Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rigtingbedinges
Rigtingbedinges [boodskap #47095] Sa, 21 Julie 2001 07:05
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In gister se Argus praat hulle van die Kaap se Noordkus.
Nou ek weet waar is die Weskus wat Wouter sê nie die weste is nie:)))
Maar nou het die koerant my weer aan die verdwaal, want daar waar hulle sê
is die Noordkus, noem ons nog altyd die Weskus:))
Elk geval - aan die kus noord van Kaapstad verrys daar nou glo teen 'n
ongelooflike spoed 'n stad - Blaauwberg City - die grootte van Oos London.
Nou gaan ons ons eie Grensspan hier in die Kaap kry:))
Annette
Vorige onderwerp: Re: Xhosa Pyp?
Volgende onderwerp: 14 JULIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 11:35:45 MGT 2024