Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan iemand help?
Kan iemand help? [boodskap #46841] |
Tue, 17 July 2001 19:18  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Iemand het my geskakel en gevra of ek kan vra vir hulp.
Hy ken 'n ou dame wat dringend na Sydney ( Australië) moet gaan om 'n beie
siek familielid te besoek. Sy moet 2 weke daar bly, en het nie genoeg geld
om in 'n duur hotel tuis te gaan nie.
Is daar iemand hier wat iemand daar ken wat miskien kan help?
Of miskien raad of inligting kan gee waar sy goedkoper kan tuisgaan.
Ek ken nie die dame self nie, maar wel die persoon wat my gevra het. Hy
verseker my sy is heeltemal normaal:)
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kan iemand help? [boodskap #46968 is 'n antwoord op boodskap #46961] |
Wed, 18 July 2001 20:36  |
Pieter Immelman
Boodskappe: 114 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Meer vir 'groot' babas.
pj
"Annette" skryf in boodskap news:9j4qvu$mdon5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Bly jy hou daarvan - maar ons sê dit nie net vir klein kindertjies nie;)))
> Annette
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:10:40 UTC 2025
|