Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jan Smuts val Kaapland in
Jan Smuts val Kaapland in [boodskap #46069] Ma, 09 Julie 2001 02:59 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Duidelik was een van die mees belangrike gebeurtenisse wat
in my pa se lewe plaasgevind het, die verskyning van Generaal
Smuts en 'n kommando in Namakwaland in 1901, gedurende die
die laaste fase van die oorlog in Transvaal. My pa was sestien
jaar oud, en het lank na die tyd nog met bewondering en skuld
gepraat van hoe Generaal Smuts vir hulle klomp seuns probeer
aanmoedig het om aan te sluit by die leër van die Transvaal.
Hy hoef natuurlik nie skuldig te gevoel het nie. Hy was maar
net sestien, en Kaaplandse aansluiters sou van hoogverraad
beskuldig kon gewees het.
Op 'n krygsberaad op Donderdag, 20 Junie 1901 is die
plan vir die inval goedgekeur. Smuts, eintlik 'n wetsgeleerde
en politikus, was op hierdie stadium ook al aangestel as
bevelvoerder van die soldate in Wes-Transvaal. Hy het laat
weet dat hy vrywilligers soek vir die inval.
Voordat Smuts die Vaal oorgesteek het, het hy sy mag
verdeel onder kommandante Van Deventer, Bouwer, Kirsten
en Dreyer. Laasgenoemde is gevang toe die kommando nog
in die Vrystaat was, en is vervang deur Naudé.
Op hulle trek deur die Oos-Kaap was die kommando
op een stadium so na aan Port Elizabeth dat hulle die stad se
ligte kon sien. Hulle het vir 'n ruk nog suidwaarts beweeg,
met die Britse magte kort op hulle hakke. Toe het Smuts
weswaarts geswaai, om 'n tog oor die Swartberge te vermy.
Uiteindelik het hulle die omtrek van Calvinia vroeg in
November 1901 bereik.
Smuts het begin om swerwende groepies rebelle in die
Karoo, langs die Oranje en in die distrik Van Rhynsdorp te
organiseer. Daarna het Smuts besluit om Namakwaland binne
te val. Hulle wou nie juis die myndorpies beset nie, maar wou
minstens 'n Britse ontsettingsmag na die geweste lok, sodat
hulle daarna miskien die Boland kon inval.
Omdat O'Kiep net 110 kilometers van die grens van
Duitswes was, het Smuts ook 'n propaganda-oorlog probeer
voer teen die Engelse deur boodskappe via Duitswes te stuur
aan W.T. Stead, 'n liberale joernalis in Engeland,en Emily
Hobhouse (die Engelse vrou wat geagiteer het teen die
behandeling wat vroue en kinders in die Transvaal en Vrystaat
ontvang het). Hy het ook boodskappe gestuur na Paul Kruger,
op hierdie stadium in ballingskap in Europa, en aan Abraham
Fischer, die latere eerste minister van die Oranjerivierkolonie
(en die oupa van Bram Fischer, wat dood is in 'n tronk omdat
hy vir die vryheid van alle Suid-Afrikaners geveg het teen die
apartheidsregime in die laaste gedeelte van die twintigste eeu.)
Smuts se trek van Van Rhynsdorp na Namakwaland het op
10 Maart 1902 begin. Twee weke later is Springbok ingeneem.
Op 4 April het die Britte by Concordia oorgegee en het Smuts
en sy kommando met die beleg van O'Kiep begin.
Die inval van Smuts het egter te laat plaasgevind om die
afloop van die oorlog te beïnvloed. Smuts het Namakwaland
op 26 April 1902 verlaat om as die ZAR se regsadviseur by
die vredesonderhandelinge op Vereeniging op te tree. Daar
kon hy verklaar dat daar meer as 3,000 man onder sy bevel
in die Noordweste was en dat hy 9,000 Britse troepe en een
van hulle beste generaals, Sir John Denton Pinkstone French,
in die Kaapkolonie besig gehou het.
So het die publieke lewe begin van een van die karakters
wat nie net die eerste helfte van die twintigste eeu in Suid-
Afrika gedomineer het nie, maar ook op die wêreldsverhoog
'n belangrike rol gespeel het. Hy was onder andere 'n lid van
Churchill se oorlogskabinet gedurende die Tweede Wêrelds-
oorlog, en een van die belangrikste stigterslede van die VVO.

