Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 16 JULIE
16 JULIE [boodskap #47103] Sa, 21 Julie 2001 10:04 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
16 JULIE

1666 - Leeus het aan die eerste inwoners van die Kaap groot probleme
besorg. Om die bedreiging doeltreffend die hoof te bied , is
elkeen
wat 'n leeu platgetrek het , met 25 gulde (sowat R4.15) beloon.
1685 - Opdragte aangaande slawebehandeling is deur kommissaris Hendrik
Adriaan van Reede uitgespel.
1987 - Dakargangers na onderhandelinge met ANC verjaag op Jan Smuts
lughawe deur AWB.
Re: 16 JULIE [boodskap #47118 is 'n antwoord op boodskap #47103] Sa, 21 Julie 2001 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> 16 JULIE
>
> 1987 - Dakargangers na onderhandelinge met ANC verjaag op Jan Smuts
> lughawe deur AWB.

Ha,ha, ha. Geskiedenis word herskryf. Die slag van Jan Smuts lughawe.En wie het
toe die struggle gewen. Julle klomp AWBers of dieDakargangers?

Gloudina
Re: 16 JULIE [boodskap #47137 is 'n antwoord op boodskap #47103] So, 22 Julie 2001 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
vandag is 25 gulde ongeveer R80!
_______________________________________________________
"Frikkie Potgieter"
> ...met 25 gulde (sowat R4.15) beloon.
Re: 16 JULIE [boodskap #47147 is 'n antwoord op boodskap #47103] So, 22 Julie 2001 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Die afrikaners wat nie diep genoeg in gatte kon opkruip nie.
Tog seersekerlik nie jy nie.... Jy het gevlug soos `n sleg meid man ???????

skryf in boodskap news:3B598938.24636D14@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> 16 JULIE
>>
>> 1987 - Dakargangers na onderhandelinge met ANC verjaag op Jan Smuts
>> lughawe deur AWB.
>
> Ha,ha, ha. Geskiedenis word herskryf. Die slag van Jan Smuts lughawe.En wie het
> toe die struggle gewen. Julle klomp AWBers of dieDakargangers?
>
> Gloudina
>
Re: 16 JULIE [boodskap #47169 is 'n antwoord op boodskap #47103] So, 22 Julie 2001 14:25 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
As die ANC miskien dit toepas in Suid Afrika en nie toalaat dat duisende
mense oor ons grense stroom nie sal daar dalk werk wees vir sy eie mense.

Reenen
skryf in boodskap news:3B598938.24636D14@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> 16 JULIE
>>
>> 1987 - Dakargangers na onderhandelinge met ANC verjaag op Jan Smuts
>> lughawe deur AWB.
>
> Ha,ha, ha. Geskiedenis word herskryf. Die slag van Jan Smuts lughawe.En wie het
> toe die struggle gewen. Julle klomp AWBers of dieDakargangers?
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Waarheid van die dag...
Volgende onderwerp: Kloutjie by die oor?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:15:10 MGT 2024