Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Het Jou Gloudina!!!
Het Jou Gloudina!!! [boodskap #47364] |
Fri, 27 July 2001 10:58  |
Du Plessis
Boodskappe: 1 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jy het gesê, 'beskeie soos jy is, kan jy dit slegs 'n 0, 1 of twee
maak."
Hoe sal jy daaroor voel as ek dit 'n 3 maak Tannie, want toe ek nou
begin skryf onder die name 'Gawie' en "oom Gawie' hét ek jou gebluf.
Ek gebruik dié nuusgroep as 'n eksperiment en gaan jou nòu verras deur
bekend te maak dat dit slegs jy en ek is wat hier gesels.
(Tussenin was daar somtyds enkelinge wat snert geskryf het en weer
weggeraak het, maar ek praat van die huidige skrywers ((Kaaskoppe
natuurlik uitgesluit!!!)) )
Wat my egter pla is die feit dat die enigste name waaronder ek nie
skryf nie, Ferdi en Frikkie is. Is jy besig met dieselfde spel as ek,
Gloudina?
My rol as Danielle geniet ek terdeë! Dis dan wanneer ek die opgekropte
emosies kan laat waai! Wanneer jy lekker moerig raak verander ek in 'n
Annette om jou nog meer op te wen en lag dan en word die kalm
Plaasvark. En vir afleiding word ek daarvandaan weer die onderwyser
Bobby in Australië - weet jy wat mens alles met 'n 'Anonymous Mail'
program kan doen? Miskien moet ek ook méér as PJ skryf!
En ek dink ek was onverbeterlik toe ek as Thys in die Bos verskoning
vra vir my paar dae se afwesigheid!
Ek gaan netnou (onder ander name natuurlik!) alles wat ek hier sê
ontken, maar onthou jy hoe interessante storie was Dr. Jeckyl and Mr.
Hyde?
Gloudina, Ã s dit jy is wat skryf as die twee F's, is dit slegs jy en
ek wat op die nuusgroep met mekaar gesels. Dìt is 'n sepie werd né!
Du Plessis
|
|
|
Re: Het Jou Gloudina!!! [boodskap #47367 is 'n antwoord op boodskap #47364] |
Fri, 27 July 2001 11:51   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Du Plessis wrote:
> Gloudina, às dit jy is wat skryf as die twee F's, is dit slegs jy en
> ek wat op die nuusgroep met mekaar gesels. Dìt is 'n sepie werd né!
En wat sal jou verbasing groot wees, as jy hoor dat ek ookEmmy en Arthur
en Rico en Sterrenkyker is. Wé.
Ek kan egter net nie verstaan hoe jy van Davie Davis se
effens naiewe gepraat, máánde gelede, en sy effens slordige
Afrikaans, so kan ontpop as 'n bo gemiddelde stilisties-
bedrewe skrywer nie. Jy skryf nou wouterplaasvarkerig.
Of Leendertvanoostrumerig.
Kan ek egter vir jou 'n geheimpie vertel. Ek mis vir
Davie Davis. Ek het 'n ding vir hom. Kan hy nie maar
weer terug kom nie?
Tant Hessie met 'n gebroke hart en 'n verwarde gemoed.
>
|
|
|
|
Re: Het Jou Gloudina!!! [boodskap #47369 is 'n antwoord op boodskap #47364] |
Fri, 27 July 2001 14:31   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
. wrote:
> Ek dink julle kort albei 'n goeie sielkundige. Gesplete persoonlikhede kan
> lelike dinge afgee.
> .
>
En hier verdwyn du Plessis tot 'n niks in die niet?
Of is dit een van die karakters wat nie deel van die
Davie-Davis Pantheon is nie?
Nee, sielkundige het "ons" nie nodig nie.
Wel 'n koreograaf.
Tant Hessie wat die dans begin geniet.
|
|
|
Re: Het Jou Gloudina!!! [boodskap #47372 is 'n antwoord op boodskap #47364] |
Fri, 27 July 2001 14:47   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En wat sal jou verbasing groot wees, as jy hoor dat ek ookEmmy en Arthur
en Rico en Sterrenkyker is. Wé.
