| Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46287] |
Wo., 11 Julie 2001 21:00  |
Linus
Boodskappe: 15 Geregistreer: Julie 2001
|
Junior Lid |
|
|
Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
nie.
Pos maar hier asseblief ........ :-))
--
The penguin is mightier than the swordfish.
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.264 / Virus Database: 136 - Release Date: 2001/07/02
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46306 is 'n antwoord op boodskap #46300] |
Do., 12 Julie 2001 08:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O gits!! Dan sal ek maar my idee moet skrap:))
My poging het begin met:
Dit was 'n donker, stormagtige nag....:)))
Annette
Max skryf in boodskap news:9ijf9m$d4v$1@azure.nl.gxn.net...
> Ek het dit ook al gehoor... Maar kan dit ook nie meer so goed onthou nie...
>
> As ek dit nie mis het nie begin dit met:
>
> Eendag lank lank gelede...
> ____________________________________________________
> Linus
>> Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou
>> nie.
>>
>> Pos maar hier asseblief ........ :-))
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46368 is 'n antwoord op boodskap #46287] |
Vr., 13 Julie 2001 05:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek begin dink ons vriend dink aan Clarabelle van Niekerk se liedjie:
Jy los my alleen, in 'n nag vol van donker.
ens.
Annette
me & bobby magee skryf in boodskap news:IYq37.21$a04.312@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Linus" wrote in message
> news:3b4e2524.0@news1.mweb.co.za...
>> nee, nee, dit begin so:
>>
>> Bang
>>
>> Alleenig moet ek bed toe gaan
>> Dis donker in die gang .................................... en dan??
>
> Ek kyk om, en nou raak ek rerig bang...
> dis nou die een keer wat slim sy baas gaan vang!
>
> Verdere bydraes?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46400 is 'n antwoord op boodskap #46287] |
Vr., 13 Julie 2001 11:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy moet vir Wouter bedank vir die plasing en vir Valiant vir die skryf
daarvan:))
Annette
me & bobby magee skryf in boodskap news:r9z37.416$a04.1344@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek hou baie van die gedig/lied, Wouter - baie mooi woorde.
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b4ec03f.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy dink seker nie aan Valiant Swart se Sonvanger nie?
>>
>> -------------------------------------------------
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan vang
>> Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
>> Dis donker by die venster in die middel van die dag
>> Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan bring
>> Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
>> Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
>> Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?
>>
>> (refrein)
>> Sonvanger
>> Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
>> Sonvanger
>> Laat my verstaan hoe ons somer sommer so in die niet kon verdwyn
>> En laat hom skyn
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan kry
>> Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
>> Kyk of jy vir my die son kan steel
>> Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
>>
>> refrein
>>
>> Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
>> en 'n handjievol strale
>> vir die donker in my hart
>>
>> refrein
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46418 is 'n antwoord op boodskap #46412] |
Vr., 13 Julie 2001 15:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou van Valiant se uitvoering.
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b4f09d6.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, en dit het 'n wysie wat in jou kop bly vassteek - ek verkies Laurika
> Rauch se weergawe daarvan.
>
>
> me & bobby magee wrote in message
> news:r9z37.416$a04.1344@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek hou baie van die gedig/lied, Wouter - baie mooi woorde.
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b4ec03f.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy dink seker nie aan Valiant Swart se Sonvanger nie?
>>
>> -------------------------------------------------
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan vang
>> Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
>> Dis donker by die venster in die middel van die dag
>> Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan bring
>> Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
>> Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
>> Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?
>>
>> (refrein)
>> Sonvanger
>> Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
>> Sonvanger
>> Laat my verstaan hoe ons somer sommer so in die niet kon verdwyn
>> En laat hom skyn
>>
>> Kyk of jy vir my die son kan kry
>> Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
>> Kyk of jy vir my die son kan steel
>> Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
>>
>> refrein
>>
>> Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
>> en 'n handjievol strale
>> vir die donker in my hart
>>
>> refrein
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan iemand dalk help, asseblief? [boodskap #46482 is 'n antwoord op boodskap #46396] |
Vr., 13 Julie 2001 21:43  |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou baie van die gedig/lied, Wouter - baie mooi woorde.
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b4ec03f.0@news1.mweb.co.za...
> Jy dink seker nie aan Valiant Swart se Sonvanger nie?
>
> -------------------------------------------------
>
> Kyk of jy vir my die son kan vang
> Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
> Dis donker by die venster in die middel van die dag
> Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?
>
> Kyk of jy vir my die son kan bring
> Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
> Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
> Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?
>
> (refrein)
> Sonvanger
> Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
> Sonvanger
> Laat my verstaan hoe ons somer sommer so in die niet kon verdwyn
> En laat hom skyn
>
> Kyk of jy vir my die son kan kry
> Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
> Kyk of jy vir my die son kan steel
> Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
>
> refrein
>
> Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
> en 'n handjievol strale
> vir die donker in my hart
>
> refrein
>
|
|
|
|