Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Statistiek en die Bokke
| Statistiek en die Bokke [boodskap #47409] |
Sa., 28 Julie 2001 17:30  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10 op die
Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op daardie
veld gewen het nie.
Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal geniet - daar
is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47422 is 'n antwoord op boodskap #47409] |
So., 29 Julie 2001 05:14   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Annette - ek moet erken. Ek voel altyd ietwat onseker wanneer iemand met my
saamstem... }; -)>
"Annette" skryf in boodskap news:9k14tv$1vs69$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk nou net - nadat hy 'n bietjie
> sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).
> Ek stem dus volmondig met jou saam:))
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:3b6410f7$0$230@helios.is.co.za...
>> M.i. is dit motivering wat hoofsaaklik die probleem is wanneer die 'Bokke op
>> die veld draf. Eienaardig is dit dat dit die nuwelinge in die span is wat as
>> speler van die wedstryd benoem word (Van Biljon en Djantjies). Miskien is
>> die ander se geld reeds innie bank?
>> Waar is Rassie Erasmus - ook, waar is die sportskrywers dat hul nog nie die
>> ware redes vir Rassie se weglating kon oopvlek nie? Erasmus se weglating is
>> 'n skande - en 'n enkel geldige rede waarom Harry Viljoen die trekpas gegee
>> moet word.
>> Skinstad kaptein? Nadat hy in die 1ste toets (AllBlacks) driekeer kritieke
>> en goeie balle aangeslaan het, is hy nog daar. Ons gaan 'n duur prys betaal
>> vir Skinstad en Viljoen....
>> "Annette" wrote in message
>> news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>>> Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante gespeel was as
>>> verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> WWW wrote in message
>>> news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>>> Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van jou en
>>>> dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het, maar is
>>>> bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was briljant
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> > As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10 op die
>>>> > Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op daardie
>>>> > veld gewen het nie.
>>>> > Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal geniet - daar
>>>> > is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47429 is 'n antwoord op boodskap #47428] |
So., 29 Julie 2001 12:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante gespeel was as
verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
Annette
WWW skryf in boodskap news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
> Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van jou en
> dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het, maar is
> bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was briljant
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>> As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10 op die
>> Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op daardie
>> veld gewen het nie.
>> Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal geniet - daar
>> is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47431 is 'n antwoord op boodskap #47420] |
So., 29 Julie 2001 14:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk nou net - nadat hy 'n bietjie
sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).
Ek stem dus volmondig met jou saam:))
Annette
Jonas wrote in message
news:3b6410f7$0$230@helios.is.co.za...
> M.i. is dit motivering wat hoofsaaklik die probleem is wanneer die 'Bokke op
> die veld draf. Eienaardig is dit dat dit die nuwelinge in die span is wat as
> speler van die wedstryd benoem word (Van Biljon en Djantjies). Miskien is
> die ander se geld reeds innie bank?
> Waar is Rassie Erasmus - ook, waar is die sportskrywers dat hul nog nie die
> ware redes vir Rassie se weglating kon oopvlek nie? Erasmus se weglating is
> 'n skande - en 'n enkel geldige rede waarom Harry Viljoen die trekpas gegee
> moet word.
> Skinstad kaptein? Nadat hy in die 1ste toets (AllBlacks) driekeer kritieke
> en goeie balle aangeslaan het, is hy nog daar. Ons gaan 'n duur prys betaal
> vir Skinstad en Viljoen....
> "Annette" wrote in message
> news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>> Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante gespeel was as
>> verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
>> Annette
>>
>>
>> WWW wrote in message
>> news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>> Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van jou en
>>> dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het, maar is
>>> bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was briljant
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10 op die
>>>> Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op daardie
>>>> veld gewen het nie.
>>>> Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal geniet - daar
>>>> is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47432 is 'n antwoord op boodskap #47409] |
So., 29 Julie 2001 14:13   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Annette, ek is 'n Haai / Shark - my as sal op Kingspark gestrooi word...
