Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Egoli Ster!!
Egoli Ster!! [boodskap #46919] Wo, 18 Julie 2001 16:46 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink ek gaan inskryf om 'n Egoli ster te word:))
Ek sal natuurlik my foto met die passion gap instuur:)))
Uit ondervinding weet ek mense wat dit sien is stomgeslaan:)))
Annette
Re: Egoli Ster!! [boodskap #46936 is 'n antwoord op boodskap #46919] Wo, 18 Julie 2001 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Waarom dit nie plaas sodat ons self kan oordeel nie?
Oom Grahame

Annette skryf in boodskap news:9j4dtv$m2oi7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink ek gaan inskryf om 'n Egoli ster te word:))
> Ek sal natuurlik my foto met die passion gap instuur:)))
> Uit ondervinding weet ek mense wat dit sien is stomgeslaan:)))
> Annette
>
Re: Egoli Ster!! [boodskap #46953 is 'n antwoord op boodskap #46919] Wo, 18 Julie 2001 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DB  is tans af-lyn  DB
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
Annette, ek dink nie al die mense weet presies wat 'n "passion gap" is
nie............. gelukkig weet ek!!!!!!

Geseënd is jy, as joune mooi is..............nog 'n rede hoekom ek mal is
oor die vroulike liggaam!!!!!

"Annette" skryf in boodskap news:9j4dtv$m2oi7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink ek gaan inskryf om 'n Egoli ster te word:))
> Ek sal natuurlik my foto met die passion gap instuur:)))
> Uit ondervinding weet ek mense wat dit sien is stomgeslaan:)))
> Annette
>
Re: Egoli Ster!! [boodskap #46955 is 'n antwoord op boodskap #46953] Wo, 18 Julie 2001 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink jy het sopas 'n hele paar nou heeltemal gekonfoes.
pj

"DB" skryf in boodskap news:3b55e9ea.0@news1.mweb.co.za...
> Annette, ek dink nie al die mense weet presies wat 'n "passion gap" is
> nie............. gelukkig weet ek!!!!!!
>
> Geseënd is jy, as joune mooi is..............nog 'n rede hoekom ek mal is
> oor die vroulike liggaam!!!!!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9j4dtv$m2oi7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink ek gaan inskryf om 'n Egoli ster te word:))
>> Ek sal natuurlik my foto met die passion gap instuur:)))
>> Uit ondervinding weet ek mense wat dit sien is stomgeslaan:)))
>> Annette
>>
>
Re: Egoli Ster!! [boodskap #46956 is 'n antwoord op boodskap #46936] Wo, 18 Julie 2001 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jammer Graham - ek is van die begin af geleer om nie te vloek en aanhangsels
op 'n ng te plaas nie;)))
Gebruik maar jou verbeelding;)))
Annette

Grahame skryf in boodskap news:3b55d5de.0@news1.mweb.co.za...
> Waarom dit nie plaas sodat ons self kan oordeel nie?
> Oom Grahame
> Annette wrote in message
> news:9j4dtv$m2oi7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink ek gaan inskryf om 'n Egoli ster te word:))
>> Ek sal natuurlik my foto met die passion gap instuur:)))
>> Uit ondervinding weet ek mense wat dit sien is stomgeslaan:)))
>> Annette
>>
>
Re: Egoli Ster!! [boodskap #46987 is 'n antwoord op boodskap #46919] Do, 19 Julie 2001 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Go for it Anette!

Sien al volgende week se Huisgenoot: Egoli se nuwe fonds: Anette met haar
sopresep!
Grappie hoor

My broer se dogter is by Huisgenoot en sy noem dit sommer die huisdemoon van
al die snert en jakkie stories wat hulle oor "berig"

Thys op dié Bos

"Annette" skryf in boodskap news:9j4dtv$m2oi7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink ek gaan inskryf om 'n Egoli ster te word:))
> Ek sal natuurlik my foto met die passion gap instuur:)))
> Uit ondervinding weet ek mense wat dit sien is stomgeslaan:)))
> Annette
>
Re: Egoli Ster!! [boodskap #46992 is 'n antwoord op boodskap #46953] Do, 19 Julie 2001 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
DB, dis 'n p, nie 'n t nie...
_____________________________________________________
DB schreef in berichtnieuws
3b55e9ea.0@news1.mweb.co.za...
> Annette, ek dink nie al die mense weet presies wat 'n "passion gap" is
> nie............. gelukkig weet ek!!!!!!
>
> Geseënd is jy, as joune mooi is..............nog 'n rede hoekom ek mal is
> oor die vroulike liggaam!!!!!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9j4dtv$m2oi7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink ek gaan inskryf om 'n Egoli ster te word:))
>> Ek sal natuurlik my foto met die passion gap instuur:)))
>> Uit ondervinding weet ek mense wat dit sien is stomgeslaan:)))
>> Annette
>>
>
Re: Egoli Ster!! [boodskap #46994 is 'n antwoord op boodskap #46955] Do, 19 Julie 2001 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DB  is tans af-lyn  DB
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
Weet julle nie wat 'n "passion gap" is nie........?

