Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 15 JULIE
15 JULIE [boodskap #47102] Sa, 21 Julie 2001 10:03 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
15 JULIE

1867 - Ontruiming van Schoemansdal langs die Soutpansberge
na swart onluste. Schoemansdal was die noordelikste
dorpie in die ou ZAR , gele"e langs die Soutpansberge ,
ongeveer 15 km wes van die teenswoordige Louis
Trichard. Dit is in 1848 deur Kmdt. A.H. Potgieter
aangel^e , wat ook daar oorlede en begrawe is.
Schoemansdal is in 1855 na Kmdt.-genl. S. Schoeman
vernoem en het spoedig 'n welvarende sentrum geword
vanwe"e die ivoorhandel en die handelsverbinding wat
deur Joao Albasini met Mosambiek onderhou is.
Spanninge met die omwonde swart bevolking het vanaf
die middel van die sestigerjare tot 'n uitgerekte oorlog gelei ,
wat vanwe"e 'n gebrek aan deurtastende optrede deur die
owerhede nie be"eindig kon word nie. Die Krygsraad het
op hierdie dag besluit om die dorp en distrik te ontruim.
Maandag 15 Julie 1867 is Schoemansdal deur sy inwoners
verlaat en aan vernietiging oorgegee. Na die ontruiming is
die dorp in sy geheel deur die Gamiete aan die brand gesteek
en verwoes.
1914 - Verskyning van *Ons Moedertaal* , 'n suiwer Afrikaanse
maandblad wat die Stellenbosse tak van ATK gepubliseer het.
Re: 15 JULIE [boodskap #47127 is 'n antwoord op boodskap #47102] Sa, 21 Julie 2001 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JP Holtzkampf  is tans af-lyn  JP Holtzkampf
Boodskappe: 17
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
21JULIE 2001

Schoemansdal is nou gedeeltelik restoreer en geloftedag word jaarliks daar
herdenk.
Die Gamiette het nou egter weer oorgevat en gebruik die plek om veral sondae
middae te gaan suip,hoer,toer en remoer.
Groetnis
Inwoner van Louis Trichardt

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:9jbk3u$fnk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> 15 JULIE
>
> 1867 - Ontruiming van Schoemansdal langs die Soutpansberge
> na swart onluste. Schoemansdal was die noordelikste
> dorpie in die ou ZAR , gele"e langs die Soutpansberge ,
> ongeveer 15 km wes van die teenswoordige Louis
> Trichard. Dit is in 1848 deur Kmdt. A.H. Potgieter
> aangel^e , wat ook daar oorlede en begrawe is.
> Schoemansdal is in 1855 na Kmdt.-genl. S. Schoeman
> vernoem en het spoedig 'n welvarende sentrum geword
> vanwe"e die ivoorhandel en die handelsverbinding wat
> deur Joao Albasini met Mosambiek onderhou is.
> Spanninge met die omwonde swart bevolking het vanaf
> die middel van die sestigerjare tot 'n uitgerekte oorlog gelei ,
> wat vanwe"e 'n gebrek aan deurtastende optrede deur die
> owerhede nie be"eindig kon word nie. Die Krygsraad het
> op hierdie dag besluit om die dorp en distrik te ontruim.
> Maandag 15 Julie 1867 is Schoemansdal deur sy inwoners
> verlaat en aan vernietiging oorgegee. Na die ontruiming is
> die dorp in sy geheel deur die Gamiete aan die brand gesteek
> en verwoes.
> 1914 - Verskyning van *Ons Moedertaal* , 'n suiwer Afrikaanse
> maandblad wat die Stellenbosse tak van ATK gepubliseer het.
>
Re: 15 JULIE [boodskap #47128 is 'n antwoord op boodskap #47127] Sa, 21 Julie 2001 16:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernest  is tans af-lyn  Ernest
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
En groete van Noord van die Soutpansberg - Waterpoort.