;-))
Maar, Erasmus speel soos 'n Shark.
Ook, ek vind dit werklik verdag dat daar soveel nuwe Bokke binne 'n kort
tydperk gekies kan word. Moet elke ou 'n beurt gegee word? Tog nie.
Davidson behoort op sy Super 12 vorm as Joost se reserwe gekies word - die
arme WP-outjie het nie eens eenmaal op die veld gedraf nie...
"Annette" skryf in boodskap news:9k1jrs$255pu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Ek weet wat jy bedoel - as almal met almal saamstem sal hierdie ou
> lewe maar bra eentonig wees;)))
> So as jy wil verskil oor Rassie - moet dit van jou kant kom.
> Ek het en sal altyd vir Vrystaat en die Vrystaters in die ander spanne
> ondersteun:)
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:3b644487$0$225@hades.is.co.za...
>> Annette - ek moet erken. Ek voel altyd ietwat onseker wanneer iemand met
> my
>> saamstem... }; -)>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9k14tv$1vs69$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk nou net - nadat hy 'n
>> bietjie
>>> sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).
>>> Ek stem dus volmondig met jou saam:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:3b6410f7$0$230@helios.is.co.za...
>>>> M.i. is dit motivering wat hoofsaaklik die probleem is wanneer die
>> 'Bokke
>>> op
>>>> die veld draf. Eienaardig is dit dat dit die nuwelinge in die span
is
>> wat
>>> as
>>>> speler van die wedstryd benoem word (Van Biljon en Djantjies).
Miskien
>> is
>>>> die ander se geld reeds innie bank?
>>>> Waar is Rassie Erasmus - ook, waar is die sportskrywers dat hul nog
> nie
>>> die
>>>> ware redes vir Rassie se weglating kon oopvlek nie? Erasmus se
> weglating
>>> is
>>>> 'n skande - en 'n enkel geldige rede waarom Harry Viljoen die
trekpas
>>> gegee
>>>> moet word.
>>>> Skinstad kaptein? Nadat hy in die 1ste toets (AllBlacks) driekeer
>> kritieke
>>>> en goeie balle aangeslaan het, is hy nog daar. Ons gaan 'n duur prys
>>> betaal
>>>> vir Skinstad en Viljoen....
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>>>> > Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante
gespeel
>> was
>>> as
>>>> > verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > WWW wrote in message
>>>> > news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>>> > > Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie
van
>> jou
>>> en
>>>> > > dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel
het,
>> maar
>>>> is
>>>> > > bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging
> was
>>>> > briljant
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> > > > As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek
> R10
>>> op
>>>> > die
>>>> > > > Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op
>>>> daardie
>>>> > > > veld gewen het nie.
>>>> > > > Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal
>>> geniet -
>>>> > daar
>>>> > > > is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47437 is 'n antwoord op boodskap #47422] |
So., 29 Julie 2001 18:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Ek weet wat jy bedoel - as almal met almal saamstem sal hierdie ou
lewe maar bra eentonig wees;)))
So as jy wil verskil oor Rassie - moet dit van jou kant kom.
Ek het en sal altyd vir Vrystaat en die Vrystaters in die ander spanne
ondersteun:)
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b644487$0$225@hades.is.co.za...
> Annette - ek moet erken. Ek voel altyd ietwat onseker wanneer iemand met my
> saamstem... }; -)>
> "Annette" wrote in message
> news:9k14tv$1vs69$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk nou net - nadat hy 'n
> bietjie
>> sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).
>> Ek stem dus volmondig met jou saam:))
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:3b6410f7$0$230@helios.is.co.za...
>>> M.i. is dit motivering wat hoofsaaklik die probleem is wanneer die
> 'Bokke
>> op
>>> die veld draf. Eienaardig is dit dat dit die nuwelinge in die span is
> wat
>> as
>>> speler van die wedstryd benoem word (Van Biljon en Djantjies). Miskien
> is
>>> die ander se geld reeds innie bank?