Ek glo dit nie...................wie gaan verduidelik.......ek of jy,
Annette?

wrote in message
news:9j4qgh$1rng$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek dink jy het sopas 'n hele paar nou heeltemal gekonfoes.
> pj
> "DB" wrote in message
> news:3b55e9ea.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette, ek dink nie al die mense weet presies wat 'n "passion gap" is
>> nie............. gelukkig weet ek!!!!!!
>>
>> Geseënd is jy, as joune mooi is..............nog 'n rede hoekom ek mal is
>> oor die vroulike liggaam!!!!!
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9j4dtv$m2oi7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek dink ek gaan inskryf om 'n Egoli ster te word:))
>>> Ek sal natuurlik my foto met die passion gap instuur:)))
>>> Uit ondervinding weet ek mense wat dit sien is stomgeslaan:)))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Egoli Ster!! [boodskap #46996 is 'n antwoord op boodskap #46994] Do, 19 Julie 2001 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
volgens my sit hy tussen jou tande...
____________________________________________________
DB schreef in berichtnieuws
3b5698eb.0@news1.mweb.co.za...
> Weet julle nie wat 'n "passion gap" is nie........?
>
> Ek glo dit nie...................wie gaan verduidelik.......ek of jy,
> Annette?
>
>
>
> wrote in message
> news:9j4qgh$1rng$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ek dink jy het sopas 'n hele paar nou heeltemal gekonfoes.
>> pj
>> "DB" wrote in message
>> news:3b55e9ea.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette, ek dink nie al die mense weet presies wat 'n "passion gap" is
>>> nie............. gelukkig weet ek!!!!!!
>>>
>>> Geseënd is jy, as joune mooi is..............nog 'n rede hoekom ek mal
> is
>>> oor die vroulike liggaam!!!!!
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9j4dtv$m2oi7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek dink ek gaan inskryf om 'n Egoli ster te word:))
>>>> Ek sal natuurlik my foto met die passion gap instuur:)))
>>>> Uit ondervinding weet ek mense wat dit sien is stomgeslaan:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Egoli Ster!! [boodskap #47002 is 'n antwoord op boodskap #46994] Do, 19 Julie 2001 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy mag maar - ek sê vir niemand hoe groot myne is nie:))))
Annette

DB skryf in boodskap news:3b5698eb.0@news1.mweb.co.za...
> Weet julle nie wat 'n "passion gap" is nie........?
>
> Ek glo dit nie...................wie gaan verduidelik.......ek of jy,
> Annette?
>
>
>
> wrote in message
> news:9j4qgh$1rng$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ek dink jy het sopas 'n hele paar nou heeltemal gekonfoes.
>> pj
>> "DB" wrote in message
>> news:3b55e9ea.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette, ek dink nie al die mense weet presies wat 'n "passion gap" is
>>> nie............. gelukkig weet ek!!!!!!
>>>
>>> Geseënd is jy, as joune mooi is..............nog 'n rede hoekom ek mal
> is
>>> oor die vroulike liggaam!!!!!
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9j4dtv$m2oi7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek dink ek gaan inskryf om 'n Egoli ster te word:))
>>>> Ek sal natuurlik my foto met die passion gap instuur:)))
>>>> Uit ondervinding weet ek mense wat dit sien is stomgeslaan:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Egoli Ster!! [boodskap #47003 is 'n antwoord op boodskap #46996] Do, 19 Julie 2001 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy?? O ja. jy is reg!))
Annette

Max skryf in boodskap news:9j6cfa$2va$1@azure.nl.gxn.net...
> volgens my sit hy tussen jou tande...
> ____________________________________________________
> DB schreef in berichtnieuws
> 3b5698eb.0@news1.mweb.co.za...
>> Weet julle nie wat 'n "passion gap" is nie........?
>>
>> Ek glo dit nie...................wie gaan verduidelik.......ek of jy,
>> Annette?
>>
>>
>>
>> wrote in message
>> news:9j4qgh$1rng$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Ek dink jy het sopas 'n hele paar nou heeltemal gekonfoes.
>>> pj
>>> "DB" wrote in message
>>> news:3b55e9ea.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Annette, ek dink nie al die mense weet presies wat 'n "passion gap" is
>>>> nie............. gelukkig weet ek!!!!!!
>>>>
>>>> Geseënd is jy, as joune mooi is..............nog 'n rede hoekom ek mal is
>>>> oor die vroulike liggaam!!!!!
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9j4dtv$m2oi7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek dink ek gaan inskryf om 'n Egoli ster te word:))
>>>> > Ek sal natuurlik my foto met die passion gap instuur:)))
>>>> > Uit ondervinding weet ek mense wat dit sien is stomgeslaan:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Egoli Ster!! [boodskap #47044 is 'n antwoord op boodskap #46994] Do, 19 Julie 2001 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
DB, ek het dit maar net gesê na aanleiding van jou pos. Ek glo daar is min
wat nie weet wat 'n passion gap is nie.
Lees weet jou pos.........> Geseënd is jy, as joune mooi is..............nog
'n rede hoekom ek mal is oor die vroulike liggaam!!!!! Hoe jy die gap en die
liggaam bymekaar bring......eishhh! Verstaan JY nou??
pj

