Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oepsie
Oepsie [boodskap #46532] |
Sat, 14 July 2001 07:04 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Verskoning - weens ouderdom 'n kort geheueverlies -
Ek het gepraat van Vere en Janine Immelman - en alhoewel die Immelmans baie
bekend is in musiekkringe - is die talentvolle musikant eintlik Janine
Neethling.
Die wat hierdie jaar by KKNK was - wie het die stuk al gesien?
Annette
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:55:07 UTC 2025
|