Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bloubulle - ware kleure
Bloubulle - ware kleure [boodskap #4692] |
Sat, 06 May 2006 04:45 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens opgeval:"And
when the boys came out to play, Georgie Porgie ran away ..."
Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was maar
'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
|
|
|
Re: Bloubulle - ware kleure [boodskap #4693 is 'n antwoord op boodskap #4692] |
Sun, 07 May 2006 10:34 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En is jy nie nog steeds suurgat oor die Bulle julle gatte getrap het
laasweek nie? Julle manne het opgedraf met die idee dat bv. klein Gysie
die 'beste skrumskael in die wêreld is', en toe laat lyk Fourie du Preez hom
soos 'n beginner! Vier drieë in die eerste helfte teen die moerse! beste!
Sharks span wat berug is vir sy vuilgatte: AJ Venter, Butch James, ens.
Die Bulle het gemiddeld vertoon teen die beste streekspan in die wêreld, die
gee ek toe, maar as die Crusader's ernstig raak om te wen, sal nie eers die
Bokke hulle kan klop nie. Enige S14 span van SA wat die semi's gaan haal,
gaan net om 'n plek vol te staan en te verloor.
O, en 'so by the way', watter SA span het AL die ander SA Super 14
spanne geklop? Die Bulle! Maak nie saak dat die Sharks dalk hoër op die
puntelys eindig nie, hy het pateties vertoon teen die Bulle....
"Jonas" wrote in message news:1146890751.725509.271920@e56g2000cwe.googlegroups.com.. .
> Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens opgeval:"And
> when the boys came out to play, Georgie Porgie ran away ..."
>
> Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
> Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was maar
> 'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
> 14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
>
|
|
|
|
Re: Bloubulle - ware kleure [boodskap #4695 is 'n antwoord op boodskap #4693] |
Mon, 08 May 2006 06:07 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink, in die lig van Saterdag se vertoning, dat die bulondersteuners die
horings op hul pette moet omdraai sodat dit af hang:))
Eintlik is dit genade - dis al erg genoeg in die gewone kompetisie - ek dink
nie ek het 'n maag vir die slagting wat in 'n halfeindstyd sal gebeur nie.
--
Groetnis
Annette
> En is jy nie nog steeds suurgat oor die Bulle julle gatte getrap het
> laasweek nie? Julle manne het opgedraf met die idee dat bv. klein Gysie
> die 'beste skrumskael in die wêreld is', en toe laat lyk Fourie du Preez hom
> soos 'n beginner! Vier drieë in die eerste helfte teen die moerse! beste!
> Sharks span wat berug is vir sy vuilgatte: AJ Venter, Butch James, ens.
> Die Bulle het gemiddeld vertoon teen die beste streekspan in die wêreld, die
> gee ek toe, maar as die Crusader's ernstig raak om te wen, sal nie eers die
> Bokke hulle kan klop nie. Enige S14 span van SA wat die semi's gaan haal,
> gaan net om 'n plek vol te staan en te verloor.
> O, en 'so by the way', watter SA span het AL die ander SA Super 14
> spanne geklop? Die Bulle! Maak nie saak dat die Sharks dalk hoër op die
> puntelys eindig nie, hy het pateties vertoon teen die Bulle....
> "Jonas" wrote in message
> news:1146890751.725509.271920@e56g2000cwe.googlegroups.com.. .
>> Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens opgeval:"And
>> when the boys came out to play, Georgie Porgie ran away ..."
>>
>> Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
>> Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was maar
>> 'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
>> 14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
>>
>
|
|
|
Re: Bloubulle - ware kleure [boodskap #4696 is 'n antwoord op boodskap #4693] |
Mon, 08 May 2006 07:56 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die naweek gekyk?
On Sun, 7 May 2006 10:34:35 -0000, "Suidwester" wrote:
> En is jy nie nog steeds suurgat oor die Bulle julle gatte getrap het
> laasweek nie? Julle manne het opgedraf met die idee dat bv. klein Gysie
> die 'beste skrumskael in die wêreld is', en toe laat lyk Fourie du Preez hom
> soos 'n beginner! Vier drieë in die eerste helfte teen die moerse! beste!
> Sharks span wat berug is vir sy vuilgatte: AJ Venter, Butch James, ens.
> Die Bulle het gemiddeld vertoon teen die beste streekspan in die wêreld, die
> gee ek toe, maar as die Crusader's ernstig raak om te wen, sal nie eers die
> Bokke hulle kan klop nie. Enige S14 span van SA wat die semi's gaan haal,
> gaan net om 'n plek vol te staan en te verloor.
> O, en 'so by the way', watter SA span het AL die ander SA Super 14
> spanne geklop? Die Bulle! Maak nie saak dat die Sharks dalk hoër op die
> puntelys eindig nie, hy het pateties vertoon teen die Bulle....
