Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hondeverkragting...???
Hondeverkragting...??? [boodskap #47297] |
Wed, 25 July 2001 15:11  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
kan dit waar wees?
_____________________________________________________
|
|
|
|
|
|
|
Ukkasie (3) Die gewig van 'n pond... [boodskap #47459 is 'n antwoord op boodskap #47457] |
Mon, 30 July 2001 11:38   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek was nog nooit op 'n kunstefees nie, simply oor ek dit nog nooit kon
bekostig nie. Het gesien dat ek dit nog steeds nie kan bekostig nie...
Nou weet ek nie wat die outjies wat die ponde verdien daarvan gedink het
nie, maar ek het nie verwag dat dit gemiddelde skildery R2 000 sou kos
nie. Daar was ook van R7 500 en R15 000. Dit was ook nie Rembrandts
nie...
(Vir gemaklikheid gebruik ek R10 op die pond.)
Ons het regtig gedink ons gaan met iets moois terugkom, maar kon byna
niks bekostig wat vir ons mooi is nie...
Byna niks het pryse opgehad nie, so mens moes elke keer vra wat iets
kos, om hom daarna weer terug te lê. Die goed was té duur, en ek was
boos op al die uitstallers. Dit was eers toe hulle begin afmerk, omdat
hulle besef het dat hulle niks gaan verkoop nie, dat ek hulle baie
jammer gekry het...
Die kos het natuurlik die beste gedoen. Stel die heeltyd die mayonaise
koop uit, omdat ek nie die gewig wil saamdra nie, en toe ek wakker word,
is alles uitverkoop! Ergste is, dat dit 'n engelse winkel in Londen se
stalletjie was...
Teen R25 vir 'n Castle was daar nie 'n dronk mense nie, selfs op die
warmste dag van Londen se geskiedenis...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ukkasie (1) Uit die perd se bek... [boodskap #47805 is 'n antwoord op boodskap #47457] |
Wed, 08 August 2001 07:49  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oepsie - my eie weergawe van kraledoilies wat uitgeglip het hier;)))))
Die wat nie hekel nie, sal nie weet hoeveel vloekery en slegte wense gaan
met die gesukkel om die produk klaar te kry nie:)))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:ppttmt4l6l2fe38c9gme2p58tqf66hr1tc@4ax.com...
> On Mon, 6 Aug 2001 21:42:53 +0200, "Kobus Pietersen"
> wrote:
>
>> Annette:
>> En ek wou nog gehekelde kraledrollietjies vir R80 op die KKNK gaan
>> verkoop het/:)))
>
>> Kobus:
>> By die KKNK nogal.
>> En hoe heg mens dit aanmekaar?
>
> Waarvoor staan KKNK nou weer? Miskien is dit juis die regte plek vir
> Annette se kraledrolletjies? :-)))))
> Die aanmekaar heg is nou iets anders. Dit sal seker afhang of Annette
> vars drolletjies of oues gebruik?
> Ek wonder net hoe sy die drolletjies hekel? :-))))))
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 22:21:37 UTC 2025
|