>>> Waar is Rassie Erasmus - ook, waar is die sportskrywers dat hul nog
nie
>> die
>>> ware redes vir Rassie se weglating kon oopvlek nie? Erasmus se
weglating
>> is
>>> 'n skande - en 'n enkel geldige rede waarom Harry Viljoen die trekpas
>> gegee
>>> moet word.
>>> Skinstad kaptein? Nadat hy in die 1ste toets (AllBlacks) driekeer
> kritieke
>>> en goeie balle aangeslaan het, is hy nog daar. Ons gaan 'n duur prys
>> betaal
>>> vir Skinstad en Viljoen....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>>>> Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante gespeel
> was
>> as
>>>> verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> WWW wrote in message
>>>> news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>>> > Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van
> jou
>> en
>>>> > dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het,
> maar
>>> is
>>>> > bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was
>>>> briljant
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> > > As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek
R10
>> op
>>>> die
>>>> > > Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op
>>> daardie
>>>> > > veld gewen het nie.
>>>> > > Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal
>> geniet -
>>>> daar
>>>> > > is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47447 is 'n antwoord op boodskap #47432] |
Ma., 30 Julie 2001 04:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Ek het mos gesê ek ondersteun ook die oud-Vrystaters:))))
De Kock sal seker een of ander tyd kans kry - die mense glo mos dat op die
ou end elke ou wat aan 'n rugbybal kan vat Springbokkleure behoort te kry:)
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b64c2bf$0$232@hades.is.co.za...
> Annette, ek is 'n Haai / Shark - my as sal op Kingspark gestrooi word...
> ;-))
> Maar, Erasmus speel soos 'n Shark.
> Ook, ek vind dit werklik verdag dat daar soveel nuwe Bokke binne 'n kort
> tydperk gekies kan word. Moet elke ou 'n beurt gegee word? Tog nie.
> Davidson behoort op sy Super 12 vorm as Joost se reserwe gekies word - die
> arme WP-outjie het nie eens eenmaal op die veld gedraf nie...
> "Annette" wrote in message
> news:9k1jrs$255pu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Ek weet wat jy bedoel - as almal met almal saamstem sal hierdie ou
>> lewe maar bra eentonig wees;)))
>> So as jy wil verskil oor Rassie - moet dit van jou kant kom.
>> Ek het en sal altyd vir Vrystaat en die Vrystaters in die ander spanne
>> ondersteun:)
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:3b644487$0$225@hades.is.co.za...
>>> Annette - ek moet erken. Ek voel altyd ietwat onseker wanneer iemand
met
>> my
>>> saamstem... }; -)>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9k14tv$1vs69$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk nou net - nadat hy 'n
>>> bietjie
>>>> sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).
>>>> Ek stem dus volmondig met jou saam:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Jonas wrote in message
>>>> news:3b6410f7$0$230@helios.is.co.za...
>>>> > M.i. is dit motivering wat hoofsaaklik die probleem is wanneer die
>>> 'Bokke
>>>> op
>>>> > die veld draf. Eienaardig is dit dat dit die nuwelinge in die span
> is
>>> wat
>>>> as
>>>> > speler van die wedstryd benoem word (Van Biljon en Djantjies).
> Miskien
>>> is
>>>> > die ander se geld reeds innie bank?
>>>> > Waar is Rassie Erasmus - ook, waar is die sportskrywers dat hul
nog
>> nie
>>>> die
>>>> > ware redes vir Rassie se weglating kon oopvlek nie? Erasmus se
>> weglating
>>>> is
>>>> > 'n skande - en 'n enkel geldige rede waarom Harry Viljoen die
> trekpas
>>>> gegee
>>>> > moet word.
>>>> > Skinstad kaptein? Nadat hy in die 1ste toets (AllBlacks) driekeer
>>> kritieke
>>>> > en goeie balle aangeslaan het, is hy nog daar. Ons gaan 'n duur prys
>>>> betaal
>>>> > vir Skinstad en Viljoen....
