Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 29 JULIE
29 JULIE [boodskap #47632] Sa, 04 Augustus 2001 06:46
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
29 JULIE

1869 - Verdrag van die grens tussen Transvaal en Mosambiek vasgestel. Dit
kom neer op 'n erkenning van die kant van
Transvaal van Delagoabaai as Portugese gebied in ruil vir
handelskonsessies van Portugese kant.
1907 - M.C. Roode gebore. Hy was die eerste musiekprofessor van die
Potchefstroomse Universiteit vir
Christelike Ho"er Onderwys.
Vorige onderwerp: 28 JULIE
Volgende onderwerp: 30 JULIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 10:42:50 MGT 2024