Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46287] |
Wed, 11 July 2001 21:00 |
Linus
Boodskappe: 15 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
nie.
Pos maar hier asseblief ........ :-))
--
The penguin is mightier than the swordfish.
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.264 / Virus Database: 136 - Release Date: 2001/07/02
|
|
|
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46300 is 'n antwoord op boodskap #46287] |
Thu, 12 July 2001 06:13 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het dit ook al gehoor... Maar kan dit ook nie meer so goed onthou nie...
As ek dit nie mis het nie begin dit met:
Eendag lank lank gelede...
____________________________________________________
Linus
> Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
> nie.
>
> Pos maar hier asseblief ........ :-))
|
|
|
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46306 is 'n antwoord op boodskap #46300] |
Thu, 12 July 2001 08:02 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O gits!! Dan sal ek maar my idee moet skrap:))
My poging het begin met:
Dit was 'n donker, stormagtige nag....:)))
Annette
Max skryf in boodskap news:9ijf9m$d4v$1@azure.nl.gxn.net...
> Ek het dit ook al gehoor... Maar kan dit ook nie meer so goed onthou nie...
>
> As ek dit nie mis het nie begin dit met:
>
> Eendag lank lank gelede...
> ____________________________________________________
> Linus
>> Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
>> nie.
>>
>> Pos maar hier asseblief ........ :-))
>
|
|
|
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46360 is 'n antwoord op boodskap #46306] |
Thu, 12 July 2001 22:20 |
Linus
Boodskappe: 15 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
nee, nee, dit begin so:
Bang
Alleenig moet ek bed toe gaan
Dis donker in die gang .................................... en dan??
"Annette" skryf in boodskap news:9ijls6$j72c0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O gits!! Dan sal ek maar my idee moet skrap:))
> My poging het begin met:
> Dit was 'n donker, stormagtige nag....:)))
> Annette
>
> Max skryf in boodskap news:9ijf9m$d4v$1@azure.nl.gxn.net...
>> Ek het dit ook al gehoor... Maar kan dit ook nie meer so goed onthou
> nie...
>>
>> As ek dit nie mis het nie begin dit met:
>>
>> Eendag lank lank gelede...
>> ____________________________________________________
>> Linus
>>> Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
>>> nie.
>>>
>>> Pos maar hier asseblief ........ :-))
>>
>
>
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.264 / Virus Database: 136 - Release Date: 2001/07/04
|
|
|
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46368 is 'n antwoord op boodskap #46287] |
Fri, 13 July 2001 05:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek begin dink ons vriend dink aan Clarabelle van Niekerk se liedjie:
Jy los my alleen, in 'n nag vol van donker.
ens.
Annette
me & bobby magee skryf in boodskap news:IYq37.21$a04.312@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Linus" wrote in message
> news:3b4e2524.0@news1.mweb.co.za...
>> nee, nee, dit begin so:
>>
>> Bang
>>
>> Alleenig moet ek bed toe gaan
>> Dis donker in die gang .................................... en dan??
>
> Ek kyk om, en nou raak ek rerig bang...
> dis nou die een keer wat slim sy baas gaan vang!
>
> Verdere bydraes?
>
|
|
|
|
|
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46384 is 'n antwoord op boodskap #46287] |
Fri, 13 July 2001 08:52 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 11 Jul 2001 23:00:51 +0200, "Linus" wrote:
> Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
> nie.
>
> Pos maar hier asseblief ........ :-))
On Fri, 13 Jul 2001 22:23:19 +1000, "me & bobby magee" wrote:
> Verdere bydraes?
>
Ek het dit toe gevind...
Maar dit is slegs 'n dowwe
mompeling in die wind...
Want dit blyk slegs rymmelary
Wat heel onvervuld bly
Leeg, onvervuld en selfs titeloos
Baar dit absoluut geen kroos
Want rympies sonder doel
Laat jou steeds leeg voel
Ens ens ens
Dave Du Plessis
|
|
|
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46396 is 'n antwoord op boodskap #46360] |
Fri, 13 July 2001 10:35 |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy dink seker nie aan Valiant Swart se Sonvanger nie?
-------------------------------------------------
Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?
Kyk of jy vir my die son kan bring
Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?
(refrein)
Sonvanger
Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
Sonvanger
Laat my verstaan hoe ons somer sommer so in die niet kon verdwyn
En laat hom skyn
Kyk of jy vir my die son kan kry
Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
Kyk of jy vir my die son kan steel
Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
refrein
Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
en 'n handjievol strale
vir die donker in my hart
refrein
"Linus" skryf in boodskap news:3b4e2524.0@news1.mweb.co.za...
nee, nee, dit begin so:
Bang
Alleenig moet ek bed toe gaan
Dis donker in die gang .................................... en dan??
|
|
|
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46400 is 'n antwoord op boodskap #46287] |
Fri, 13 July 2001 11:13 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy moet vir Wouter bedank vir die plasing en vir Valiant vir die skryf
daarvan:))
Annette
me & bobby magee skryf in boodskap news:r9z37.416$a04.1344@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek hou baie van die gedig/lied, Wouter - baie mooi woorde.