"JP Holtzkampf" skryf in boodskap news:3b59a1e0.0@news1.mweb.co.za...
> 21JULIE 2001
>
> Schoemansdal is nou gedeeltelik restoreer en geloftedag word jaarliks daar
> herdenk.
> Die Gamiette het nou egter weer oorgevat en gebruik die plek om veral sondae
> middae te gaan suip,hoer,toer en remoer.
> Groetnis
> Inwoner van Louis Trichardt
Re: 15 JULIE [boodskap #47134 is 'n antwoord op boodskap #47102] So, 22 Julie 2001 01:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
robinbewet  is tans af-lyn  robinbewet
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Dagse Frikkie,
Hoekom hou ons nie `n braai nie?
Ek bring die petrol en `n trektor tyre en jy bring vir M8 "Gloudina". Dan
wys ons vir haar hoe gasvry ons kan wees !!!!!!
Want dit lyk my sy wil nie kombius toe nuuk nie. Praat van `n ou "koekblik".
Boere groete,
Tinus.
Re: 15 JULIE [boodskap #47145 is 'n antwoord op boodskap #47127] So, 22 Julie 2001 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
More Inwoner,
Ja dit is ongelukkig die probleem met die afrikaners. Die goed is sleg en
het al so uitgebaster dat daar NOOIT, nie eens tot in die tiende geslag vir
hulle hoop / redding sal wees nie.
Ons Boere bly nog by ons Geloftes en gelukkig is dit nie tradisies soos
onder die anderes nie.

Ek is so bly as ek hoor die k4`s en hotnots noem hulle afrikaners, want
hulle verdien dit om saam met daardie groepe ingedeel te word. Die gesegde
sê mos " soort soek soort" en dit kan jy mos sien hier op die groep.

Groete
ApartheidsVark
Frikkie

JP Holtzkampf skryf in boodskap news:3b59a1e0.0@news1.mweb.co.za...
> 21JULIE 2001
>
> Schoemansdal is nou gedeeltelik restoreer en geloftedag word jaarliks daar
> herdenk.
> Die Gamiette het nou egter weer oorgevat en gebruik die plek om veral sondae
> middae te gaan suip,hoer,toer en remoer.
> Groetnis
> Inwoner van Louis Trichardt
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:9jbk3u$fnk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> 15 JULIE
Re: 15 JULIE [boodskap #47146 is 'n antwoord op boodskap #47134] So, 22 Julie 2001 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hi Tinus,
Lekker om weer van jou te hoor jong.
Nee man, ek sal net haar oor wil hê wat ek aan `n Boesman kan gee vir `n
aandenking. (Gratis natuurlik)....
Ek sal later daardie artikel van Herman hier plaas met die statestieke van
Koevoet. Lekker man, ons het hulle OPGEFOK totdat die afrikaner ons
uitverkoop het.

Ook nie `n koekblik nie, soos ou Jonas altyd geseg het... Groete vanaf ou
"jamblik" Savimbi........

Groete
Frikkie

robindewet wrote in message
news:3b5a2c6c$0$20942$7f31c96c@news01.syd.optusnet.com.au...
> Dagse Frikkie,
> Hoekom hou ons nie `n braai nie?
> Ek bring die petrol en `n trektor tyre en jy bring vir M8 "Gloudina". Dan
> wys ons vir haar hoe gasvry ons kan wees !!!!!!
> Want dit lyk my sy wil nie kombius toe nuuk nie. Praat van `n ou "koekblik".
> Boere groete,
> Tinus.
>
Re: 15 JULIE [boodskap #47154 is 'n antwoord op boodskap #47146] So, 22 Julie 2001 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 22 Jul 2001 07:45:03 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Hi Tinus,
> artikel van Herman hier plaas met die statestieke van

On Sun, 22 Jul 2001 11:28:15 +1000, "robindewet"
wrote:

> Dagse Frikkie,
> `n trektor tyre en
> Want dit lyk my sy wil nie kombius toe nuuk nie.
> Boere groete,
> Tinus.
>
>
> middae te gaan suip,hoer,toer en remoer.
> Groetnis
> Inwoner van Louis Trichardt

Omdat die nuusgroep slegs 'n bàie klein deel is van my aktiwiteite op
internet, formateer ek uiters gereeld my rekenaar(s) se hardeskyw(e).
(Dit laat my met 'n glimlag dink aan iemand wat eendag vir Tobie
gevra het of sy Windows 'n 'demo' is.)
Die gevolg is natuurlik ondermeer dat mense wat op 'killfile' beland,
weer skieklik (of is dit sieklik?) hier op die skerm verskyn. Lees nou
net die paar stukkies hierbo - die mense is uit 'n vlak wat nie eens
kan spel nie. Dan word 'Boere groete' gestuur. Dìt terwyl die Boere
hul kinders geleer lees en skryf het (selfs al was dit op ossewaens).
Hulle is 'n belediging vir Boere dus.

