Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bobby
Bobby [boodskap #47465] |
Mon, 30 July 2001 12:30  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nie die outjie wat nou as Bob wil bekend wees nie. Me & Bobby McGee. Die
oud-kapenaar het seker 'n baie lekker dag by die skool gehad vandag. Al
daai klein Aussies op hulle neuse laat kyk.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Bobby [boodskap #47616 is 'n antwoord op boodskap #47540] |
Sat, 04 August 2001 02:28  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gisteraand gehoor: Die Springbokke staan nou bekend as die Bobbejantjies:))
Bobby voor en Jantjies agter;)))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3b67e24e$0$231@hades.is.co.za...
> Ek wonder altyd of 'n ou in so 'n geval maar 'n swak wenner mag wees.
> Dit voel dan so goed:-)))))
>
> "me & bobby magee" wrote in message
> news:ByP97.28541$a04.81052@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> Sien hoeka my buurman se seun dra nou die dag sy Springboktrui... Toe SA in
>> 1995 die Wereld beker gewen het, was ons in NZ. Uit pure moedswilligheid
>> gaan ek toe die dag na die wedstryd dorp toe, en spoor toe iewers daar 'n
>> Springboktrui op. Trek dit toe aan, loop op en af in die straat, en hang
>> die nuwe SA vlag van die balkon af. Vuil kyke gekry...
>>
>>> Sakkie: Ek het hom lanklaas so sien speel. 'n Ware kapteinsbeurt gehad.
>>> Ek vergewe hom selfs vir die aanslaan. Julle afrikaanse aussies moet maar
>>> die vlag dra wanneer ons daar speel, ons gaan dit nodig hê.
>>> Jay-Jay groete
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:03 UTC 2025
|