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>>>> > > Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante
> gespeel
>>> was
>>>> as
>>>> > > verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien
> het.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > WWW wrote in message
>>>> > > news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>>> > > > Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie
> van
>>> jou
>>>> en
>>>> > > > dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel
> het,
>>> maar
>>>> > is
>>>> > > > bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle
verdediging
>> was
>>>> > > briljant
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> > > > > As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou
ek
>> R10
>>>> op
>>>> > > die
>>>> > > > > Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog
nooit
> op
>>>> > daardie
>>>> > > > > veld gewen het nie.
>>>> > > > > Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal
>>>> geniet -
>>>> > > daar
>>>> > > > > is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47619 is 'n antwoord op boodskap #47575] |
Sa., 04 Augustus 2001 02:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Fleck is weet jy? Swaar om te glo- maar waar.:((((
Annette
Lou skryf in boodskap news:3B693B4A.2F0943A3@lous.zzn.com...
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk nou net - nadat hy 'n bietjie
>> sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).
>
> Jy lieg! Fleck onderkaptein? RODVELMGA!!!!!! Nou weet ek verseker Harry
> het die plot verloor!
|
|
|
|
| Re: Fleck [boodskap #47620 is 'n antwoord op boodskap #47593] |
Sa., 04 Augustus 2001 02:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So Joost was al onderkaptein en kaptein, maar nou is hy nie meer gereken as
(onder)kapteinsmateriaal nie?
Hoeveel wedstryde het Fleck al voluit gespeel?
Hoeveel strafskoppe het Fleck al teen ons veroorsaak?
Annette
Rennie Oster skryf in boodskap news:3b69fbff.0@news1.mweb.co.za...
> As jy hiervoor lag is jou kennis van rugby 'n bietjie lou. Kom ons kyk 'n
> bietjie na die alternatiewe:
> Vir die toets op Nuweland is Skinstad as kaptein gekies. Jy weet seker dat
> hy 'n voorspeler is (al lyk hy soms na 'n binne-senter) en dat daar in so 'n
> geval 'n onderkaptein uit die agterspelers gekies word. As ek reg onthou,
> was die moontlikes:
>
> Percy Montgomery
> Dean Hall
> Joost van der W
>
> Japie Mulder
> Butch James
>
> Die eerste drie is nie seker van hulle plekke nie, van hulle is intussen
> weggelaat. Die ander twee is albei rooikaart-kandidate en nie
> leiersmateriaal nie.
>
> Dit los vir
> Breyton Paulse en
> Robbie Fleck
> as die enigste kandidate.
>
> Fleck is myns insiens die logiese keuse.
> Harry weet dalk net meer as wat jy dink.
>
> En Rassie is 'n goeie flank maar 'n totale hoender as spanmens.
> Hy behoort nooit weer vir die Springbokke te speel nie, hy voeter die gees
> op.
> Rennie
>
>
> "Lou" wrote in message
> news:3B693B4A.2F0943A3@lous.zzn.com...
> Annette wrote:
>> Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk net - nadat hy 'n bietjie
>> sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).
>
> Jy lieg! Fleck onderkaptein? RODVELMGA!!!!!! Nou weet ek verseker
> Harry het die plot verloor!
>
|
|
|
|
| Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47621 is 'n antwoord op boodskap #47520] |
Sa., 04 Augustus 2001 02:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Toemaar WWW - ek is nie die een wat op verskonings hier op die ng aandring
nie;))))
Hoop jy geniet die rugby netnou:))
Annette
WWW skryf in boodskap news:3b672547$0$226@hades.is.co.za...
> Askies Annette - nou dat ek mooi sien wat jy sê moet ek jou gelyk gee
>
> "Annette" wrote in message
> news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>> Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante gespeel was as
>> verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
>> Annette
>>
>>
>> WWW wrote in message
>> news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>> Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van jou en
>>> dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het, maar
> is
>>> bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was
>> briljant
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10
op
>> die
>>>> Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op
> daardie
>>>> veld gewen het nie.
