| Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46356] |
Do., 12 Julie 2001 21:01  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
"Danielle"
: Vertel meer Tobie! :-) Ek is altyd reg om iets nuuts te
probeer! :-))
: Ek sal darem graag my deel wil doen vir die vet vroue van
Amerika!
: (VVVA?) :-))
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
dit het 'n lang dun steel (� 20cm), om die rook koel te hou, dit
het ook 'n kleinerige kop om te stop. dit is niks snaaks om hulle
die pyp te sien rook in die openbaar nie. Ons moet nou net iemand
in die hande kry om 'n paar miljoen te maak en dan na julle daar
'lapaside' uit te voer. :-)
--
|
|
|
|
|
|
| Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46725 is 'n antwoord op boodskap #46356] |
Ma., 16 Julie 2001 17:25   |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
"Danielle"
---knip-------
: Tobie....hoekom weet jy so baie van hierdie Xhosa pype?
-----knip------
~~~~~~~~~
Aaaaargghhh! my swakheid is op die lappe ...... naas my
rekenaar, pappagaaie, vrou, is my pyp die nommer een in my lewe,
want sien, ek kan klaarkom sonder die drie voorgenoemde
'artikels' maar my pyp, aikona, hena moslê mina nxau :-)
Ok, meskien ook nie sonder Elna nie ....... hehehh ...
---------------------------------------------
The opposite of fear is not courage, but faith.
--------------------------------------------
|
|
|
|
| Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46770 is 'n antwoord op boodskap #46356] |
Di., 17 Julie 2001 05:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is nie denkers daar nie;))))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:6dc7ltcqh10geu2bmm3k51rlghhr6cu5gh@4ax.com...
> On Mon, 16 Jul 2001 19:25:00 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> Aaaaargghhh! my swakheid is op die lappe ...... naas my
>> rekenaar, pappagaaie, vrou, is my pyp die nommer een in my lewe,
>> want sien, ek kan klaarkom sonder die drie voorgenoemde
>> 'artikels' maar my pyp, aikona, hena moslê mina nxau :-)
>> Ok, meskien ook nie sonder Elna nie ....... hehehh ...
>
> Ek verstaan. :-)
> Dis nogal iets wat mens nie meer hier sien nie. Ek kan nie dink
> wanneer ek laas iemand met 'n pyp gesien het nie - nogal vreemd noudat
> ek daaroor dink.
|
|
|
|
| Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46777 is 'n antwoord op boodskap #46356] |
Di., 17 Julie 2001 06:42   |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: Julie 2000
|
Senior Lid |
|
|
"Danielle©" wrote:
>
> On Mon, 16 Jul 2001 19:25:00 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> Aaaaargghhh! my swakheid is op die lappe ...... naas my
>> rekenaar, pappagaaie, vrou, is my pyp die nommer een in my lewe,
>> want sien, ek kan klaarkom sonder die drie voorgenoemde
>> 'artikels' maar my pyp, aikona, hena moslê mina nxau :-)
>> Ok, meskien ook nie sonder Elna nie ....... hehehh ...
>
> Ek verstaan. :-)
> Dis nogal iets wat mens nie meer hier sien nie. Ek kan nie dink
> wanneer ek laas iemand met 'n pyp gesien het nie - nogal vreemd noudat
> ek daaroor dink.
Die president is mos 'n pyp roker?
|
|
|
|
|
|
| Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46926 is 'n antwoord op boodskap #46777] |
Wo., 18 Julie 2001 17:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dink jy die Prez is 'n pyproker omdat hy 'n denker is, of 'n denker omdat hy
'n pyproker is?
Annette
Lou skryf in boodskap news:3B53DE40.2D2B1D64@lous.zzn.com...
>
>
> "Danielle" wrote:
>>
>> On Mon, 16 Jul 2001 19:25:00 +0200, "Tobie"
>> wrote:
>>
>>> Aaaaargghhh! my swakheid is op die lappe ...... naas my
>>> rekenaar, pappagaaie, vrou, is my pyp die nommer een in my lewe,
>>> want sien, ek kan klaarkom sonder die drie voorgenoemde
>>> 'artikels' maar my pyp, aikona, hena moslê mina nxau :-)
>>> Ok, meskien ook nie sonder Elna nie ....... hehehh ...
>>
>> Ek verstaan. :-)
>> Dis nogal iets wat mens nie meer hier sien nie. Ek kan nie dink
>> wanneer ek laas iemand met 'n pyp gesien het nie - nogal vreemd noudat
>> ek daaroor dink.
>
> Die president is mos 'n pyp roker?
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Xhosa Pyp? [boodskap #47089 is 'n antwoord op boodskap #46951] |
Sa., 21 Julie 2001 05:30  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hy rook hom die pyp, maar hy gaat nie:)))
Annette
Kobus Pietersen skryf in boodskap news:9j4pvg$4sa$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>
> Annette wrote in message
> news:9j4f1m$ln57j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dink jy die Prez is 'n pyproker omdat hy 'n denker is, of 'n denker
omdat
> hy
>> 'n pyproker is?
>> Annette
>
> Ek denk nie hy gaat rook hom die pyp nie
>
|
|
|
|