Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » alt.languages.afrikaans
alt.languages.afrikaans [boodskap #47375] |
Vr., 27 Julie 2001 15:36  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek nooi al die mense hier, die as hulle self hier is, om maar verder te gaan
gesels op alt.languages.afrikaans.
Dan kan hier Gloudina en DD met hulle spelletjies verder gaan.
Of wie hulle ook is en speel.
Frikkie en die ander siek mense, kan maar beter ook wegbly daar.
Gr.Rico
|
|
|
|
Re: alt.languages.afrikaans [boodskap #47419 is 'n antwoord op boodskap #47380] |
Sa., 28 Julie 2001 23:38  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dalk is dit besmettelik, brrrrrr.
Ek is weg.
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9js68a$19im2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee man Rico!! As mens siek is, moet jy hom troos!! Nie wegjaag nie;)))
> Annette
>
>
> --
> Rico wrote in message
> news:9js1eq$m8o$1@news1.xs4all.nl...
>> Ek nooi al die mense hier, die as hulle self hier is, om maar verder te gaan
>> gesels op alt.languages.afrikaans.
>>
>> Dan kan hier Gloudina en DD met hulle spelletjies verder gaan.
>> Of wie hulle ook is en speel.
>>
>> Frikkie en die ander siek mense, kan maar beter ook wegbly daar.
>>
>> Gr.Rico
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 08:01:54 UTC 2025
|