Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Help asb.
Help asb. [boodskap #47279] |
Wed, 25 July 2001 07:23  |
Donald Osmond
Boodskappe: 3 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is op soek na 720k "stiffies" wat nog werk. Enige informasie sal waardeur
word.
Dankie
Donald
|
|
|
|
|
|
Re: Help asb. [boodskap #47320 is 'n antwoord op boodskap #47318] |
Wed, 25 July 2001 19:10  |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"pete" schreef...
> Wat ek al gevind het is dat 'n 1.44 Mb stiffy wat as 'n 720 kb geformateer
> is in 'n 1.44 dryf nie deur 'n 720 kb dryf as 'n 720 kb stiffy gelees wil
> word nie - lees die sin stadig as jy deurmekaar word :-) .
>
> Oplossing (eie risiko, werk vir my): vat 'n magneet. Vryf die ding
> herhaaldelik kruis en dwars oor die stiffy, tot jy moeg word daarvan. Vermy
> die sluitstuk wat oor die gaping gly anders magnetiseer jy die ding ook en
> dit sal die betrokke stiffy se mede stiffies "wipe" as jy alles saam bêre.
Het julle al geprobeer om die gaatjie aan die linker kant van die 1.44 Mb
stiffy dig te maak (met cellotape of soiets) en dan pas te formatteer?
Groete,
Arthur
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:25:57 UTC 2025
|