| Slegs in Suid-Afrika [boodskap #46414] |
Vr., 13 Julie 2001 14:34  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Amerikaners is mos so lief om te vertel van Only in America - maar ek
dink ons kan op veel meer roem wat net in Suid-Afrika gebeur.
Slegs in Suid-Afrika kan beslag gelê word op 'n munisipaliteit se bates
t.o.v. uitstaande skuld.
Arme De Aar - platgeslaan en lamgelê toe alle kantoormeubels , toerusting en
voertuie van die munisipaliteit beslag op gelê is.
En toe juis op daardie dag daag toe 'n ongekende getal mense op om hul
rekenings te betaal:))))
Die kantoorwerkers het heel gelukkig gelyk om daar rond te sit op
verfblikkies - hulle word mos betaal:))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Slegs in Suid-Afrika [boodskap #46434 is 'n antwoord op boodskap #46422] |
Vr., 13 Julie 2001 18:06  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
dis artikel 12 Max
Gr.Rico
"Max" skryf in boodskap news:9in4o6$fka$4@azure.nl.gxn.net...
> Net vandag by ons in die nuus dat daar byna geen "Artikel 12" (of is dit
> nou 15, of 18 NL'ers, help!) gemeentes bestaan nie...
>
> Dis nou as die ryk die gemeente se geld hou, en hulle moet toestemming
> vra vir elke projek waarvoor hulle geld wil hê. Dit omdat hulle vroeër
> in skuld gegaan het.
>
> Armoede is 'n lelike ding... Maar as mens die bietjie wat jy het goed
> gebruik...
> ____________________________________________________________ _
> "Annette" wrote in message
> news:9in20t$jjv2s$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die Amerikaners is mos so lief om te vertel van Only in America - maar
> ek
>> dink ons kan op veel meer roem wat net in Suid-Afrika gebeur.
>>
>> Slegs in Suid-Afrika kan beslag gelê word op 'n munisipaliteit se
> bates
>> t.o.v. uitstaande skuld.
>> Arme De Aar - platgeslaan en lamgelê toe alle kantoormeubels ,
> toerusting en
>> voertuie van die munisipaliteit beslag op gelê is.
>> En toe juis op daardie dag daag toe 'n ongekende getal mense op om
> hul
>> rekenings te betaal:))))
>> Die kantoorwerkers het heel gelukkig gelyk om daar rond te sit op
>> verfblikkies - hulle word mos betaal:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|