Gloudina
Re: Jan Smuts val Kaapland in [boodskap #46083 is 'n antwoord op boodskap #46069] Ma, 09 Julie 2001 08:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Mon, 9 Jul 2001 17:25:07 +0200, "Jonas" wrote:

> Verraad strek diep die familie in nê?

Smuts het aan Boere-kant geveg, jou sot.

> (My oumagrootjie was in die Kolonie tronktoe op ouderdom 16 vir haar
> ondersteuning aan die boeremagte ...)
> skryf in boodskap news:3B491EF3.CDB23733@home.com...
> Duidelik was een van die mees belangrike gebeurtenisse wat
> in my pa se lewe plaasgevind het, die verskyning van Generaal
> Smuts en 'n kommando in Namakwaland in 1901, gedurende die
> die laaste fase van die oorlog in Transvaal. My pa was sestien
> jaar oud, en het lank na die tyd nog met bewondering en skuld
> gepraat van hoe Generaal Smuts vir hulle klomp seuns probeer
> aanmoedig het om aan te sluit by die leër van die Transvaal.
> Hy hoef natuurlik nie skuldig te gevoel het nie. Hy was maar
> net sestien, en Kaaplandse aansluiters sou van hoogverraad
> beskuldig kon gewees het.
> Op 'n krygsberaad op Donderdag, 20 Junie 1901 is die
> plan vir die inval goedgekeur. Smuts, eintlik 'n wetsgeleerde
> en politikus, was op hierdie stadium ook al aangestel as
> bevelvoerder van die soldate in Wes-Transvaal. Hy het laat
> weet dat hy vrywilligers soek vir die inval.
> Voordat Smuts die Vaal oorgesteek het, het hy sy mag
> verdeel onder kommandante Van Deventer, Bouwer, Kirsten
> en Dreyer. Laasgenoemde is gevang toe die kommando nog
> in die Vrystaat was, en is vervang deur Naudé.
> Op hulle trek deur die Oos-Kaap was die kommando
> op een stadium so na aan Port Elizabeth dat hulle die stad se
> ligte kon sien. Hulle het vir 'n ruk nog suidwaarts beweeg,
> met die Britse magte kort op hulle hakke. Toe het Smuts
> weswaarts geswaai, om 'n tog oor die Swartberge te vermy.
> Uiteindelik het hulle die omtrek van Calvinia vroeg in
> November 1901 bereik.
> Smuts het begin om swerwende groepies rebelle in die
> Karoo, langs die Oranje en in die distrik Van Rhynsdorp te
> organiseer. Daarna het Smuts besluit om Namakwaland binne
> te val. Hulle wou nie juis die myndorpies beset nie, maar wou
> minstens 'n Britse ontsettingsmag na die geweste lok, sodat
> hulle daarna miskien die Boland kon inval.
> Omdat O'Kiep net 110 kilometers van die grens van
> Duitswes was, het Smuts ook 'n propaganda-oorlog probeer
> voer teen die Engelse deur boodskappe via Duitswes te stuur
> aan W.T. Stead, 'n liberale joernalis in Engeland,en Emily
> Hobhouse (die Engelse vrou wat geagiteer het teen die
> behandeling wat vroue en kinders in die Transvaal en Vrystaat
> ontvang het). Hy het ook boodskappe gestuur na Paul Kruger,
> op hierdie stadium in ballingskap in Europa, en aan Abraham
> Fischer, die latere eerste minister van die Oranjerivierkolonie
> (en die oupa van Bram Fischer, wat dood is in 'n tronk omdat
> hy vir die vryheid van alle Suid-Afrikaners geveg het teen die
> apartheidsregime in die laaste gedeelte van die twintigste eeu.)
> Smuts se trek van Van Rhynsdorp na Namakwaland het op
> 10 Maart 1902 begin. Twee weke later is Springbok ingeneem.
> Op 4 April het die Britte by Concordia oorgegee en het Smuts
> en sy kommando met die beleg van O'Kiep begin.
> Die inval van Smuts het egter te laat plaasgevind om die
> afloop van die oorlog te beïnvloed. Smuts het Namakwaland
> op 26 April 1902 verlaat om as die ZAR se regsadviseur by
> die vredesonderhandelinge op Vereeniging op te tree. Daar
> kon hy verklaar dat daar meer as 3,000 man onder sy bevel
> in die Noordweste was en dat hy 9,000 Britse troepe en een
> van hulle beste generaals, Sir John Denton Pinkstone French,
> in die Kaapkolonie besig gehou het.
> So het die publieke lewe begin van een van die karakters
> wat nie net die eerste helfte van die twintigste eeu in Suid-
> Afrika gedomineer het nie, maar ook op die wêreldsverhoog
> 'n belangrike rol gespeel het. Hy was onder andere 'n lid van
> Churchill se oorlogskabinet gedurende die Tweede Wêrelds-
> oorlog, en een van die belangrikste stigterslede van die VVO.
>
> Gloudina
>
Re: Jan Smuts val Kaapland in [boodskap #46100 is 'n antwoord op boodskap #46069] Ma, 09 Julie 2001 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Verraad strek diep die familie in nê?
> (My oumagrootjie was in die Kolonie tronktoe op ouderdom 16 vir haar
> ondersteuning aan die boeremagte ...)

