat jy nou van Esmè en Jan se Hospitaaltyd?:)))
> Daar's 'n lied en 'n glimlag vir jou.
> In Hospitaaltyd, onthou:)))
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:3b6fcc3b$0$226@hades.is.co.za...
>> "So, maak mens ...."
Re: Melktert #3 [boodskap #47761 is 'n antwoord op boodskap #47754] Di, 07 Augustus 2001 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Dis mos nie vrouens wat daardie probleempie het nie:)))
Almal hier weet mos ek het nou die dag my 50ste verjaarsdag gevier.
Annette

--

Sakkie skryf in boodskap news:3b6feca8$0$233@hades.is.co.za...
> Nou verraai ons darem ouderdom laat dit klap :-))))))))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:9kolpp$5pcvk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> ")))) Praat jy nou van Esmè en Jan se Hospitaaltyd?:)))
>> Daar's 'n lied en 'n glimlag vir jou.
>> In Hospitaaltyd, onthou:)))
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:3b6fcc3b$0$226@hades.is.co.za...
>>> "So, maak mens ...."
>
Re: Melktert #3 [boodskap #47788 is 'n antwoord op boodskap #47734] Di, 07 Augustus 2001 23:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"So, maak mens ...."

"Annette" skryf in boodskap news:9ko7hk$5bl6j$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Met 'n skilferkorslaag.
>
> Kors:
> Plaas skilferkorsdeeg ( die gekooptes) in 'n tertpan.
> Gooi melkvulsel in.
>
> Melkvulsel:
> Plaas 500ml melk,
> 1 kaneelstokkie
> 2 stukkies naartjie/lemoenskil in 'n pan/pot en verhit saggies totdat daar
> stoom van die melk uitkom.
> Verwyder van hitte, en haal die kaneel en skil uit.
> Meng saam 65g suiker,
> 40g koekmeelblom ( ek sal Maizena gebruik) en 'n bietjie van die warm melk
> in 'n houer tot glad.
> Voeg die mengsel by die melkmengsel en roer goed om klonte te voorkom.
> Plaas die melkmengsel terug op die stoof en kook dit totdat die mengsel dik
> is. Roer gereeld.
> Verwyder die mengsel van die hitte en roer 15g botter by.
> Laat die mengsel afkoel, en roer dan 2 groot eiers, effens geklits, by.
>
> Nadat die melkvulsel in die kors gegooi is, besprinkel met kaneel en bak dan
> in 'n voorverhitte oond ( 240C) vir 10 minute.
> Verminder die hitte na 180C en bak 'n verdere 10 - 15 minute - totdat die
> vulsel geset is, en die kors bros en goudkleurig is.
>
> Ek sal vanaand na kooroefening die bobotieresepte doen.
> Dit is my goeie daad vir hierdie jaar:))
> Annette
>
Re: Melktert #3 [boodskap #47794 is 'n antwoord op boodskap #47761] Wo, 08 Augustus 2001 05:33 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
En, wat van "Hospitaaltyd" - " daar's 'n lied en 'n glimlag vir jou, met
hospitaaltyd, onthou..."
Ek is nie so oud nie - maar vervloek met 'n moerse geheue.

"Annette" skryf in boodskap news:9kotbe$5j790$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Dis mos nie vrouens wat daardie probleempie het nie:)))
> Almal hier weet mos ek het nou die dag my 50ste verjaarsdag gevier.
> Annette
>
>
> --
> Sakkie wrote in message
> news:3b6feca8$0$233@hades.is.co.za...
>> Nou verraai ons darem ouderdom laat dit klap :-))))))))))
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9kolpp$5pcvk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> ")))) Praat jy nou van Esmè en Jan se Hospitaaltyd?:)))
>>> Daar's 'n lied en 'n glimlag vir jou.
>>> In Hospitaaltyd, onthou:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:3b6fcc3b$0$226@hades.is.co.za...
>>>> "So, maak mens ...."
>>
>
Vorige onderwerp: Melktertresep #1
Volgende onderwerp: Korslose Melktert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 00:17:39 MGT 2024