Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Het Enigeen gedroom?
Het Enigeen gedroom? [boodskap #45963] Sa, 07 Julie 2001 04:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laat weet asseblief!!
Ek het te snoesig laasnag geslaap, en vergeet om te droom:))
Annette
Re: Het Enigeen gedroom? [boodskap #46228 is 'n antwoord op boodskap #45963] Wo, 11 Julie 2001 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Weet nie, het nie langs jou geslaap nie.Jammer.

Reenen

Annette skryf in boodskap news:9i64h9$gf6sm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Laat weet asseblief!!
> Ek het te snoesig laasnag geslaap, en vergeet om te droom:))
> Annette
>
Re: Het Enigeen gedroom? [boodskap #46294 is 'n antwoord op boodskap #46228] Do, 12 Julie 2001 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vertel ons hoe jy weet wat die een langs jou droom:))
Toemaar - ek het elk geval gewen - net ;n bietjie statistiek toegepas:)))
Annette

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3b4c8d7c.0@news1.mweb.co.za...
> Weet nie, het nie langs jou geslaap nie.Jammer.
>
> Reenen
> Annette wrote in message
> news:9i64h9$gf6sm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Laat weet asseblief!!
>> Ek het te snoesig laasnag geslaap, en vergeet om te droom:))
>> Annette
>>
>
Re: Het Enigeen gedroom? [boodskap #46310 is 'n antwoord op boodskap #46294] Do, 12 Julie 2001 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy weet nie wat jy in jou slaap se nie.

Reenen

Annette skryf in boodskap news:9ijcpg$ji2fp$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vertel ons hoe jy weet wat die een langs jou droom:))
> Toemaar - ek het elk geval gewen - net ;n bietjie statistiek toegepas:)))
> Annette
>
> Reenen van Niekerk wrote in message
> news:3b4c8d7c.0@news1.mweb.co.za...
>> Weet nie, het nie langs jou geslaap nie.Jammer.
>>
>> Reenen
>> Annette wrote in message
>> news:9i64h9$gf6sm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Laat weet asseblief!!
>>> Ek het te snoesig laasnag geslaap, en vergeet om te droom:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Het Enigeen gedroom? [boodskap #46403 is 'n antwoord op boodskap #46310] Vr, 13 Julie 2001 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Ek praat nie in my slaap nie :))
Mos gehoor dat mens so jou geheimpies weggee onder narkose - en besluit toe
onder geen omstandighede kry iemand dan 'n woord uit my uit nie.
Toe die nursie skree : Juffrou, Juffrou, is jy wakker? Toe skud ek net my
kop:))
Annette

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3b4ea256.0@news1.mweb.co.za...
> Jy weet nie wat jy in jou slaap se nie.
>
> Reenen
> Annette wrote in message
> news:9ijcpg$ji2fp$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vertel ons hoe jy weet wat die een langs jou droom:))
>> Toemaar - ek het elk geval gewen - net ;n bietjie statistiek toegepas:)))
>> Annette
>>
>> Reenen van Niekerk wrote in message
>> news:3b4c8d7c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Weet nie, het nie langs jou geslaap nie.Jammer.
>>>
>>> Reenen
>>> Annette wrote in message
>>> news:9i64h9$gf6sm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Laat weet asseblief!!
>>>> Ek het te snoesig laasnag geslaap, en vergeet om te droom:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Het Enigeen gedroom? [boodskap #46439 is 'n antwoord op boodskap #46403] Vr, 13 Julie 2001 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 13:19:58 +0200, "Annette" wrote:

> Toe die nursie skree : Juffrou, Juffrou, is jy wakker? Toe skud ek net my
> kop:))
> Annette
>

heen en weer... of op en af?

DD
Re: Het Enigeen gedroom? [boodskap #46455 is 'n antwoord op boodskap #46403] Vr, 13 Julie 2001 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar hoe weet jy as jy slaap.
Baie egskeidings het gevolg van in die slaap praat.

