Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » België/Sydney.
België/Sydney. [boodskap #46821] |
Tue, 17 July 2001 16:20  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Uit: Guide to Places of the World.
België Sydney
Area: 30513vk km 1735 vk km.
Ek weet dat die Australiers meer bier as die Belge drink, maar is dit 'n
rede om nie 'n Olimpiese Spele aan te bied nie?:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: België/Sydney. [boodskap #46853 is 'n antwoord op boodskap #46836] |
Tue, 17 July 2001 20:13  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette glo my ek sal dit geniet en ek sal vir jou klap!!!!!!
En jou bestrooi met waterblommetjies uit die boland en sing soos Steve
Kerkorrel Heroldt Lewis in die Kombuis sing!!
My Sarie Mareis sal ek sing alles en alles jy sal die ere medaille van die
games verdien en glo my, Gloudina sal sug en kryt en jaloers wees oor
jou!!!!!!
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9j1vcn$lcjt9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee Dankie Rico - Ek hoop nie Kaapstad kry die Olimpiese Spele nie, want dan
> sal die arogante politici en hulle toesprake hier erger as ooit wees:))
> Die vlam aansteek sal ook 'n bietjie bo my vuurmaakplek wees:))
> Dit is mos gewoonlik 'n bietjie hoog - en tensy hulle van my 'n menslike
> kanonkoeël maak en my tot daar skiet, sal dit nie 'n mooi gesig wees om my
> kruipend en hygend teen die trappe te sien uitstrompel nie:)))
> Annette
>
>
> Rico wrote in message
> news:9j1qa6$5pi$1@news1.xs4all.nl...
>> Annette sal dit nie eens tyd word dat Kaapstad die Olimpics gaan
> organiseer
>> nie???
>> Ek sien dit al, jy die die vlam kan aansteek!!!
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9j1nuh$lc690$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Uit: Guide to Places of the World.
>>> België Sydney
>>> Area: 30513vk km 1735 vk km.
>>>
>>> Ek weet dat die Australiers meer bier as die Belge drink, maar is dit 'n
>>> rede om nie 'n Olimpiese Spele aan te bied nie?:)))
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:59:51 UTC 2025
|