Skotse Krieket. [boodskap #46665] |
Mon, 16 July 2001 05:25 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou net gehoor Skotland het gekwalifiseer vir die Krieket Wêreldbeker, Ek
dink die Skotte moet aandring om in Skotse Rompies (kilts) te speel - dan
gaan hulle definitief die kampioene wees:)))
Nou net gehoor die vroë berig was verkeerd - Skotland moet nog teen Kanada
speel om te kan kwalifiseer:((
Annette
|
|
|
|
|
Re: Skotse Krieket. [boodskap #46701 is 'n antwoord op boodskap #46665] |
Mon, 16 July 2001 11:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Nou net gehoor die vroë berig was verkeerd - Skotland moet nog teen Kanada
> speel om te kan kwalifiseer:((
>
Dierbaarheid. Ek dink nie daar is een Kanadees wat weet
dat ons 'n krieketspan het nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Skotse Krieket. [boodskap #46716 is 'n antwoord op boodskap #46713] |
Mon, 16 July 2001 14:44 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tans ja. Holland het gister vir Namibië gewen.
Ons hou duim vas vir die sexy Skotte wat vandag speel:)))
Annette
Wouter Plaasvark wrote in message
news:3b52efe8.0@news1.mweb.co.za...
> Is die kwalifiserende toernooi nie pas (tans?) in Kanada gespeel nie? Daar
> is verbasend baie lande wat deesdae internasionale krieket (probeer) speel.
>
> skryf in boodskap news:3B52D673.F6CE9056@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Nou net gehoor die vroë berig was verkeerd - Skotland moet nog teen Kanada
>> speel om te kan kwalifiseer:((
>>
>
> Dierbaarheid. Ek dink nie daar is een Kanadees wat weet
> dat ons 'n krieketspan het nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|