Ek probeer nie neerhalend wees nie, kyk self. Almal wat Frikkie
ondersteun skryf net soos hy !
(Dit is wat dit so vreemd maak dat Jonas eenkeer sy ondersteuning aan
Frikkie toegesê het met iets wat Frikkie kwytgeraak het. Want Jonas is
beslis op 'n ander vlak.

As hulle liewer privaat pos na mekaar stuur, sal hulle swak
gramatikale kennis nie bekend wees nie want nie een van hulle sal dit
agterkom nie.

(Ek maak ook foute want toe ek vir Danielle in 'n brief drie soentjies
gestuur het, het sy gesê dat daar 'n spasie tussen die X'se moes
wees.)

DD
Re: 15 JULIE [boodskap #47167 is 'n antwoord op boodskap #47154] So, 22 Julie 2001 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> die mense is uit 'n vlak wat nie eens
> kan spel nie. Dan word 'Boere groete' gestuur. Dìt terwyl die Boere
> hul kinders geleer lees en skryf het (selfs al was dit op ossewaens).
>
> Ek probeer nie neerhalend wees nie, kyk self. Almal wat Frikkie
> ondersteun skryf net soos hy !
> (Dit is wat dit so vreemd maak dat Jonas eenkeer sy ondersteuning aan
> Frikkie toegesê het met iets wat Frikkie kwytgeraak het. Want Jonas is
> beslis op 'n ander vlak.
>
> As hulle liewer privaat pos na mekaar stuur, sal hulle swak
> gramatikale kennis nie bekend wees nie want nie een van hulle sal dit
> agterkom nie.
>

So, du Plessis, mense wat in glashuise woon, moet versigtigwees. ( Ek
dink daardie "gramatikale" moet twee m's kry, tensy
jy nou wil hê ons moet graaamatikaal sê.)
Jy praat so oor Jonas, maar onthou jy die tyd toe jy, na
aanleiding van Frikkie se M8, die ou storietjie opgemaak het
dat ek met die wit baas geslaap het, en toe hy my nou nie verder
wil hê nie, toe raak ek bitter?
Ek ontdek nou die dag dat ons Netscape program honderde
van my poste op hierdie nuusgroep bewaar. Ek lees dit toe so hier
en daar weer. Ek is nuuskierig. Watter ander skuilname het jy
gebruik voordat jy Davie Davis geword het? Komaan, jy kan dit
maar vir tannie vertel.

Tant Hessie, die engel met die angel.
Re: 15 JULIE [boodskap #47177 is 'n antwoord op boodskap #47102] So, 22 Julie 2001 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 22 Jul 2001 14:15:14 GMT, @home.com wrote:
> Watter ander skuilname het jy
> gebruik voordat jy Davie Davis geword het? Komaan, jy kan dit
> maar vir tannie vertel.
>
> Tant Hessie, die engel met die angel.

Tannie moet meer bekommerd wees oor watter skuilname ek
1. Gaan gebruik nà Davie Davis

2. Watter skuilnaam ek op dié nuusgroep gebruik saam met Davie
Davis.

Het tannie al daaraan gedink dat ek Annette kan wees? Danielle kan
wees? Het tannie al daaraan gedink dat ek net moontlik tòg Johan
Potgieter kan wees? Besef tannie dat annonieme epos skrywers gebruik
kan word? Hoe seker is tannie dat ek wel manlik is?
Re: 15 JULIE [boodskap #47179 is 'n antwoord op boodskap #47102] So, 22 Julie 2001 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Het tannie al daaraan gedink dat ek Annette kan wees? Danielle kan
> wees? Het tannie al daaraan gedink dat ek net moontlik tòg Johan
> Potgieter kan wees? Besef tannie dat annonieme epos skrywers gebruik
> kan word? Hoe seker is tannie dat ek wel manlik is?