Jy sal wil jy is ek!!!!!!!
Maar ek is ek.
Maar 'n sielkundige sal op sy plaats weer, ne??
Gr.Rico
Gloudina, jy kan dan nou stop met die gediggies, as dit net jy en
duPlessis/Annette/Danielle/Pj/Plaasvark etc, is, :-)))
Wie is Max, is dit wel Max of??????
Gr.Rico, die nou maar die naweek gaan geniet, dalk sal ook hy nog stemme in
sy kop kry, soos die mense met MPS op hierdie NG.
Ek kan egter net nie verstaan hoe jy van Davie Davis se
effens naiewe gepraat, máánde gelede, en sy effens slordige
Afrikaans, so kan ontpop as 'n bo gemiddelde stilisties-
bedrewe skrywer nie. Jy skryf nou wouterplaasvarkerig.
Of Leendertvanoostrumerig.
Kan ek egter vir jou 'n geheimpie vertel. Ek mis vir
Davie Davis. Ek het 'n ding vir hom. Kan hy nie maar
weer terug kom nie?
Tant Hessie met 'n gebroke hart en 'n verwarde gemoed.
>
|
|
|
Re: Het Jou Gloudina!!! [boodskap #47373 is 'n antwoord op boodskap #47364] |
Fri, 27 July 2001 15:28   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Rico wrote:
> Gloudina, jy kan dan nou stop met die gediggies, as dit net jy en
> duPlessis/Annette/Danielle/Pj/Plaasvark etc, is, :-)))
Hoekom? Dis tog ek wat plaas en du Plessiswat dit kan lees.
Gloudina
>
|
|
|
Re: Het Jou Gloudina!!! [boodskap #47381 is 'n antwoord op boodskap #47372] |
Fri, 27 July 2001 17:07   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rico, wees gerus - ek is ook ek - Davie is maar net besig met 'n
speletjie.:)))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9jrujo$8t6$1@news1.xs4all.nl...
>
> En wat sal jou verbasing groot wees, as jy hoor dat ek ookEmmy en Arthur
> en Rico en Sterrenkyker is. Wê.
>
> Jy sal wil jy is ek!!!!!!!
> Maar ek is ek.
>
> Maar 'n sielkundige sal op sy plaats weer, ne??
>
> Gr.Rico
>
> Gloudina, jy kan dan nou stop met die gediggies, as dit net jy en
> duPlessis/Annette/Danielle/Pj/Plaasvark etc, is, :-)))
>
> Wie is Max, is dit wel Max of??????
>
> Gr.Rico, die nou maar die naweek gaan geniet, dalk sal ook hy nog stemme in
> sy kop kry, soos die mense met MPS op hierdie NG.
>
>
>
>
> Ek kan egter net nie verstaan hoe jy van Davie Davis se
> effens naiewe gepraat, máánde gelede, en sy effens slordige
> Afrikaans, so kan ontpop as 'n bo gemiddelde stilisties-
> bedrewe skrywer nie. Jy skryf nou wouterplaasvarkerig.
> Of Leendertvanoostrumerig.
> Kan ek egter vir jou 'n geheimpie vertel. Ek mis vir
> Davie Davis. Ek het 'n ding vir hom. Kan hy nie maar
> weer terug kom nie?
>
> Tant Hessie met 'n gebroke hart en 'n verwarde gemoed.
>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Het Jou Gloudina!!! [boodskap #47386 is 'n antwoord op boodskap #47364] |
Fri, 27 July 2001 21:56   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Selfvergoding het selfs toegelaat dat ek jou woorde vergeet toe jy
> gesê het dat jy die groep manipuleer en dìt uit die skrywers uithaal
> wat jy uit hulle wil hê!
>
> Steeds bly jy 'n onverbeterlike manipulant (hemel is daar sò woord?)