Jonas, as jy vir ons en jouself 'n guns wil bewys, vertel ons die storie

van jou oumagrootjie, instede daarvan om gal te braak oor my pa
se vermeende "verraad." By implikasie het ek ook "verraad" gepleeg
in jou oë. Wonder hoekom jy so dink?

Gloudina
Re: Jan Smuts val Kaapland in [boodskap #46110 is 'n antwoord op boodskap #46069] Ma, 09 Julie 2001 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verraad strek diep die familie in nê?
(My oumagrootjie was in die Kolonie tronktoe op ouderdom 16 vir haar
ondersteuning aan die boeremagte ...)
skryf in boodskap news:3B491EF3.CDB23733@home.com...
Duidelik was een van die mees belangrike gebeurtenisse wat
in my pa se lewe plaasgevind het, die verskyning van Generaal
Smuts en 'n kommando in Namakwaland in 1901, gedurende die
die laaste fase van die oorlog in Transvaal. My pa was sestien
jaar oud, en het lank na die tyd nog met bewondering en skuld
gepraat van hoe Generaal Smuts vir hulle klomp seuns probeer
aanmoedig het om aan te sluit by die leër van die Transvaal.
Hy hoef natuurlik nie skuldig te gevoel het nie. Hy was maar
net sestien, en Kaaplandse aansluiters sou van hoogverraad
beskuldig kon gewees het.
Op 'n krygsberaad op Donderdag, 20 Junie 1901 is die
plan vir die inval goedgekeur. Smuts, eintlik 'n wetsgeleerde
en politikus, was op hierdie stadium ook al aangestel as
bevelvoerder van die soldate in Wes-Transvaal. Hy het laat
weet dat hy vrywilligers soek vir die inval.
Voordat Smuts die Vaal oorgesteek het, het hy sy mag
verdeel onder kommandante Van Deventer, Bouwer, Kirsten
en Dreyer. Laasgenoemde is gevang toe die kommando nog
in die Vrystaat was, en is vervang deur Naudé.
Op hulle trek deur die Oos-Kaap was die kommando
op een stadium so na aan Port Elizabeth dat hulle die stad se
ligte kon sien. Hulle het vir 'n ruk nog suidwaarts beweeg,
met die Britse magte kort op hulle hakke. Toe het Smuts
weswaarts geswaai, om 'n tog oor die Swartberge te vermy.
Uiteindelik het hulle die omtrek van Calvinia vroeg in
November 1901 bereik.
Smuts het begin om swerwende groepies rebelle in die
Karoo, langs die Oranje en in die distrik Van Rhynsdorp te
organiseer. Daarna het Smuts besluit om Namakwaland binne
te val. Hulle wou nie juis die myndorpies beset nie, maar wou
minstens 'n Britse ontsettingsmag na die geweste lok, sodat
hulle daarna miskien die Boland kon inval.
Omdat O'Kiep net 110 kilometers van die grens van
Duitswes was, het Smuts ook 'n propaganda-oorlog probeer
voer teen die Engelse deur boodskappe via Duitswes te stuur
aan W.T. Stead, 'n liberale joernalis in Engeland,en Emily
Hobhouse (die Engelse vrou wat geagiteer het teen die
behandeling wat vroue en kinders in die Transvaal en Vrystaat
ontvang het). Hy het ook boodskappe gestuur na Paul Kruger,
op hierdie stadium in ballingskap in Europa, en aan Abraham
Fischer, die latere eerste minister van die Oranjerivierkolonie
(en die oupa van Bram Fischer, wat dood is in 'n tronk omdat
hy vir die vryheid van alle Suid-Afrikaners geveg het teen die
apartheidsregime in die laaste gedeelte van die twintigste eeu.)
Smuts se trek van Van Rhynsdorp na Namakwaland het op
10 Maart 1902 begin. Twee weke later is Springbok ingeneem.
Op 4 April het die Britte by Concordia oorgegee en het Smuts
en sy kommando met die beleg van O'Kiep begin.
Die inval van Smuts het egter te laat plaasgevind om die
afloop van die oorlog te beïnvloed. Smuts het Namakwaland
op 26 April 1902 verlaat om as die ZAR se regsadviseur by
die vredesonderhandelinge op Vereeniging op te tree. Daar
kon hy verklaar dat daar meer as 3,000 man onder sy bevel
in die Noordweste was en dat hy 9,000 Britse troepe en een
van hulle beste generaals, Sir John Denton Pinkstone French,
in die Kaapkolonie besig gehou het.
So het die publieke lewe begin van een van die karakters
wat nie net die eerste helfte van die twintigste eeu in Suid-
Afrika gedomineer het nie, maar ook op die wêreldsverhoog
'n belangrike rol gespeel het. Hy was onder andere 'n lid van
Churchill se oorlogskabinet gedurende die Tweede Wêrelds-
oorlog, en een van die belangrikste stigterslede van die VVO.

