Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Scope Junie 1995:
Scope Junie 1995: [boodskap #47400] Sa, 28 Julie 2001 13:24 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ierse grappies wat ontstaan het tydens die Rugby Wêreldbekertoernooi:
1) Twee Iere ry na Bloemfontein toe vir die wedstryd tussen Ierland en
Japan.
Op pad soontoe sien hulle die bordjie:
" Clean Rest Rooms Ahead"
Toe maak hulle maar so.

Daardie nag slaap hulle in 'n hotel in Bloemfontein. Daar is 'n
kragonderbreking ( Eskom moes toe al hulle stakings oefen:)))
Die een Ier sê toe ander die ander: Dit is vreeslik donker, is dit nie?
Ander Ier: Ek weet nie, ek kan niks sien nie.

Terug in Johannesburg het hulle 'n hele dag probeer om 'n winkel te kry wat
die hoede verkoop wat die sonskerm agter het.

Hulle kry toe die geleentheid om 'n zebra te koop om terug te neem, en
besluit om die zebra Spot te noem.

Die aand besluit hulle om snoeker te gaan speel. Na 'n uur se speel is daar
nog geen bal in 'n sakkie nie.
Moedeloos sê die een Ier toe: Kom ons verneuk en vat daardie houtdriehoek
weg.

Ons is besig om te trek - en dit is hoe ek die boek weer gekry het. Mooi
prentjies van regtige olifante en die verkeersprobleme wat hulle ondervind.
Meisies wat nog meer ongebalanseerd as ek is:))
Nuut op die mark: Sharp Travel Organiser 600 (EL6330) R200.
Alles wat mens wil weet van bier, byv Lactobacilllus delbrueckii - " the
strain of yeast used to make Berliner Weisse wheat beer"
Artikel oor die Maserati 3500GTI Vignale.
Artikel oor Lou Reed ( van Velvet Underground faam) - wat daardie wonderlike
kitaarsolo op I Heard Her Call My Name gespeel het.
En die volgende oor Joseph Pulitzer ( van Pulitzer Prys faam) gebore in
Hongarye, emigreer na die VSA in 1864, en die eienaar van die New York World
in 1883 ( later ook die Evening World).
Hy is oorlede in 1911. Die Pulitzer prys is glo geskep om die volgende te
bevorder: " the encouragement of public service, public morals, American
literature and the advancement of education."
Hy wou 'n advertensiebord oprig - so groot - dat dit selfs op Mars sigbaar
sou wees. Die enigste manier waarop hy kon oortuig word om afstand te doen
van die idee was toe die werknemers hom gevra het in watter taal hy wou hê
die advertensie moes wees.

Annette
Re: Scope Junie 1995: [boodskap #47423 is 'n antwoord op boodskap #47400] So, 29 Julie 2001 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het vergeet om van die voorblad te vertel:)))
Blonde dametjie met groot blou oë wat kaalbas op haar maag poseer. Rooi
lippe, rooi vingernaels en rooi vreeslike hoë hakskoene ( dit is hoekom sy
lê, sien?:)) )
Elk geval - die idee was blykbaar dat sy 'n hart vorm met die skoene bo as
punt - en die boudjies onder as die kinkel.
Die slootjie tussen die boudjies is egter netjies toe gedokter:)))
Annette
--

Danielle skryf in boodskap news:17u5mtcra51eqgtb09ofltaj8lqb0nijnb@4ax.com...
> On Sat, 28 Jul 2001 15:24:33 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> LOL! Annette, I love it!! Hier pos jy uit die Scope en dis vreeslik
> interessant ook nog!! :-)))
> Tussen FF (Frikkie Fucknut) en die gediggies, wen jou Scope artikels
> loshande!! Doet so voort. :-)))))
>
>> Alles wat mens wil weet van bier, byv Lactobacilllus delbrueckii - " the
>> strain of yeast used to make Berliner Weisse wheat beer"
>
> Dit is mos die bier wat hulle met vrugte-kleure kleur sodat dit
> allerande kleure het. Groen, rooi, geel ens. Nogal interessant. Ek
> het al 'n groen variant op St Patrick's dag gedrink. Kan nie meer
> onthou hoe dit geproe het nie. :-)
>
>> En die volgende oor Joseph Pulitzer ( van Pulitzer Prys faam) gebore in
>> Hy wou 'n advertensiebord oprig - so groot - dat dit selfs op Mars sigbaar
>> sou wees. Die enigste manier waarop hy kon oortuig word om afstand te doen
>> van die idee was toe die werknemers hom gevra het in watter taal hy wou hê
>> die advertensie moes wees.
>
>
>
Re: Scope Junie 1995: [boodskap #47455 is 'n antwoord op boodskap #47423] Ma, 30 Julie 2001 10:42 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
...en die middelblad? Nee, toemaar, spaar my dit... Ek het my erotika in
Cosmopolitan gevind... Weet nie of julle daai gesproete model van
Outback Red (middel 80's) onthou nie... Ek was smoorverlief!!!
_________________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9k0aj5$1sffv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het vergeet om van die voorblad te vertel:)))
> Blonde dametjie met groot blou oë wat kaalbas op haar maag poseer. Rooi
> lippe, rooi vingernaels en rooi vreeslike hoë hakskoene ( dit is hoekom sy
> lê, sien?:)) )
> Elk geval - die idee was blykbaar dat sy 'n hart vorm met die skoene bo as
> punt - en die boudjies onder as die kinkel.
> Die slootjie tussen die boudjies is egter netjies toe gedokter:)))
> Annette
> --
> Danielle wrote in message
> news:17u5mtcra51eqgtb09ofltaj8lqb0nijnb@4ax.com...
>> On Sat, 28 Jul 2001 15:24:33 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>> LOL! Annette, I love it!! Hier pos jy uit die Scope en dis vreeslik
>> interessant ook nog!! :-)))
>> Tussen FF (Frikkie Fucknut) en die gediggies, wen jou Scope artikels
>> loshande!! Doet so voort. :-)))))
>>
>>> Alles wat mens wil weet van bier, byv Lactobacilllus delbrueckii - " the
>>> strain of yeast used to make Berliner Weisse wheat beer"
>>
>> Dit is mos die bier wat hulle met vrugte-kleure kleur sodat dit
>> allerande kleure het. Groen, rooi, geel ens. Nogal interessant. Ek
>> het al 'n groen variant op St Patrick's dag gedrink. Kan nie meer
>> onthou hoe dit geproe het nie. :-)
>>
>>> En die volgende oor Joseph Pulitzer ( van Pulitzer Prys faam) gebore in
>>> Hy wou 'n advertensiebord oprig - so groot - dat dit selfs op Mars sigbaar
>>> sou wees. Die enigste manier waarop hy kon oortuig word om afstand te doen
>>> van die idee was toe die werknemers hom gevra het in watter taal hy wou hê
>>> die advertensie moes wees.
>>
>
Vorige onderwerp: Naamsverandering
Volgende onderwerp: 'n Ope brief aan 'n kuber-rampokker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 07:32:20 MGT 2024