>
Hier klink jy darem baie soos Wouter Plaasvark. Kon Davie
Davis nou die hele tyd Wouter Plaasvark gewees het, en daardie
klein scene van hoe mens sekere vanne uitspreek, bedoel om
te verwar? As Davie nou wouter plaasvark is, dan is jy 'n meester.
Maar ek het darem my doubts. Komaan, Wouter, verklaar dat
jou hande skoon is.
Tant Hessie wat raadop is.
|
|
|
|
Re: Het Jou Gloudina!!! [boodskap #47388 is 'n antwoord op boodskap #47364] |
Fri, 27 July 2001 23:32   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvar wrote:
> Gloudina: Hier klink jy darem baie soos Wouter Plaasvark. Kon Davie
> Davis nou die hele tyd Wouter Plaasvark gewees het, en daardie
> klein scene van hoe mens sekere vanne uitspreek, bedoel om
> te verwar? As Davie nou wouter plaasvark is, dan is jy 'n meester.
> Maar ek het darem my doubts. Komaan, Wouter, verklaar dat
> jou hande skoon is.
>
> Tant Hessie wat raadop is.
>
> Wouter: Moet nie vir Davie glo nie Gloudina. Hy is die grootste
> kansvatter op die nuusgroep.
Wat het van die laaste -r- geword? You are losing it.
Nou skinder jy oor Davie. Maar hoe weet ek jy is nie
Davie nie? Kom nou voor die dag met iets wat my sal
laat glo dat julle twee verskillende mense is. Byvoorbeeld,
gee ons sy regte naam.
Ek kan ook nog nie vir my versoen met die grammatikale
en skryfstyl-rewolusie wat daar die afgelope tyd in DD se
poste plaasgevind het nie. Dis of iemand anders oorgeneem
het. Wat weet jy van hom?
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Het Jou Leendert!!! [boodskap #47396 is 'n antwoord op boodskap #47394] |
Sat, 28 July 2001 12:31   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tobie wrote:
> daar is net 2 mense op die groep wat "gie, gie, gie" lag
Ek het nooit die oorspronklike pos, waarna hier verwys word.op ons
sender gekry nie. Kan iemand dit vir my herhaal?
Wie is die twee mense wat gie-gie lag? Ek dink ek het
Wouter Plaasvark al eenkeer so hoor lag. Ek dink nie
ek het vir Davie Davis al hoor lag nie. (Lag, Du Plessis,
dat ons kan hoor.) Wat is jou teorie, Tobie. Dat DD
en kie eintlik Leendert is. Ek sal my nie verwonder nie.
Ek wonder hoekom sommige mense ha ha ha of he
he he of hieeeee lag, en anders lag gie gie gie. Of is dit
twee verskillende soort lagte. Ha ha ha is luidkeels,
en gie gie gie is meer neerhalend?
Tant Hessie van die Derde Republiek se
tugkomitee (emosionele afdeling).
|
|
|
|
|
|
Re: Het Jou Gloudina!!! [boodskap #47405 is 'n antwoord op boodskap #47364] |
Sat, 28 July 2001 14:33   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
>
Du Plessis skryf:
> . Sy werklike naam
> is Don Quichot (sommige mense noem hom Don Quijote) en
> Miguel de Cervantes het van hom geweet lank voor jy en ek.
Nou, Davie, soos die toeval dit wil hê, het ons in die ingangvan ons
woonstel 'n groot afdruk van Daumier se Don
Quixote en Sancho Pancha. Hulle verskyn so uit die mis.
Don Quixote ry op 'n perd, Sancho op 'n donkie. Hulle kom
af op 'n muil wat dood in die pad lê.
As mens nou teruggaan na Cervantes se boek "Don Quixote"
om uit te vind wat die oorsprong vir die skildery is, vind jy die
volgende. Dis 'n lang storie, maar dit blyk dat die man wat die
muil doodgemaak het, net periodiek mal is. Hy is glo van sy verstand
af as gevolg van 'n vreeslike ding wat oorspronklik met hom gebeur
het. Ek haal hier net 'n klein stukkie uit die Engelse vertaling:
" .... he flew at the man that stood next to him with such fury... all
the while he cried out: "Ah! traitor Ferdinand, here, thou shalt pay
for the wrong thou hast done me: I must rip up that false heart of
thine!" And a deal more he added, all in dispraise of that same
Ferdinand."