"DB" skryf in boodskap news:3b5698eb.0@news1.mweb.co.za...
> Weet julle nie wat 'n "passion gap" is nie........?
>
> Ek glo dit nie...................wie gaan verduidelik.......ek of jy,
> Annette?
>
>
>
> wrote in message
> news:9j4qgh$1rng$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ek dink jy het sopas 'n hele paar nou heeltemal gekonfoes.
Re: Egoli Ster!! [boodskap #47052 is 'n antwoord op boodskap #47044] Vr, 20 Julie 2001 03:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))))) Nou het jy arme DB gekonfoes:))))
Annette

wrote in message
news:9j7i6b$22fi$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> DB, ek het dit maar net gesê na aanleiding van jou pos. Ek glo daar is min
> wat nie weet wat 'n passion gap is nie.
> Lees weet jou pos.........> Geseënd is jy, as joune mooi is..............nog
> 'n rede hoekom ek mal is oor die vroulike liggaam!!!!! Hoe jy die gap en die
> liggaam bymekaar bring......eishhh! Verstaan JY nou??
> pj
>
> "DB" wrote in message
> news:3b5698eb.0@news1.mweb.co.za...
>> Weet julle nie wat 'n "passion gap" is nie........?
>>
>> Ek glo dit nie...................wie gaan verduidelik.......ek of jy,
>> Annette?
>>
>>
>>
>> wrote in message
>> news:9j4qgh$1rng$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Ek dink jy het sopas 'n hele paar nou heeltemal gekonfoes.
>
Re: Egoli Ster!! [boodskap #47099 is 'n antwoord op boodskap #47052] Sa, 21 Julie 2001 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette, Klink vir my of jy tussen die groottone jeuk?

"Annette" skryf in boodskap news:9j88ac$mj2u1$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))))) Nou het jy arme DB gekonfoes:))))
> Annette
>
>
> wrote in message
> news:9j7i6b$22fi$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> DB, ek het dit maar net gesê na aanleiding van jou pos. Ek glo daar is min
>> wat nie weet wat 'n passion gap is nie.
>> Lees weet jou pos.........> Geseënd is jy, as joune mooi
> is..............nog
>> 'n rede hoekom ek mal is oor die vroulike liggaam!!!!! Hoe jy die gap en die
>> liggaam bymekaar bring......eishhh! Verstaan JY nou??
>> pj
>>
>> "DB" wrote in message
>> news:3b5698eb.0@news1.mweb.co.za...
>>> Weet julle nie wat 'n "passion gap" is nie........?
>>>
>>> Ek glo dit nie...................wie gaan verduidelik.......ek of jy,
>>> Annette?
>>>
>>>
>>>
>>> wrote in message
>>> news:9j4qgh$1rng$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Ek dink jy het sopas 'n hele paar nou heeltemal gekonfoes.
>>
>
Re: Egoli Ster!! [boodskap #47115 is 'n antwoord op boodskap #47099] Sa, 21 Julie 2001 12:57 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ou Grappie - en dit was nie ek wat oor daardie kwaal dokter toe is nie:)))
Ek is nog nie soooooo oud nie;)))
Annette

Suidwester skryf in boodskap news:9jbior$2dc4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Annette, Klink vir my of jy tussen die groottone jeuk?
> "Annette" wrote in message
> news:9j88ac$mj2u1$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))))) Nou het jy arme DB gekonfoes:))))
>> Annette
>>
>>
>> wrote in message
>> news:9j7i6b$22fi$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> DB, ek het dit maar net gesê na aanleiding van jou pos. Ek glo daar is min
>>> wat nie weet wat 'n passion gap is nie.
>>> Lees weet jou pos.........> Geseënd is jy, as joune mooi
>> is..............nog
>>> 'n rede hoekom ek mal is oor die vroulike liggaam!!!!! Hoe jy die gap en die
>>> liggaam bymekaar bring......eishhh! Verstaan JY nou??
>>> pj
>>>
>>> "DB" wrote in message
>>> news:3b5698eb.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Weet julle nie wat 'n "passion gap" is nie........?
>>>>
>>>> Ek glo dit nie...................wie gaan verduidelik.......ek of jy,
>>>> Annette?
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> wrote in message
>>>> news:9j4qgh$1rng$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > Ek dink jy het sopas 'n hele paar nou heeltemal gekonfoes.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: 8 JULIE
Volgende onderwerp: Re: gloudina se gediggies, hiers myne dan maar....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:22:07 MGT 2024