Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verinbors??aling vie 'hy het geen inbors?'
Verinbors??aling vie 'hy het geen inbors?' [boodskap #47656] Ma, 06 Augustus 2001 06:32 na volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Saterdagmiddag toe ek heel verveeld channel hoping doen op ons vyf
kanale kom ek op sewende laan af - dit is mos die Afrikaanse reeks wat
met ondrskrifte spog - enigste een op SABC ... anyway groot was my
verbasing toe ek sien hulle vertaal
'Hy het geen inbors nie' met 'he has no balls'? So ek dog ek praat
hogere afrikaans en al die tyd vloek ek soos 'n matroos :)
Re: Vertaling vir 'hy het geen inbors?' [boodskap #47662 is 'n antwoord op boodskap #47656] Ma, 06 Augustus 2001 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit is wat die opskrif moes gewees het ...

Lou wrote:
>
> Saterdagmiddag toe ek heel verveeld channel hoping doen op ons vyf
> kanale kom ek op sewende laan af - dit is mos die Afrikaanse reeks wat
> met ondrskrifte spog - enigste een op SABC ... anyway groot was my
> verbasing toe ek sien hulle vertaal
> 'Hy het geen inbors nie' met 'he has no balls'? So ek dog ek praat
> hogere afrikaans en al die tyd vloek ek soos 'n matroos :)
Re: Verinbors??aling vie 'hy het geen inbors?' [boodskap #47663 is 'n antwoord op boodskap #47656] Ma, 06 Augustus 2001 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Dit is baie snaaks Lou:)))
Die probleem is natuurlikons beskrywende Afrikaans en die Engels wat nie
naby kan kom nie;)))
Ek meen nou - inbors getuig tog van integriteit - manlik en vroulik - terwyl
balls net na sommmige mans verwys.:))
Annette

Lou skryf in boodskap news:3B6E39ED.2495927E@lous.zzn.com...
> Saterdagmiddag toe ek heel verveeld channel hoping doen op ons vyf
> kanale kom ek op sewende laan af - dit is mos die Afrikaanse reeks wat
> met ondrskrifte spog - enigste een op SABC ... anyway groot was my
> verbasing toe ek sien hulle vertaal
> 'Hy het geen inbors nie' met 'he has no balls'? So ek dog ek praat
> hogere afrikaans en al die tyd vloek ek soos 'n matroos :)
Re: Verinbors??aling vie 'hy het geen inbors?' [boodskap #47679 is 'n antwoord op boodskap #47656] Ma, 06 Augustus 2001 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Moenie dat jou hoop beskaam nie... :-)
_______________________________________________________

"Lou" skryf in boodskap news:3B6E39ED.2495927E@lous.zzn.com...
> Saterdagmiddag toe ek heel verveeld channel hoping doen ...
Re: Verinbors??aling vie 'hy het geen inbors?' [boodskap #47724 is 'n antwoord op boodskap #47663] Di, 07 Augustus 2001 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> :))))) Dit is baie snaaks Lou:)))
> Die probleem is natuurlikons beskrywende Afrikaans en die Engels wat nie
> naby kan kom nie;)))
> Ek meen nou - inbors getuig tog van integriteit - manlik en vroulik - terwyl
> balls net na sommmige mans verwys.:))

Ja well no fine!! Daar leer ek nou nog 'n ding.
Re: Verinbors??aling vie 'hy het geen inbors?' [boodskap #47726 is 'n antwoord op boodskap #47656] Di, 07 Augustus 2001 06:26 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle©" wrote:
>
> On Mon, 06 Aug 2001 08:32:13 +0200, Lou wrote:
>
>> Saterdagmiddag toe ek heel verveeld channel hoping doen
>
> Hoe doen mens die ding, Lou? Maak mens jou oë styf toe, en hoop vir
> 'n kanaal wat lekker is om te kyk? Ek doen ook baie "channel hoping",
> want hier is so baie, en soms is die goed deurmekaar, dan hoop ek maar
> meestal ek kyk die regte ding. :-)))

As dit maar was dat kanaal spring :) omdat daar te veel goed is om te
kyk nie te min nie ...
Vorige onderwerp: ongelooflijk
Volgende onderwerp: Melktertresep #2:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 04:00:29 MGT 2024