Reenen

Annette skryf in boodskap news:9iml8d$jqp2p$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Ek praat nie in my slaap nie :))
> Mos gehoor dat mens so jou geheimpies weggee onder narkose - en besluit toe
> onder geen omstandighede kry iemand dan 'n woord uit my uit nie.
> Toe die nursie skree : Juffrou, Juffrou, is jy wakker? Toe skud ek net my
> kop:))
> Annette
>
> Reenen van Niekerk wrote in message
> news:3b4ea256.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy weet nie wat jy in jou slaap se nie.
>>
>> Reenen
>> Annette wrote in message
>> news:9ijcpg$ji2fp$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vertel ons hoe jy weet wat die een langs jou droom:))
>>> Toemaar - ek het elk geval gewen - net ;n bietjie statistiek
> toegepas:)))
>>> Annette
>>>
>>> Reenen van Niekerk wrote in message
>>> news:3b4c8d7c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Weet nie, het nie langs jou geslaap nie.Jammer.
>>>>
>>>> Reenen
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:9i64h9$gf6sm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Laat weet asseblief!!
>>>> > Ek het te snoesig laasnag geslaap, en vergeet om te droom:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Het Enigeen gedroom? [boodskap #46457 is 'n antwoord op boodskap #46455] Vr, 13 Julie 2001 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 21:47:21 +0200, "Reenen van Niekerk"
wrote:

> Maar hoe weet jy as jy slaap.
> Baie egskeidings het gevolg van in die slaap praat.
>
> Reenen

Baie egskeidings is ook as gevolg van 'weet van die slaap'.

DD
Re: Het Enigeen gedroom? [boodskap #46469 is 'n antwoord op boodskap #45963] Vr, 13 Julie 2001 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 22:54:03 +0200, "Rico" wrote:

>
>>> Baie egskeidings het gevolg van in die slaap praat.
>>>
>>> Reenen

>> Baie egskeidings is ook as gevolg van 'weet van die slaap'.

>> DD
>
> ROFL:-))
> Baie egskeidings is ook as gevolg van nie weet waar die ander slaap nie.
>
> Gr.Rico
>

Gevolgtrekking:
Ons weet dat om nie te weet van die slaap EN om te weet van die slaap
kan jou op 'n ander plek laat gaan slaap.

DD
Re: Het Enigeen gedroom? [boodskap #46470 is 'n antwoord op boodskap #46457] Vr, 13 Julie 2001 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Baie egskeidings het gevolg van in die slaap praat.
>>
>> Reenen
>
> Baie egskeidings is ook as gevolg van 'weet van die slaap'.
>
> DD

ROFL:-))
Baie egskeidings is ook as gevolg van nie weet waar die ander slaap nie.

Gr.Rico
Re: Het Enigeen gedroom? [boodskap #46493 is 'n antwoord op boodskap #46439] Vr, 13 Julie 2001 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op en af natuurlik!! Ek is mos een:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:1hguktoosveoej1qo54mj5fumac50dcitv@4ax.com...
> On Fri, 13 Jul 2001 13:19:58 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Toe die nursie skree : Juffrou, Juffrou, is jy wakker? Toe skud ek net my
>> kop:))
>> Annette
>>
>
> heen en weer... of op en af?
>
> DD
Re: Het Enigeen gedroom? [boodskap #46495 is 'n antwoord op boodskap #46469] Vr, 13 Julie 2001 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of die ander persoon op 'n ander plek gaan laat slaap:))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:qpnuktgl3gl639v1jjhi4frfu0rdc5cv30@4ax.com...
> On Fri, 13 Jul 2001 22:54:03 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>>
>>>> Baie egskeidings het gevolg van in die slaap praat.
>>>>
>>>> Reenen
>
>>> Baie egskeidings is ook as gevolg van 'weet van die slaap'.
>
>>> DD
>>
>> ROFL:-))
>> Baie egskeidings is ook as gevolg van nie weet waar die ander slaap nie.
>>
>> Gr.Rico
>>
>
> Gevolgtrekking:
> Ons weet dat om nie te weet van die slaap EN om te weet van die slaap
> kan jou op 'n ander plek laat gaan slaap.
>
> DD
Re: Het Enigeen gedroom? [boodskap #46497 is 'n antwoord op boodskap #46493] Vr, 13 Julie 2001 22:13 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Jul 2001 00:07:16 +0200, "Annette" wrote:

> Op en af natuurlik!! Ek is mos een:)))
> Annette
>

Skerp..! :)))
Vorige onderwerp: Kan iemand dalk help, asseblief?
Volgende onderwerp: kort uitreksel uit #scsa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:04:59 MGT 2024