Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 11 JULIE
11 JULIE [boodskap #47108] Sa, 21 Julie 2001 10:05
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
11 JULIE

1917 - Kongres van die Helpmekaar op Middelburg gehou waarop die
toenmalige stand van geldsake blootgel^e is. Die vereniging is
gestig om die Rebelleskuld van 1914 terug te betaal , waarvan
die boetes wat in die Transvaal en veral die Vrystaat enorme
bedrae beloop het.
1900 - Pres. Steyn ontsnap naelskraap aan Britse hande by
Kroonstad.
Vorige onderwerp: 20 JULIE
Volgende onderwerp: 12 JULIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 12:56:51 MGT 2024