Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Angelina Jolie - waar in Namibië is sy?
|
|
|
|
|
|
Re: Angelina Jolie - waar in Namibië is sy? [boodskap #4734 is 'n antwoord op boodskap #4732] |
Ma., 15 Mei 2006 07:38  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He-he!! Ek's nie haar grootste 'fan' nie, maar mooi was nog nooit lelik
nie...as dit nou nie vir daai lippe was nie.
"Otterkop" wrote in message news:FLCdnZyQuLLQjfXZRVn-vg@is.co.za...
> Miskien gaan kuier hy skelm by haar as Brad slaap
>
> wrote in message
> news:1147358212.851754.53740@q12g2000cwa.googlegroups.com...
>> Hoekom is Suidwester so stil oor haar teenwoordigheid
>> in sy koninkryk?
>>
>> Tant Hessie van die Nosso
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 11:26:24 UTC 2025
|