Wel, du Plessis, dit is alles baie interessant. Ek is amper seker datdaar
'n tyd was toe jy as "Johan" op die nuusgroep geopereer het.
Nie as Johan Potgieter nie. (Sal vir jou later vertel hoekom ek so dink.)

Al waarvan ek op die oomblik seker is, is dat jy "anoniem" met net
een -n- aan die begin spel.

Tant Hessie, die hoofby van die spelling-bee.
Re: 15 JULIE [boodskap #47194 is 'n antwoord op boodskap #47177] So, 22 Julie 2001 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 22 Jul 2001 17:47:07 +0200, Davie Davis
Re: 15 JULIE [boodskap #47200 is 'n antwoord op boodskap #47102] Ma, 23 Julie 2001 00:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Tannie moet meer bekommerd wees oor watter skuilname ek
>> 1. Gaan gebruik nà Davie Davis

> Buitendien stem ek slegs met die helfte van wat jy sê saam - waar jy
> jouself 'die engel met die angel ' noem.
>

Komaan, du Plessis, gee dan tog vir tannie dié een plesiertjie.
Jy hoef nie die skuilname te ontbloot wat jy op die oomblik
gebruik nie, maar klaar vir my een van die vrae van die verlede
op: Daar was 'n "Johan" wat 'n jaar of twee knaend op die
nuusgroep was, en wat ek amper seker was Johan Potgieter
van Minnesota was. (Ek het vandag weer na die ou poste
gaan kyk, en hy was duidelik toe in Noord-Amerika.) Maar
skielik begin 'n Johan toe uit SA skryf. En daardie Johan sê
in een pos hoe hy 'n skrywersklas (op Stellenbosch?) bygewoon
het, en praat smalend van die analises van gedigte. Sy opinie
was dat niemand kan weet "wat die digter bedoel het nie", want
sommige van die gedigte wat geanaliseer was, was syne. En ek
dink jy het daardie pos geskryf. Het jy, du Plessis, op 'n stadium
'n switch gemaak met Johan Potgieter van Minnesota?
Was jy ook op een stadium 'n Simon wat sy poste afgesluit
het met "Just me, Simon"? Die ou het voorgegee om Engels te
wees.
Jy hoef net in kode te antwoord. 2 is as albei reg is, 1 is
as een reg is. 0 is as albei verkeerd is.

Tant Hessie Poirot
Re: 15 JULIE [boodskap #47226 is 'n antwoord op boodskap #47102] Ma, 23 Julie 2001 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Daar was 'n "Johan" wat 'n jaar of twee knaend op die
> nuusgroep was, en wat ek amper seker was Johan Potgieter
> van Minnesota was.

Ja, Eagan. Hij heeft een leuke homepage (met heel mooi plaatje van een
zelfgemaakt olieverfschilderij "Karroo Rocks").

Was Johan niet ook een tijdje Niko (nog voordat ie Johan werd)? Deze
nieuwsgroep gaat 'n beetje op een soap lijken, al die verwikkelingen ....

Groeten,
Arthur
Re: 15 JULIE [boodskap #47240 is 'n antwoord op boodskap #47102] Ma, 23 Julie 2001 22:15 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> Johan Potgieter
> van Minnesota
>
> Ja, Eagan. Hij heeft een leuke homepage (met heel mooi plaatje van een
> zelfgemaakt olieverfschilderij "Karroo Rocks").
>
> Was Johan niet ook een tijdje Niko (nog voordat ie Johan werd)? Deze
> nieuwsgroep gaat 'n beetje op een soap lijken, al die verwikkelingen ....
>

Ja, jy is reg. Vir 'n lang tyd was hy Nico. Toe Johan Potgieter.
Toe verdwyn die Johan Potgieter en ons kry 'n "Johan." Ek
sien dat dié Johan eers uit Minnesota gepos het (of voorgegee
het om te pos.) Toe skielik lyk dit of hy uit SA begin pos. So
ek het 'n suspisie dat iemand in SA van hom "oorgeneem" het.
Toe verdwyn "Johan" en "Davie Davis" begin pos. Wie kan
my nou blameer dat ek effens suspisieus is.

Tant Hessie Poirot
Vorige onderwerp: Twee vrae oor Afrikaanse woordvorming en sintaksis
Volgende onderwerp: interessante informasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 09:41:31 MGT 2024