Gloudina
Re: Jan Smuts val Kaapland in [boodskap #46121 is 'n antwoord op boodskap #46069] Ma, 09 Julie 2001 22:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Presies ou Ferdietjie - jy mis die punt ou seuntjie. Dis eers heelwat later
dat Oom Jannie saam met die ingelse baklei het ...
En, terwyl ons van varke praat - waar was jou familie ten tye? Ook seker
onder kakiekombers?
Dis goed om te sien dat ou Antie Totie hulp nodig het - maar joune seker tog
nie...
skryf in boodskap news:3b4e68f0.3078736@news.is.co.za...
> On Mon, 9 Jul 2001 17:25:07 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>
> Smuts het aan Boere-kant geveg, jou sot.
>
>
>
>> (My oumagrootjie was in die Kolonie tronktoe op ouderdom 16 vir haar
>> ondersteuning aan die boeremagte ...)
>> skryf in boodskap news:3B491EF3.CDB23733@home.com...
>> Duidelik was een van die mees belangrike gebeurtenisse wat
>> in my pa se lewe plaasgevind het, die verskyning van Generaal
>> Smuts en 'n kommando in Namakwaland in 1901, gedurende die
>> die laaste fase van die oorlog in Transvaal. My pa was sestien
>> jaar oud, en het lank na die tyd nog met bewondering en skuld
>> gepraat van hoe Generaal Smuts vir hulle klomp seuns probeer
>> aanmoedig het om aan te sluit by die le�r van die Transvaal.
>> Hy hoef natuurlik nie skuldig te gevoel het nie. Hy was maar
>> net sestien, en Kaaplandse aansluiters sou van hoogverraad
>> beskuldig kon gewees het.
>> Op 'n krygsberaad op Donderdag, 20 Junie 1901 is die
>> plan vir die inval goedgekeur. Smuts, eintlik 'n wetsgeleerde
>> en politikus, was op hierdie stadium ook al aangestel as
>> bevelvoerder van die soldate in Wes-Transvaal. Hy het laat
>> weet dat hy vrywilligers soek vir die inval.
>> Voordat Smuts die Vaal oorgesteek het, het hy sy mag
>> verdeel onder kommandante Van Deventer, Bouwer, Kirsten
>> en Dreyer. Laasgenoemde is gevang toe die kommando nog
>> in die Vrystaat was, en is vervang deur Naudé.
>> Op hulle trek deur die Oos-Kaap was die kommando
>> op een stadium so na aan Port Elizabeth dat hulle die stad se
>> ligte kon sien. Hulle het vir 'n ruk nog suidwaarts beweeg,
>> met die Britse magte kort op hulle hakke. Toe het Smuts
>> weswaarts geswaai, om 'n tog oor die Swartberge te vermy.
>> Uiteindelik het hulle die omtrek van Calvinia vroeg in
>> November 1901 bereik.
>> Smuts het begin om swerwende groepies rebelle in die
