Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: eetbare seediere - Wat gaan hier aan?
Re: eetbare seediere - Wat gaan hier aan? [boodskap #47519] |
Tue, 31 July 2001 20:55  |
loes&patrick
Boodskappe: 239 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hollanders praat van "Zeebanket" -eienaardig tog ?
Patrick
In article ,
wrote:
>
>
> *Sterrenkijker* wrote:
>
>> Ja, ons praat hier in Vlaanderen ook van "zeefruit", soos in die
>> Frans. Ek weet nie hoe julle daar oor dink maar ek vind "zeefruit"
>> mooier as "zeekost".
>>
>
> Vir 'n Afrikaner is "fruit" uit en uit 'n Engelse
> woord, en sal hy snaaks opkyk as jy van
> seefruit praat. Ek wonder of "fruit" 'n Nederlandse
> woord is, en of dit maar net 'n leenwoord uit
> Frans is. Ek kan verstaan dat 'n Vlaming
> van zeefruit praat, maar sal 'n Nederlander
> dit so noem?
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: eetbare seediere - Wat gaan hier aan? [boodskap #47527 is 'n antwoord op boodskap #47519] |
Tue, 31 July 2001 22:41   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"L&P" skryf in boodskap news:ant312006345M3Mb@camerama.demon.nl...
>
>
> Hollanders praat van "Zeebanket" -eienaardig tog ?
>
> Patrick
Maar dan heb je het over die bonbons, die worden zeebanket genoemd.
Tenminste dat geloof ik, maar zeker weten doe ik ook niet.
Gr.Rico
Fruit spreken we uit als fruit, niet op z'n frans en ook niet op zijn
engels, maar gewoon op zijn Nederlands
>
>
> In article ,
> wrote:
>>
>>
>> *Sterrenkijker* wrote:
>>
>>> Ja, ons praat hier in Vlaanderen ook van "zeefruit", soos in die
>>> Frans. Ek weet nie hoe julle daar oor dink maar ek vind "zeefruit"
>>> mooier as "zeekost".
>>>
>>
>> Vir 'n Afrikaner is "fruit" uit en uit 'n Engelse
>> woord, en sal hy snaaks opkyk as jy van
>> seefruit praat. Ek wonder of "fruit" 'n Nederlandse
>> woord is, en of dit maar net 'n leenwoord uit
>> Frans is. Ek kan verstaan dat 'n Vlaming
>> van zeefruit praat, maar sal 'n Nederlander
>> dit so noem?
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: eetbare seediere - Wat gaan hier aan? [boodskap #47547 is 'n antwoord op boodskap #47536] |
Wed, 01 August 2001 16:53   |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" schreef...
> "Arthur Hagen" schreef...
>> Ja, lekker! Maar mijn woordenboek praat over haring als ik bij zeebanket
>> kijk en niet over chocolade, dus zeker weten doe ik het ook niet ..... Ik
>> zal vanmiddag eens een doosje kopen en zien of ik daar wat wijzer van
word
>
> Dit delen we dan uiteraard wel uit, lijkt mij!!!!!!!
Jammer, Rico, mijn provider had een computerstorinkje toen ik thuis kwam van
werk, zodat ik niet op Internet kon. Het was met een uur opgelost, maar dat
heeft het doosje zeebanket niet overleeft ...
> Gr.Rico, die de thee alvast klaarzet, want niets is lekkerder dan bonbons
> met thee.
> Oke voor deze gelegenheid dan rooibostee :-))
Je zult je rooibosthee dus nog even warm moeten houden, maar persoonlijk
vind ik de combinatie bonbon-cola het lekkerst.
In ieder geval weet ik nu dat zeebanket niet een merknaam is of zo; het is
gewoon een algemene naam voor bonnebonsjes in de vorm van schelpen.
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
Re: eetbare seediere - Wat gaan hier aan? [boodskap #47563 is 'n antwoord op boodskap #47554] |
Thu, 02 August 2001 07:29   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja ons Nederlanders is baie rof, ek dink daar is nie ander mense op die
wereld nie, die slegter is as Nederlanders :-)
Ek se maar net, watch it, dalk is daar 1 met 'n beeskop agter jou :-))
Gr.Rico
"Fielies" skryf in boodskap news:3b6886bd.171306174@news.mninter.net...