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b4ec03f.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy dink seker nie aan Valiant Swart se Sonvanger nie?
>>
>> -------------------------------------------------
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan vang
>> Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
>> Dis donker by die venster in die middel van die dag
>> Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan bring
>> Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
>> Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
>> Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?
>>
>> (refrein)
>> Sonvanger
>> Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
>> Sonvanger
>> Laat my verstaan hoe ons somer sommer so in die niet kon verdwyn
>> En laat hom skyn
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan kry
>> Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
>> Kyk of jy vir my die son kan steel
>> Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
>>
>> refrein
>>
>> Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
>> en 'n handjievol strale
>> vir die donker in my hart
>>
>> refrein
>>
>
|
|
|
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46409 is 'n antwoord op boodskap #46360] |
Fri, 13 July 2001 12:23 |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Linus" skryf in boodskap news:3b4e2524.0@news1.mweb.co.za...
> nee, nee, dit begin so:
>
> Bang
>
> Alleenig moet ek bed toe gaan
> Dis donker in die gang .................................... en dan??
Ek kyk om, en nou raak ek rerig bang...
dis nou die een keer wat slim sy baas gaan vang!
Verdere bydraes?
|
|
|
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46412 is 'n antwoord op boodskap #46287] |
Fri, 13 July 2001 13:28 |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, en dit het 'n wysie wat in jou kop bly vassteek - ek verkies Laurika
Rauch se weergawe daarvan.
me & bobby magee skryf in boodskap news:r9z37.416$a04.1344@newsfeeds.bigpond.com...
Ek hou baie van die gedig/lied, Wouter - baie mooi woorde.
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b4ec03f.0@news1.mweb.co.za...
> Jy dink seker nie aan Valiant Swart se Sonvanger nie?
>
> -------------------------------------------------
>
> Kyk of jy vir my die son kan vang
> Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
> Dis donker by die venster in die middel van die dag
> Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?
>
> Kyk of jy vir my die son kan bring
> Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
> Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
> Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?
>
> (refrein)
> Sonvanger
> Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
> Sonvanger
> Laat my verstaan hoe ons somer sommer so in die niet kon verdwyn
> En laat hom skyn
>
> Kyk of jy vir my die son kan kry
> Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
> Kyk of jy vir my die son kan steel
> Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
>
> refrein
>
> Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
> en 'n handjievol strale
> vir die donker in my hart
>
> refrein
>
|
|
|
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46418 is 'n antwoord op boodskap #46412] |
Fri, 13 July 2001 15:06 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou van Valiant se uitvoering.
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b4f09d6.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, en dit het 'n wysie wat in jou kop bly vassteek - ek verkies Laurika
> Rauch se weergawe daarvan.
>
>
> me & bobby magee wrote in message
> news:r9z37.416$a04.1344@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek hou baie van die gedig/lied, Wouter - baie mooi woorde.
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b4ec03f.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy dink seker nie aan Valiant Swart se Sonvanger nie?
>>
>> -------------------------------------------------
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan vang
>> Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
>> Dis donker by die venster in die middel van die dag
>> Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan bring
>> Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
>> Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
>> Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?
>>
>> (refrein)
>> Sonvanger
>> Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
>> Sonvanger
>> Laat my verstaan hoe ons somer sommer so in die niet kon verdwyn
>> En laat hom skyn
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan kry
>> Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
>> Kyk of jy vir my die son kan steel
>> Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
>>
>> refrein
>>
>> Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
>> en 'n handjievol strale
>> vir die donker in my hart
>>
>> refrein
>>
>
|
|
|
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46461 is 'n antwoord op boodskap #46382] |
Fri, 13 July 2001 20:13 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vra vir Gloudina.Sy sal weet.
Reeen
Davie Davis skryf in boodskap news:3ddtktoduolcm6n619qqv0trfc4l85fhbv@4ax.com...
> On Wed, 11 Jul 2001 23:00:51 +0200, "Linus"
> wrote:
>
>> Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
>> nie.
>>
>> Pos maar hier asseblief ........ :-))
>
|
|
|
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46480 is 'n antwoord op boodskap #46461] |
Fri, 13 July 2001 21:34 |
Linus
Boodskappe: 15 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gloudinaaaaaaaaaaaaaaaa ......
"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3b4f5676.0@news1.mweb.co.za...
> Vra vir Gloudina.Sy sal weet.
>
> Reeen
> Davie Davis wrote in message
> news:3ddtktoduolcm6n619qqv0trfc4l85fhbv@4ax.com...
>> On Wed, 11 Jul 2001 23:00:51 +0200, "Linus"
>> wrote:
>>
>>> Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
>>> nie.
>>>
>>> Pos maar hier asseblief ........ :-))
>>
>
>
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.264 / Virus Database: 136 - Release Date: 2001/07/02
|
|
|
Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46482 is 'n antwoord op boodskap #46396] |
Fri, 13 July 2001 21:43 |