So, uiteindelik het ons nou die oorsaak van die veelvuldige
persone wat die boesem van Davie Davis/ Gawie/ +++ bewoon.
Dis Ferdi wat hom tot raserny gedryf het.
Lady Dulcinea
|
|
|
Re: Het Jou Gloudina!!! [boodskap #47411 is 'n antwoord op boodskap #47364] |
Sat, 28 July 2001 18:32   |
Dr. Julius Twigg
Boodskappe: 1 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dít is 'n sepie werd nè!
Dr. Julius Twigg
Cape CURE
POB 135
Riverton, New Jersey 08077
Du Plessis skryf in boodskap news:frh2mtoi5cndt46417ja35bcvd70oofs7i@4ax.com...
>
>
>
> Jy het gesê, 'beskeie soos jy is, kan jy dit slegs 'n 0, 1 of twee
> maak."
>
> Hoe sal jy daaroor voel as ek dit 'n 3 maak Tannie, want toe ek nou
> begin skryf onder die name 'Gawie' en "oom Gawie' hêt ek jou gebluf.
> Ek gebruik dié nuusgroep as 'n eksperiment en gaan jou nóu verras deur
> bekend te maak dat dit slegs jy en ek is wat hier gesels.
> (Tussenin was daar somtyds enkelinge wat snert geskryf het en weer
> weggeraak het, maar ek praat van die huidige skrywers ((Kaaskoppe
> natuurlik uitgesluit!!!)) )
>
> Wat my egter pla is die feit dat die enigste name waaronder ek nie
> skryf nie, Ferdi en Frikkie is. Is jy besig met dieselfde spel as ek,
> Gloudina?
>
> My rol as Danielle geniet ek terdeë! Dis dan wanneer ek die opgekropte
> emosies kan laat waai! Wanneer jy lekker moerig raak verander ek in 'n
> Annette om jou nog meer op te wen en lag dan en word die kalm
> Plaasvark. En vir afleiding word ek daarvandaan weer die onderwyser
> Bobby in Australië - weet jy wat mens alles met 'n 'Anonymous Mail'
> program kan doen? Miskien moet ek ook m��r as PJ skryf!
> En ek dink ek was onverbeterlik toe ek as Thys in die Bos verskoning
> vra vir my paar dae se afwesigheid!
> Ek gaan netnou (onder ander name natuurlik!) alles wat ek hier sê
> ontken, maar onthou jy hoe interessante storie was Dr. Jeckyl and Mr.
> Hyde?
>
> Gloudina, ís dit jy is wat skryf as die twee F's, is dit slegs jy en
> ek wat op die nuusgroep met mekaar gesels. Dít is 'n sepie werd nè!
>
>
> Du Plessis
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Het Jou Leendert!!! [boodskap #47435 is 'n antwoord op boodskap #47395] |
Sun, 29 July 2001 18:04   |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Leendert,
Ek wou nie, ek vermoed dit al geryme tyd, maar kon myself nie
help op hierdie onderwerp van bespreking van 'het jou' nie, ek
kan daai laggie van jou net nie vergeet nie. andere lag of
:-) of heheheheh of hahaahhaha maar net jy 'gie, gie, gie'
................. uit die hart uit, welkom, het nogal verlang
want jy is eintlik die enigste een op kanaal wat 'brains' het.
behalwe natuurlik ..................... ( hierdie spasie los
ek oop vir die een wat reken hy het ook 'brains') :-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
"Leendert"
: wrote:
--------knip-----------
: >daar is net 2 mense op die groep wat "gie, gie, gie" lag
: gie, gie, gie
---------knip-------------
:
: Leendert
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:04:29 UTC 2025
|