> Ek het naar geword in die fliek "The Tin Drum" toe
> hulle wys hoe die Hollanders palings vang met 'n
> beeskop! Was dit realisties????
>
> Ek gril nou nog!!
>
>
>
> Wed, 1 Aug 2001 07:04:45 +0200:: "Arthur Hagen"
> skryf:
>
>> "Rico" schreef...
>>> "L&P" schreef...
>>>>
>>>> Hollanders praat van "Zeebanket" -eienaardig tog ?
>>>>
>>> Maar dan heb je het over die bonbons, die worden zeebanket genoemd.
>>> Tenminste dat geloof ik, maar zeker weten doe ik ook niet.
>
>>
>> Ja, lekker! Maar mijn woordenboek praat over haring als ik bij zeebanket
>> kijk en niet over chocolade, dus zeker weten doe ik het ook niet ..... Ik
>> zal vanmiddag eens een doosje kopen en zien of ik daar wat wijzer van word
>> ;)
>>
>> Groeten,
>> Arthur
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: eetbare seediere - vir norbert [boodskap #47714 is 'n antwoord op boodskap #47642] |
Tue, 07 August 2001 01:45   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My Latynse kennis kom ook van Asterix!!
Ek sal nog van my Mad en Scope boeke ontslae raak, maar nooit van Asterix
nie!!
Ek het nog die ou, groot, hardeband uitgawes, en 4 van die nuwe, dunner
sagtebanduitgawes - hulle lees nie so lekker soos die oues nie:))) Nou kom
dit uit in 'n kleiner, sagteband uitgawe - waarvan ek niks het nie , omdat
die Latyns daarin nie reg klink nie:))
Annette
--
Danielle skryf in boodskap news:eb4umtgccm0sd14pncco1rbv8d7rij225l@4ax.com...
> On Mon, 06 Aug 2001 21:08:46 GMT, gd3...@glo.be (*Sterrenkijker*)
> wrote:
>
>> Ja, eintlik.., oor die smaak val nie te twis nie!
>> "De gusto et coloribus non discutandum!" (Dis Latyn)
>> Eet smaaklik!
>
> Ek het ook gewonder wat sou Asterix en Obelix hiervan gesê het. :-))
> Ek het die meeste van my Latyn uit Asterix cartoons geleer. Het my
> hele versameling in SA gelaat, en kan myself nou skop.
> Is Tintin en Asterix nogsteeds gewild?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: eetbare seediere - vir norbert [boodskap #47809 is 'n antwoord op boodskap #47642] |
Wed, 08 August 2001 08:13  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink die oorsproklikes was in Frans en is vertaal na Engels. Ek kan nie
eerlik sê dat ek 'n gunsteling karakter het nie. Ek geniet karaktertrekke
van die verskillende karakters. As ek een moet kies sal Obelix naby kom.
Die slap visse klink soos een van die baie gevegte tussen die ystersmid en
die vishandelaar. Nee, nog nie die speletjies gesien nie.
"Danielle" skryf in boodskap news:ogd1ntkppjheqgkh0ke8c1v80qk0b4n6g3@4ax.com...
> On Tue, 7 Aug 2001 09:34:15 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Albei my kinders is gek oor Asterix en Obelix. Ek het al 35 die boeke en
>> ook 'n paar van die videos wat van hulle gemaak is. Skerp humor.
>
> Jou kinders het goeie smaak. :-)))
> In watter taal was die videos Sakkie? Het jy al die
> rekenaarspeletjie(s) van A&O gesien? Dis oulik hoor. Ek het dit hier
> gehad om vriende se kindertjies besig te hou as hulle kom kuier - jy
> veg met slap visse! :-))))
>
>> Ek kan dink wat Obelix sou ges?et: Wat maak dit saak wat ons eet, solank
>> dit net baie is en smaak soos "Wild Boar" :-))))))
>
> LOL! Presies!! :-)))
> Is Obelix jou gunsteling karakter?
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:57:41 UTC 2025
|