>> Karoo, langs die Oranje en in die distrik Van Rhynsdorp te
>> organiseer. Daarna het Smuts besluit om Namakwaland binne
>> te val. Hulle wou nie juis die myndorpies beset nie, maar wou
>> minstens 'n Britse ontsettingsmag na die geweste lok, sodat
>> hulle daarna miskien die Boland kon inval.
>> Omdat O'Kiep net 110 kilometers van die grens van
>> Duitswes was, het Smuts ook 'n propaganda-oorlog probeer
>> voer teen die Engelse deur boodskappe via Duitswes te stuur
>> aan W.T. Stead, 'n liberale joernalis in Engeland,en Emily
>> Hobhouse (die Engelse vrou wat geagiteer het teen die
>> behandeling wat vroue en kinders in die Transvaal en Vrystaat
>> ontvang het). Hy het ook boodskappe gestuur na Paul Kruger,
>> op hierdie stadium in ballingskap in Europa, en aan Abraham
>> Fischer, die latere eerste minister van die Oranjerivierkolonie
>> (en die oupa van Bram Fischer, wat dood is in 'n tronk omdat
>> hy vir die vryheid van alle Suid-Afrikaners geveg het teen die
>> apartheidsregime in die laaste gedeelte van die twintigste eeu.)
>> Smuts se trek van Van Rhynsdorp na Namakwaland het op
>> 10 Maart 1902 begin. Twee weke later is Springbok ingeneem.
>> Op 4 April het die Britte by Concordia oorgegee en het Smuts
>> en sy kommando met die beleg van O'Kiep begin.
>> Die inval van Smuts het egter te laat plaasgevind om die
>> afloop van die oorlog te beïnvloed. Smuts het Namakwaland
>> op 26 April 1902 verlaat om as die ZAR se regsadviseur by
>> die vredesonderhandelinge op Vereeniging op te tree. Daar
>> kon hy verklaar dat daar meer as 3,000 man onder sy bevel
>> in die Noordweste was en dat hy 9,000 Britse troepe en een
>> van hulle beste generaals, Sir John Denton Pinkstone French,
>> in die Kaapkolonie besig gehou het.
>> So het die publieke lewe begin van een van die karakters
>> wat nie net die eerste helfte van die twintigste eeu in Suid-
>> Afrika gedomineer het nie, maar ook op die wêreldsverhoog
>> 'n belangrike rol gespeel het. Hy was onder andere 'n lid van
>> Churchill se oorlogskabinet gedurende die Tweede Wêrelds-
>> oorlog, en een van die belangrikste stigterslede van die VVO.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Jan Smuts val Kaapland in [boodskap #46146 is 'n antwoord op boodskap #46069] Di, 10 Julie 2001 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Tue, 10 Jul 2001 00:26:33 +0200, "Jonas" wrote:

resies ou Ferdietjie - jy mis die punt ou seuntjie. Dis eers heelwat
later
> dat Oom Jannie saam met die ingelse baklei het ...
> En, terwyl ons van varke praat - waar was jou familie ten tye? Ook seker
> onder kakiekombers?

Jyis een van twee dinge Jonas - of jy is antiek en sit op die stoep en
bewe met 'n kierie of jy is nie so oud nie maar jou verstand is
vasgevang in 'n bitterheid van 100 jaar gelede.

En nou, na 'n hele fokken eeu kan jy NOG nie konteks in enigiets sien
nie, kan jy nog nie onderskei tussen emosie en denke nie.

Ek eis vir jou hart as jy eendag uitvind wat NA JAN SMUTS in SA gebeur
het.
Re: Jan Smuts val Kaapland in [boodskap #46147 is 'n antwoord op boodskap #46069] Di, 10 Julie 2001 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

Jonas, gaan sien 'n sielkundige.
Jy kan nie so aangaan nie

On Tue, 10 Jul 2001 18:34:27 +0200, "Jonas" wrote:

> Daardie storie verdien jy nie - dit sal dit ietwat goedkoop maak.
> Mbt jou eie verraad - wat dink jy?
> Jy wat mense as "settlers" in hierdie land beskryf, maar wat reeds vir die
> tweede keer in jou lewe 'n "settler" is...
> skryf in boodskap news:3B49BE3C.E3E5B633@home.com...
> Jonas wrote:
>
>> Verraad strek diep die familie in nê?
>> (My oumagrootjie was in die Kolonie tronktoe op ouderdom 16 vir haar
>> ondersteuning aan die boeremagte ...)
>
> Jonas, as jy vir ons en jouself 'n guns wil bewys, vertel ons die storie
>
> van jou oumagrootjie, instede daarvan om gal te braak oor my pa
> se vermeende "verraad." By implikasie het ek ook "verraad" gepleeg
> in jou oë. Wonder hoekom jy so dink?
>
> Gloudina
>
Re: Jan Smuts val Kaapland in [boodskap #46187 is 'n antwoord op boodskap #46069] Di, 10 Julie 2001 16:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daardie storie verdien jy nie - dit sal dit ietwat goedkoop maak.
Mbt jou eie verraad - wat dink jy?
Jy wat mense as "settlers" in hierdie land beskryf, maar wat reeds vir die
tweede keer in jou lewe 'n "settler" is...
skryf in boodskap news:3B49BE3C.E3E5B633@home.com...
Jonas wrote:

> Verraad strek diep die familie in nê?
> (My oumagrootjie was in die Kolonie tronktoe op ouderdom 16 vir haar
> ondersteuning aan die boeremagte ...)

Jonas, as jy vir ons en jouself 'n guns wil bewys, vertel ons die storie

van jou oumagrootjie, instede daarvan om gal te braak oor my pa
se vermeende "verraad." By implikasie het ek ook "verraad" gepleeg
in jou oë. Wonder hoekom jy so dink?

Gloudina
Re: Jan Smuts val Kaapland in [boodskap #46203 is 'n antwoord op boodskap #46069] Di, 10 Julie 2001 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Wed, 11 Jul 2001 19:07:03 +0200, "Jonas" wrote:

> Wanneer iemand hom tot f-woorde op die net moet wend, het hy sy sinne en die
> argument verloor.
> As jy my eerste reaksie op Ant Tottie se berig gelees het, sou jy jouself
> nie met so 'n oorgretige reaksie in die voet geskiet het nie.
> Jy het reeds ander mense op die ng wat met jou verskil na sielkundiges
> verwys,

En nou verwys ek jou na een. Dis ernstig. Jy sal gelukkiger wees as jy
eers daar was.

so ek aanvaar dit is deel van jou ou saai manier om die aandag van
> jou beperkte intellek weg te kry...
> Weereens - waar was jou familie? Hulle bydrae kon jou nie beindruk het nie -
> siende dat jy SAKP-mensies ondersteun...