> "Jonas" wrote in message
> news:1146890751.725509.271920@e56g2000cwe.googlegroups.com.. .
>> Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens opgeval:"And
>> when the boys came out to play, Georgie Porgie ran away ..."
>>
>> Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
>> Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was maar
>> 'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
>> 14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
>>
>
|
|
|
|
Re: Bloubulle - ware kleure [boodskap #4698 is 'n antwoord op boodskap #4695] |
Mon, 08 May 2006 08:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink ons gee die Crusaders nie genoeg krediet nie. Hulle is die beste
span in S14 en gaan amper 95% seker dit weer wen vanjaar. As hulle die
Bulle so looi, wat gaan met die ander SA spanne wat teen die Bulle verloor
het, gebeur as die Crusaders hulle met woede tref? 'n Ernstige
Crusader-span sal die Bokke looi.
"Annette" skryf in boodskap news:FPGdndukXu1sQsPZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@is.co.za...
> Ek dink, in die lig van Saterdag se vertoning, dat die bulondersteuners
> die
> horings op hul pette moet omdraai sodat dit af hang:))
>
> Eintlik is dit genade - dis al erg genoeg in die gewone kompetisie - ek
> dink
> nie ek het 'n maag vir die slagting wat in 'n halfeindstyd sal gebeur nie.
> --
> Groetnis
> Annette
>> En is jy nie nog steeds suurgat oor die Bulle julle gatte getrap het
>> laasweek nie? Julle manne het opgedraf met die idee dat bv. klein Gysie
>> die 'beste skrumskael in die wêreld is', en toe laat lyk Fourie du Preez hom
>> soos 'n beginner! Vier drieë in die eerste helfte teen die moerse! beste!
>> Sharks span wat berug is vir sy vuilgatte: AJ Venter, Butch James, ens.
>> Die Bulle het gemiddeld vertoon teen die beste streekspan in die wêreld, die
>> gee ek toe, maar as die Crusader's ernstig raak om te wen, sal nie eers die
>> Bokke hulle kan klop nie. Enige S14 span van SA wat die semi's gaan haal,
>> gaan net om 'n plek vol te staan en te verloor.
>> O, en 'so by the way', watter SA span het AL die ander SA Super 14
>> spanne geklop? Die Bulle! Maak nie saak dat die Sharks dalk hoër op die
>> puntelys eindig nie, hy het pateties vertoon teen die Bulle....
>> "Jonas" wrote in message
>> news:1146890751.725509.271920@e56g2000cwe.googlegroups.com.. .
>>> Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens opgeval:"And
>>> when the boys came out to play, Georgie Porgie ran away ..."
>>>
>>> Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
>>> Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was maar
>>> 'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
>>> 14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Bloubulle - ware kleure [boodskap #4731 is 'n antwoord op boodskap #4696] |
Mon, 15 May 2006 05:22 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja en toe eindig die bulle bo in SA en gaan deur semi toe. Jonas,
jammer maat , ons verbeelding was toe beter as julle sin.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:4cut52l8dl80prvgdcsr1um95t5pa2foam@4ax.com...
>
> Die naweek gekyk?
>
>
> On Sun, 7 May 2006 10:34:35 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
>> En is jy nie nog steeds suurgat oor die Bulle julle gatte getrap het
>> laasweek nie? Julle manne het opgedraf met die idee dat bv. klein Gysie
>> die 'beste skrumskael in die wêreld is', en toe laat lyk Fourie du Preez
>> hom
>> soos 'n beginner! Vier drieë in die eerste helfte teen die moerse!
>> beste!
>> Sharks span wat berug is vir sy vuilgatte: AJ Venter, Butch James, ens.
>> Die Bulle het gemiddeld vertoon teen die beste streekspan in die wêreld,
>> die
>> gee ek toe, maar as die Crusader's ernstig raak om te wen, sal nie eers
>> die
>> Bokke hulle kan klop nie. Enige S14 span van SA wat die semi's gaan
>> haal,
>> gaan net om 'n plek vol te staan en te verloor.
>> O, en 'so by the way', watter SA span het AL die ander SA Super 14
>> spanne geklop? Die Bulle! Maak nie saak dat die Sharks dalk hoër op
>> die
>> puntelys eindig nie, hy het pateties vertoon teen die Bulle....
>> "Jonas" wrote in message
>> news:1146890751.725509.271920@e56g2000cwe.googlegroups.com.. .
>>> Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens opgeval:"And
>>> when the boys came out to play, Georgie Porgie ran away ..."
>>>
>>> Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
>>> Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was maar
>>> 'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
>>> 14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
>>>
>>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:34:26 UTC 2025
|