>>>> Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal
geniet -
>> daar
>>>> is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47716 is 'n antwoord op boodskap #47704] |
Di., 07 Augustus 2001 01:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ai tog, mens moet maar met die kommentators verlief neem, solank mens se
span goed speel en nog wen ook:))))
Ek wag vir die dag wat die rugbykommentators 'n drie aankondig in
sokkerstyl:))))
Annette
--
.
WWW skryf in boodskap news:3b6f085c$0$229@helios.is.co.za...
> Annette
>
> Jy hoef nie - ek is nie skaam om te erken as ek verkeerd was nie. Ek het
> die rugby geniet die naweek. Ek moes ongelukkig na Johan Rademan luister
> oor wat met die Vrystaat gebeur, want dit was nie op TV nie. Dit is nou een
> ou wat my nie veel nie, maar die wen van die Vrystaat het dit verdraagsaam
> gemaak
>
> "Annette" wrote in message
> news:9kfnng$4b2vg$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Toemaar WWW - ek is nie die een wat op verskonings hier op die ng aandring
>> nie;))))
>> Hoop jy geniet die rugby netnou:))
>> Annette
>>
>>
>> WWW wrote in message
>> news:3b672547$0$226@hades.is.co.za...
>>> Askies Annette - nou dat ek mooi sien wat jy sê moet ek jou gelyk gee
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>>>> Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante gespeel
> was
>> as
>>>> verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> WWW wrote in message
>>>> news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>>> > Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van
> jou
>> en
>>>> > dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het,
> maar
>>> is
>>>> > bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was
>>>> briljant
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> > > As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek
R10
>> op
>>>> die
>>>> > > Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op
>>> daardie
>>>> > > veld gewen het nie.
>>>> > > Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal
>> geniet -
>>>> daar
>>>> > > is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47732 is 'n antwoord op boodskap #47716] |
Di., 07 Augustus 2001 07:24  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Gerhard Vivi�rs styl? Wie onthou nog SYDIE----------SYDIE-----------
"Annette" skryf in boodskap news:9knhmb$5d3i0$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ai tog, mens moet maar met die kommentators verlief neem, solank mens se
> span goed speel en nog wen ook:))))
> Ek wag vir die dag wat die rugbykommentators 'n drie aankondig in
> sokkerstyl:))))
> Annette
>
>
> --
> .
> WWW wrote in message
> news:3b6f085c$0$229@helios.is.co.za...
>> Annette
>>
>> Jy hoef nie - ek is nie skaam om te erken as ek verkeerd was nie. Ek het
>> die rugby geniet die naweek. Ek moes ongelukkig na Johan Rademan luister
>> oor wat met die Vrystaat gebeur, want dit was nie op TV nie. Dit is nou
> een
>> ou wat my nie veel nie, maar die wen van die Vrystaat het dit verdraagsaam
>> gemaak
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9kfnng$4b2vg$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Toemaar WWW - ek is nie die een wat op verskonings hier op die ng
> aandring
>>> nie;))))
>>> Hoop jy geniet die rugby netnou:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> WWW wrote in message
>>> news:3b672547$0$226@hades.is.co.za...
>>>> Askies Annette - nou dat ek mooi sien wat jy sê moet ek jou gelyk gee
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>>>> > Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante
gespeel
>> was
>>> as
>>>> > verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > WWW wrote in message
>>>> > news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>>> > > Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie
van
>> jou
>>> en
>>>> > > dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel
het,
>> maar
>>>> is
>>>> > > bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging
> was
>>>> > briljant
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> > > > As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek
> R10
>>> op
>>>> > die
>>>> > > > Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op
>>>> daardie
>>>> > > > veld gewen het nie.
>>>> > > > Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal
>>> geniet -
>>>> > daar
>>>> > > > is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 11:41:29 UTC 2026
|