Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Die lewe na die dood" deur DONALD RIEKERT
"Die lewe na die dood" deur DONALD RIEKERT [boodskap #30208] Do, 27 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

DIE LEWE NA DIE DOOD
Donald Riekert

Die ou Boesmanvrou is
laat sak en haar asem
het nog die rooi sand
stoffie laat roer onder
die witstamboom Druk
hulle haar kop vas met
‘n ronde klip Maar 'n ou
uitstoot-bobbejaanmannetjie
rol die klip weg en voer
die ou vrou ryp rooi soet
rosyntjiebessies
drie dae later loop sy met
die ou-een rond en vertel
omstandig van die lewe in
die holkrans waar die water
koel soos tsamma
op jou lip kom lê
Re: "Die lewe na die dood" deur DONALD RIEKERT [boodskap #47295 is 'n antwoord op boodskap #30208] Wo, 25 Julie 2001 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom het jy dié een geplaas?

Wat's jou interpretasie daarvan?

(is wel treffend!)
_________________________________________________________
skryf in boodskap news:3B5EBABB.376F4757@home.com...
DIE LEWE NA DIE DOOD
Donald Riekert

Die ou Boesmanvrou is
laat sak en haar asem
het nog die rooi sand
stoffie laat roer onder
die witstamboom Druk
hulle haar kop vas met
'n ronde klip Maar 'n ou
uitstoot-bobbejaanmannetjie
rol die klip weg en voer
die ou vrou ryp rooi soet
rosyntjiebessies
drie dae later loop sy met
die ou-een rond en vertel
omstandig van die lewe in
die holkrans waar die water
koel soos tsamma
op jou lip kom lê
Re: "Die lewe na die dood" deur DONALD RIEKERT [boodskap #47301 is 'n antwoord op boodskap #30208] Wo, 25 Julie 2001 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> Wat's jou interpretasie daarvan?

Kyk vireers na die verwysings in die gedigwat daarop dui dat dit 'n
gedig oor 'n
"opstanding" is. Kyk dan ook wie "rol
die klip weg." Daar is ook sprake van
"drie dae." Daar word ook "rondgeloop,"
As jy jou Bybel ken, sal jy weet dat die
digter hier bewus parallele wil skep, maar
tog ook ewe bewus nie dinge wil uitspel
nie.
Terloops, in Lukas 24, waar ek gaan
kyk het, word daar nie aangedui wie die klip
weggerol het nie, maar dit word tog aangeneem
dat die 'n Engel was. So kyk nou wie rol die
klip weg in die gedig, en maak jou eie
gevolgtrekking.

Gloudina

>
>
>
> ____________________________
> DIE LEWE NA DIE DOOD
> Donald Riekert
>
> Die ou Boesmanvrou is
> laat sak en haar asem
> het nog die rooi sand
> stoffie laat roer onder
> die witstamboom Druk
> hulle haar kop vas met
> 'n ronde klip Maar 'n ou
> uitstoot-bobbejaanmannetjie
> rol die klip weg en voer
> die ou vrou ryp rooi soet
> rosyntjiebessies
> drie dae later loop sy met
> die ou-een rond en vertel
> omstandig van die lewe in
> die holkrans waar die water
> koel soos tsamma
> op jou lip kom lê
Re: "Die lewe na die dood" deur DONALD RIEKERT [boodskap #47313 is 'n antwoord op boodskap #30208] Wo, 25 Julie 2001 17:23 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Aaah. My vrou het ook dadelik die konnetasie gesien... Ek eers na 'n
rukkie... Wou niks sê nie...

As mens dié gedig 'n paar keer lees, word hy al hoe mooier!
___________________________________________________________
skryf in boodskap news:3B5EED0B.46F55423@home.com...
Max wrote:

> Wat's jou interpretasie daarvan?

Kyk vireers na die verwysings in die gedigwat daarop dui dat dit 'n
gedig oor 'n
"opstanding" is. Kyk dan ook wie "rol
die klip weg." Daar is ook sprake van
"drie dae." Daar word ook "rondgeloop,"
As jy jou Bybel ken, sal jy weet dat die
digter hier bewus parallele wil skep, maar
tog ook ewe bewus nie dinge wil uitspel
nie.
Terloops, in Lukas 24, waar ek gaan
kyk het, word daar nie aangedui wie die klip
weggerol het nie, maar dit word tog aangeneem
dat die 'n Engel was. So kyk nou wie rol die
klip weg in die gedig, en maak jou eie
gevolgtrekking.

Gloudina

>
>
>
> ____________________________
> DIE LEWE NA DIE DOOD
> Donald Riekert
>
> Die ou Boesmanvrou is
> laat sak en haar asem
> het nog die rooi sand
> stoffie laat roer onder
> die witstamboom Druk
> hulle haar kop vas met
> 'n ronde klip Maar 'n ou
> uitstoot-bobbejaanmannetjie
> rol die klip weg en voer
> die ou vrou ryp rooi soet
> rosyntjiebessies
> drie dae later loop sy met
> die ou-een rond en vertel
> omstandig van die lewe in
> die holkrans waar die water
> koel soos tsamma
> op jou lip kom lê
Vorige onderwerp: MSN/hotmail
Volgende onderwerp: Re: Archives: July 25, 1901
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 05:35:16 MGT 2024