Siende dat jy so na my familie uitvra, wie is jy?
Re: Jan Smuts val Kaapland in [boodskap #46275 is 'n antwoord op boodskap #46069] Wo, 11 Julie 2001 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wanneer iemand hom tot f-woorde op die net moet wend, het hy sy sinne en die
argument verloor.
As jy my eerste reaksie op Ant Tottie se berig gelees het, sou jy jouself
nie met so 'n oorgretige reaksie in die voet geskiet het nie.
Jy het reeds ander mense op die ng wat met jou verskil na sielkundiges
verwys, so ek aanvaar dit is deel van jou ou saai manier om die aandag van
jou beperkte intellek weg te kry...
Weereens - waar was jou familie? Hulle bydrae kon jou nie beindruk het nie -
siende dat jy SAKP-mensies ondersteun...
skryf in boodskap news:3b4ce912.5012697@news.is.co.za...
>
> Jonas, gaan sien 'n sielkundige.
> Jy kan nie so aangaan nie
>
>
> On Tue, 10 Jul 2001 18:34:27 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Daardie storie verdien jy nie - dit sal dit ietwat goedkoop maak.
>> Mbt jou eie verraad - wat dink jy?
>> Jy wat mense as "settlers" in hierdie land beskryf, maar wat reeds vir die
>> tweede keer in jou lewe 'n "settler" is...
>> skryf in boodskap news:3B49BE3C.E3E5B633@home.com...
>> Jonas wrote:
>>
>>> Verraad strek diep die familie in nê?
>>> (My oumagrootjie was in die Kolonie tronktoe op ouderdom 16 vir haar
>>> ondersteuning aan die boeremagte ...)
>>
>> Jonas, as jy vir ons en jouself 'n guns wil bewys, vertel ons die storie
>>
>> van jou oumagrootjie, instede daarvan om gal te braak oor my pa
>> se vermeende "verraad." By implikasie het ek ook "verraad" gepleeg
>> in jou oë. Wonder hoekom jy so dink?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Jan Smuts val Kaapland in [boodskap #46289 is 'n antwoord op boodskap #46069] Wo, 11 Julie 2001 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ou Ferdietjie - loer oor jou skouer - miskien is ek nader as wat jy sou wou
hê - so, beteul jou taal. Terwyl jy jou werkgewer se fasiliteite misbruik
moet jy versigtig wees. Dit is so maklik om jou "waardevolle" bydraes te
herroeteer...
Weet jy wat die verskil tussen 'n sielkundige en psigiater is - laasgenoemde
is die ene wat jy gereeld sien...
skryf in boodskap news:3b4f6dca.5233109@news.is.co.za...
> On Wed, 11 Jul 2001 19:07:03 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
> sinne en die
>> argument verloor.
>> As jy my eerste reaksie op Ant Tottie se berig gelees het, sou jy jouself
>> nie met so 'n oorgretige reaksie in die voet geskiet het nie.
>> Jy het reeds ander mense op die ng wat met jou verskil na sielkundiges
>> verwys,
>
> En nou verwys ek jou na een. Dis ernstig. Jy sal gelukkiger wees as jy
> eers daar was.
>
> > jou beperkte intellek weg te kry...
>> Weereens - waar was jou familie? Hulle bydrae kon jou nie beindruk het nie -
>> siende dat jy SAKP-mensies ondersteun...
>
> Siende dat jy so na my familie uitvra, wie is jy?
>
Re: Jan Smuts val Kaapland in [boodskap #46359 is 'n antwoord op boodskap #46069] Do, 12 Julie 2001 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Thu, 12 Jul 2001 00:08:20 +0200, "Jonas" wrote:

> Ou Ferdietjie - loer oor jou skouer - miskien is ek nader as wat jy sou wou
> hê - so, beteul jou taal. Terwyl jy jou werkgewer se fasiliteite misbruik
> moet jy versigtig wees. Dit is so maklik om jou "waardevolle" bydraes te
> herroeteer...>

Doen dit asseblief!!!
Toe!
Asseblief!!!!

Moenie bang wees nie! Doen dit!
Of het jy nie die guts nie!
Ek wed jou jy het nie die guts om dit te doen !!
Re: Jan Smuts val Kaapland in [boodskap #46546 is 'n antwoord op boodskap #46289] Sa, 14 Julie 2001 11:19 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Jul 2001 00:08:20 +0200, "Jonas" wrote:

> Ou Ferdietjie - loer oor jou skouer - miskien is ek nader as wat jy sou wou
> hê - so, beteul jou taal. Terwyl jy jou werkgewer se fasiliteite misbruik
> moet jy versigtig wees. Dit is so maklik om jou "waardevolle" bydraes te
> herroeteer...

Moenie vergeet om dit te doen nie!!

Ek hoop jy het al!
Vorige onderwerp: Vir Anette
Volgende onderwerp: Bespreking: Rook
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:03:32 MGT 2024