Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bespreking: Rook
Bespreking: Rook [boodskap #46091] Ma, 09 Julie 2001 12:39 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Enigiemand hier wat so lief is vir rook dat hy/sy liewer sal tuis bly as om
uit te gaan en 'n aand saam met vriende in 'n restaurant te geniet?

Ek het en was nog nooit lus vir rook nie, dus vra ek net 'n vraag - ek wys
nog nie 'n beskuldigende vinger na iemand nie;)))

Annette
Re: Bespreking: Rook [boodskap #46096 is 'n antwoord op boodskap #46091] Ma, 09 Julie 2001 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal nie tuisbly nie, maar as ek nie kan rook nie, word die aand ook nie
lank nie...
________________________________________________________
Annette schreef in berichtnieuws
9icajt$i0836$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Enigiemand hier wat so lief is vir rook dat hy/sy liewer sal tuis bly as om
> uit te gaan en 'n aand saam met vriende in 'n restaurant te geniet?
>
> Ek het en was nog nooit lus vir rook nie, dus vra ek net 'n vraag - ek wys
> nog nie 'n beskuldigende vinger na iemand nie;)))
>
> Annette
>
Re: Bespreking: Rook [boodskap #46097 is 'n antwoord op boodskap #46091] Ma, 09 Julie 2001 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet nie so baie RSG luister nie

"Annette" skryf in boodskap news:9icajt$i0836$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Enigiemand hier wat so lief is vir rook dat hy/sy liewer sal tuis bly as om
> uit te gaan en 'n aand saam met vriende in 'n restaurant te geniet?
>
> Ek het en was nog nooit lus vir rook nie, dus vra ek net 'n vraag - ek wys
> nog nie 'n beskuldigende vinger na iemand nie;)))
>
> Annette
>
Re: Bespreking: Rook [boodskap #46103 is 'n antwoord op boodskap #46097] Ma, 09 Julie 2001 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek moet - ek wag vir die dag dat Nickie gaan vloek oor die eter:))))
Annette
kie
wrote in message
news:3b49aefb$0$226@hades.is.co.za...
> Jy moet nie so baie RSG luister nie
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9icajt$i0836$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Enigiemand hier wat so lief is vir rook dat hy/sy liewer sal tuis bly as
> om
>> uit te gaan en 'n aand saam met vriende in 'n restaurant te geniet?
>>
>> Ek het en was nog nooit lus vir rook nie, dus vra ek net 'n vraag - ek wys
>> nog nie 'n beskuldigende vinger na iemand nie;)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Bespreking: Rook [boodskap #46108 is 'n antwoord op boodskap #46096] Ma, 09 Julie 2001 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sê nie veel vir die opwindende geselskap wat jy saamneem nie;)))
Annette

Max skryf in boodskap news:9icb7r$8k2$1@azure.nl.gxn.net...
> Ek sal nie tuisbly nie, maar as ek nie kan rook nie, word die aand ook nie
> lank nie...
> ________________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9icajt$i0836$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Enigiemand hier wat so lief is vir rook dat hy/sy liewer sal tuis bly as
> om
>> uit te gaan en 'n aand saam met vriende in 'n restaurant te geniet?
>>
>> Ek het en was nog nooit lus vir rook nie, dus vra ek net 'n vraag - ek wys
>> nog nie 'n beskuldigende vinger na iemand nie;)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Bespreking: Rook [boodskap #46117 is 'n antwoord op boodskap #46096] Ma, 09 Julie 2001 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max skryf in boodskap news:9icb9m$8k8$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> Waaraan is jy verslaafd?
> _____________________________________________________
>>>> > Gottlieb schreef in berichtnieuws
>>>> > ef555b03.0107090518.7e455e16@posting.google.com...
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> >> news:...
>>>> > > Eenvoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...
>>

On Mon, 9 Jul 2001 15:21:06 +0200, "Max" wrote:

>>>> >Ek sal nie tuisbly nie, maar as ek nie kan rook nie, word die aand ook nie
>>>> >>lank nie...
> ________________________________________________________

Dié gesprek klink interessant wanneer ons verskillende stukkies
bymekaarvoeg!!!

DD
Re: Bespreking: Rook [boodskap #46531 is 'n antwoord op boodskap #46091] Sa, 14 Julie 2001 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
More Anette,
Hier kan def. snaakse dinge uitkom.
Ek gaan beslis nie meer na plekke toe waar ek nie mag rook nie.
Wat nou wel hier by ons gebeur is dat resturante eerder die boetes betaal
sodat mense wel kan rook, want sê hulle dat hulle hopeloos te veel klieente
verloor het a.g.v die nuwe rookwette. Al wat gebeur is dat ons `n ekstra
fooitjie bysit om die boetes te dek en daardie plekke kan jy vergelyk met
plekke waar nie gerook mag word nie en jy moet sien dat ewe skielik moet
daar by onbekende resturante plekke bespreek moet word.

Ek weet werklik nie wat deur hierdie wette probeer bereik word nie,
aangesien daar so baie ander dinge is wat mense se lewens kan red en wat
gedoen kan word.

