Geloof [boodskap #46533] |
Sat, 14 July 2001 07:04  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vir diegene wat belangstel om meer oor die WAARHEID uit te vind kan julle by
ons nuwe Geloof`s Poslys aansluit.
Hier sal ons die verskillende dele / Boeke van die Bybel bespreek en nie
soos wat ons deur vandag se dominies en pastore gebreinspoel word om te glo
nie.
Om aan te sluit, stuur slegs `n lee boodskap aan dievolgende adres:
Geloof-s...@topica.com
Beste Boere Groete
Frikkie
Ps: Slegs Boere / asseblief...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Geloof [boodskap #46558 is 'n antwoord op boodskap #46551] |
Sat, 14 July 2001 16:22   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ook reg so, het nie gesê ons is `n groep wat iemand wil of probeer oortuig
nie, maar aangesien jy nou hier is.
Ek / ons soek net Boere bymekaar want so sê die Skrif ook. Moet nie
uitbaster nie, gee nie julle seuns vir hulle dogters nie, ag so kan ek
aangaan met die lysie, nie die breinspoel van vergewe almal oor die verlede
net sodat hulle later kan terugkom en die res van jou gesin verder uitmoor
nie.
Ek gaan elk geval nie verder hier op e-pos antwoord nie, want elkeen het sy
eie sieninge en so het baie met hul sieninge en al ook maar net statestieke
in die koerante geword, so ons laat dit maar daar.
Al wat ek hier gedoen het is om Boere uit te nooi na `n besprekingsgroep en
indien jy nie belangstel nie, bly dan stil. So maklik soos DIT.
Beste Groete
Frikkie
Pijotter skryf in boodskap news:995114055.15102.0.pluto.d4ee0492@news.demon.nl...
> Frikkie ek is groot genoeg om te besef dat geen mens met 100% akkuraadheid
> kan sê ek weet wat die WAARHEID is nie. Elke individuele persepsie van die
> WAARHEID is verskillend en slegs deur die vorming van groep kan 'n gelyke
> WAARHEID oor die van individuele persepsie geplaas word. Ek heg meer waarde
> aan die individuele persepsie, en veral bo die van die jou groepie.
>
> "Frikkie Potgieter" schreef in bericht
> news:9ip904$ohn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is jy dan nie al groot genoeg om self te besluit wat die WAARHEID is of
>> nie..
>> Klink elk geval nie so nie..
>>
>> Groete
>> Frikkie
>>
>> Pijotter wrote in message
>> news:995107482.12840.0.pluto.d4ee0492@news.demon.nl...
>>> So ons moet liewer deur jou groepie gebreinspoel word met julle
version
>> van
>>> die WAARHEID... LOL
>>
>
|
|
|
Re: Geloof [boodskap #46559 is 'n antwoord op boodskap #46558] |
Sat, 14 July 2001 16:44   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> Ek / ons soek net Boere bymekaar want so sê die Skrif ook.
So net dié wat kan bloos, né?
> Ek gaan elk geval nie vêrder hier op e-pos antwoord nie
So doen ons 'n guns, en moenie terugkom en allerhandedinge kom sê wat met
ekskrement en dies meer te doen
het nie. Meeste mense hier is Christene wat nie hulle
medemens uitkryt soos jy nie, en jy is eintlik nie baie
welkom hier by hierdie groepie nie. Miskien ook nie
by die ander groep (wat kan bloos) nie. Eintlik is jy
in die diens van Mammon. Jy werk vir geld vir Fred
Rundle. Wat ek wil weet, is waar kry Fred Rundle
sy geld vandaan? Van die VSA of van Kanada?
Tant Hessie Angel.
|
|
|
|
Re: Geloof [boodskap #46563 is 'n antwoord op boodskap #46533] |
Sat, 14 July 2001 18:35   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> JA MEID......
>
Ek dog jy gaan nie verder op die epos antwoord nie.
Dus is jy nog 'n leuenaar ook.
M8.
|
|
|
Re: Geloof [boodskap #46577 is 'n antwoord op boodskap #46533] |
Sun, 15 July 2001 04:03  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
JA MEID....
skryf in boodskap news:3B5091C3.6268BB46@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> JA MEID......
>>
>
> Ek dog jy gaan nie verder op die epos antwoord nie.
> Dus is jy nog 'n leuenaar ook.
>
> M8.
>
|
|
|