Groete
Frikkie

Annette skryf in boodskap news:9icajt$i0836$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Enigiemand hier wat so lief is vir rook dat hy/sy liewer sal tuis bly as om
> uit te gaan en 'n aand saam met vriende in 'n restaurant te geniet?
>
> Ek het en was nog nooit lus vir rook nie, dus vra ek net 'n vraag - ek wys
> nog nie 'n beskuldigende vinger na iemand nie;)))
>
> Annette
>
Re: Bespreking: Rook [boodskap #46536 is 'n antwoord op boodskap #46531] Sa, 14 Julie 2001 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet 'n helse groot fooitjie deur 'n klomp rokers wees om elke keer R10,000
boete te betaal.
Annette

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:9ioq98$qp2$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> More Anette,
> Hier kan def. snaakse dinge uitkom.
> Ek gaan beslis nie meer na plekke toe waar ek nie mag rook nie.
> Wat nou wel hier by ons gebeur is dat resturante eerder die boetes betaal
> sodat mense wel kan rook, want sê hulle dat hulle hopeloos te veel klieente
> verloor het a.g.v die nuwe rookwette. Al wat gebeur is dat ons `n ekstra
> fooitjie bysit om die boetes te dek en daardie plekke kan jy vergelyk met
> plekke waar nie gerook mag word nie en jy moet sien dat ewe skielik moet
> daar by onbekende resturante plekke bespreek moet word.
>
> Ek weet werklik nie wat deur hierdie wette probeer bereik word nie,
> aangesien daar so baie ander dinge is wat mense se lewens kan red en wat
> gedoen kan word.
>
> Groete
> Frikkie
>
> Annette wrote in message
> news:9icajt$i0836$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Enigiemand hier wat so lief is vir rook dat hy/sy liewer sal tuis bly as
> om
>> uit te gaan en 'n aand saam met vriende in 'n restaurant te geniet?
>>
>> Ek het en was nog nooit lus vir rook nie, dus vra ek net 'n vraag - ek wys
>> nog nie 'n beskuldigende vinger na iemand nie;)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Bespreking: Rook [boodskap #46538 is 'n antwoord op boodskap #46536] Sa, 14 Julie 2001 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hi weer,
Nee, sover ek weet is nog net `n paar persele met R2000 elk beboet, maar glo
my dat advertensies baie meer as dit gekos het.

Groete
Frikkie

Annette skryf in boodskap news:9iot5v$k4b0g$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet 'n helse groot fooitjie deur 'n klomp rokers wees om elke keer R10,000
> boete te betaal.
> Annette
>
> Frikkie Potgieter wrote in message
> news:9ioq98$qp2$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> More Anette,
>> Hier kan def. snaakse dinge uitkom.
>> Ek gaan beslis nie meer na plekke toe waar ek nie mag rook nie.
>> Wat nou wel hier by ons gebeur is dat resturante eerder die boetes betaal
>> sodat mense wel kan rook, want sê hulle dat hulle hopeloos te veel
> klieente
>> verloor het a.g.v die nuwe rookwette. Al wat gebeur is dat ons `n ekstra
>> fooitjie bysit om die boetes te dek en daardie plekke kan jy vergelyk met
>> plekke waar nie gerook mag word nie en jy moet sien dat ewe skielik moet
>> daar by onbekende resturante plekke bespreek moet word.
>>
>> Ek weet werklik nie wat deur hierdie wette probeer bereik word nie,
>> aangesien daar so baie ander dinge is wat mense se lewens kan red en wat
>> gedoen kan word.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9icajt$i0836$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Enigiemand hier wat so lief is vir rook dat hy/sy liewer sal tuis bly
as
>> om
>>> uit te gaan en 'n aand saam met vriende in 'n restaurant te geniet?
>>>
>>> Ek het en was nog nooit lus vir rook nie, dus vra ek net 'n vraag - ek
> wys
>>> nog nie 'n beskuldigende vinger na iemand nie;)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Bespreking: Rook [boodskap #46547 is 'n antwoord op boodskap #46531] Sa, 14 Julie 2001 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Wat nou wel hier by ons gebeur is dat resturante eerder die boetes betaal
> sodat mense wel kan rook, want sê hulle dat hulle hopeloos te veel klieente
> verloor het a.g.v die nuwe rookwette.
>
> Ek weet werklik nie wat deur hierdie wette probeer bereik word nie,
> aangesien daar so baie ander dinge is wat mense se lewens kan red en wat
> gedoen kan word.
>

Ek dink julle sal uitvind dat hierdie soort gepraat
ook ietwat van 'n urban legend is ( net soos die
mense wat vertel dat swartes nou na apartheid sug.)
In Toronto het die restourante gou uitgevind dat
hulle kliënte (selfs die wat gewoonweg rook) in die
rooklose dele van die restourante wou sit, en hulle
het dus gou die hele ding rookloos gemaak. Daar
is wel nog restourante wat rook en nie-rook
afdelings het, maar meer en meer restourante, veral
die fast food ouens, verwelkom jou met 'n bordjie
wat sê "Welcome to our smoke free environment."
En ek sien nie dat die mense daardeur afgesit word
nie.

Gloudina
Re: Bespreking: Rook [boodskap #46549 is 'n antwoord op boodskap #46091] Sa, 14 Julie 2001 11:45 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3B503073.F51FF949@home.com...
Frikkie Potgieter wrote:

> Wat nou wel hier by ons gebeur is dat resturante eerder die boetes betaal
> sodat mense wel kan rook, want sê hulle dat hulle hopeloos te veel klieente
> verloor het a.g.v die nuwe rookwette.
>
> Ek weet werklik nie wat deur hierdie wette probeer bereik word nie,
> aangesien daar so baie ander dinge is wat mense se lewens kan red en wat
> gedoen kan word.
>

KNIP:
Moet jy altyd die basters in `n gesprek inbring. Lyk my jy het `n probleem
met jou kleur. Hier is gepraat van ROO, ROOK, ROOK en niks van jou "urban
legends" nie.
Bly in die kombuis man....

Ek dink julle sal uitvind dat hierdie soort gepraat
ook ietwat van 'n urban legend is ( net soos die
mense wat vertel dat swartes nou na apartheid sug.)
Gloudina
Vorige onderwerp: Jan Smuts val Kaapland in
Volgende onderwerp: Honderd jaar geleden......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:53:15 MGT 2024