|
|
|
|
| Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46344 is 'n antwoord op boodskap #46342] |
Do., 12 Julie 2001 17:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Voor my tyd:))
Jy moet weet ek is nog jonk en onskuldig hier:))
Jy moes wel 'n geweldige indruk op haar gemaak het dat sy dit nog na al die
jare en omswerwinge kan onthou:))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:simrkt4utfsp4n69s4plvd48qqt2j2ida1@4ax.com...
> On Wed, 11 Jul 2001 18:31:37 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Davie, hoe weet G hoe groot en hoe wild jy is?:))))
>> Annette
>>
>
>
> Annette, lank terug het ek julle vertel van my skooldae. En ek was
> ondiplomaties genoeg om te vertel van my en Gloudina se kys in die
> verbeteringskool.
>
> DD
|
|
|
|
| Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46347 is 'n antwoord op boodskap #46343] |
Do., 12 Julie 2001 18:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Of suiwer sosiale alkies:))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:37nrktcis527d0vg0tv71mdq91gn6b5ddt@4ax.com...
> On Tue, 10 Jul 2001 15:02:17 +0200, "." wrote:
>
>> Die punt is rokers is ook mense nes alkies alkies sal bly sal 'n
>> roker 'n roker bly. Ten minste steek ek nie vrou dood met die mes as ek 'n
>> paar siggies te veel gehad het nie.
>>
>
>> .
> Nee Dot, jy vergiftig haar liewer tydsaam met tweedehandse nikotien.
>
> En die alkies wat jy van praat Dot, is somtyds droë alkies!
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46366 is 'n antwoord op boodskap #46361] |
Vr., 13 Julie 2001 05:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Norbert - maar ek dink ek dink soms suiwer genoeg - en daar is
absoluut geen manier dat ek gaan ophou koeksisters eet nie:)))) En hoe sal
ek 'n gesellige aandjie kan afsluit sonder 'n lekker soet likeurtjie?
Nee wat - so hoog as wat dit is, my gewig bly waar dit is - suiker, stysel,
drank en al - ek word nie gewigteger nie.
Al rede hoekom ek gewig sal wou verloor is as ek weer Judo begin doen, en in
'n ligter afdeling sal wil veg:))
Annette
Sterrenkijker skryf in boodskap news:3b4e2576.36369139@news.online.be...
> "Annette" schreef:
>
>> Ek het my suiker nodig, so ek sal maar vet en vrolik bly:)))
>> Annette
>>
>>
> Hee, Annette, ek verstaan wat jy wil sê, mens!
> Maar jy kan best vrolik bly sonder veel suiker te gebruik,
> weet jy! As ek jou was ek sou tog probeer sistematies
> alle suiker uit jou menu te verban en as jy dan tog 'n bietjie
> suiker nodig het gebruik dan egte, ongeraffineerde rietsuiker.
> Daarin is nog genoeg chroom en sink om die suiker te verteer.
> Ja, ek hoor direk wat jy wil sê. Inderdaad: as jy gaan die suiker
> derf dan gaan jy 'n bietjie mistroostig word. Ek weet dit van
> ondervinding. Maar dit bly nie ewig so. Na 'n paar weke
> is jy terug soos vantevore en dan gaan jy sien: jy sal al
> gewig verloor. Ek ken mense wat gesê het hulle het 10
> kilo verloor enkel deur die suiker uit hulle voedsel te haal.
> Dis geen fabeltjie nie! En glo my: sonder suiker gaan jy
> veel helderder dink en redeneer! Dis ook waar!
> Ons het nie suiker nodig nie. 'N paar eeue gelede was
> daar heeltemal geen suiker in ons menu nie. Toe het ons
> 'n bietjie vrugte gehad en ook heuning maar dit was alles.
> Probeer maar eens 'n week deur te bring sonder suiker
> en jy sal direk sien wat jy jouself daarmee aandoen.
>
> Die groete
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46387 is 'n antwoord op boodskap #46386] |
Vr., 13 Julie 2001 09:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die naam is nog dieselfde - maar 'n rustige gesinstydskrif is dit nie meer
nie:)))
Annette
Max skryf in boodskap news:9imddb$9n4$1@azure.nl.gxn.net...
> Het die Huisgenoot intussen verander?
> ____________________________________________________
> Davie Davis:
>
>> is Gloudina. In die (destydse natuurlik) Huisgenoot. Ook het ek as
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46430 is 'n antwoord op boodskap #46427] |
Vr., 13 Julie 2001 17:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem saam Rico - dink net hoe onmoontlik ek gaan wees sonder suiker;)))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9in88l$j08$1@news1.xs4all.nl...
>
> En glo my: sonder suiker gaan jy
>> veel helderder dink en redeneer! Dis ook waar!
>
> Annette asseblief, gaan meer suiker eet :-)))
>
> Gr.Rico
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46491 is 'n antwoord op boodskap #46440] |
Vr., 13 Julie 2001 22:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Judo is 'n wonderlike kontaksport;))))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:5oguktsg1a91r4ijprpuabmgquk7ossfoo@4ax.com...
> On Fri, 13 Jul 2001 19:14:41 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek stem saam Rico - dink net hoe onmoontlik ek gaan wees sonder suiker;)))
>> Annette
>
> en as sy dan boonop weer judo doen ook Rico...
>
> DD
|
|
|
|
| Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46492 is 'n antwoord op boodskap #46453] |
Vr., 13 Julie 2001 22:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Rico - ek sien daarna uit om jou in 'n liefdevolle kopklem vas te
vat:))))
Ek weet nie hoekom jy kan kla dat ek jou op die grand gaan neersit en dan
saam met jou rooiwyn en sjokolade geniet nie:)))
Annette ( jy wil jou tog nie regtig teen my verdedig nie, wil jy?:)))
Rico skryf in boodskap news:9iniqt$mq5$2@news1.xs4all.nl...
>
>>> Ek stem saam Rico - dink net hoe onmoontlik ek gaan wees sonder
> suiker;)))
>>> Annette
>>
>> en as sy dan boonop weer judo doen ook Rico...
>>
>> DD
>
>
> DD, ons sal seker moet saamwerk. Annette sal as 'n malkoeisieke ouwe vrou
> hier rondhardloop en ons op die grond gooi en oorgiet met rooiwyn die nie
> lekker is, ons baie suiker laat eet en ons sal nie meer kan dink nie, sjoee
> dit sal die einde vir ons wees DD.
>
> ek is bly, ek is aan die ander kant van die ewenaar, maar is jy nog veilig
> daar in SA???
>
> Ek gaan nou sportskool toe en 'n kursus selfverdediging(Annetteverdediging)
> volg :-)))
>
> Gr.Rico
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46528 is 'n antwoord op boodskap #46500] |
Sa., 14 Julie 2001 02:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wonderlik om te weet dat net sommige mans die siekte kan opdoen:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:nmsuktg368juurj6atapp756b4j5iq22lp@4ax.com...
>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9iniqt$mq5$2@news1.xs4all.nl...
>
>> Annette sal as 'n malkoeisieke ouwe vrou
>>> hier rondhardloop
>
>>> Gr.Rico
>
>
> Van wanneer af kan 'n vrou malkoei siekte opdoen Rico?
> Dit tas die brein aan.
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46544 is 'n antwoord op boodskap #46541] |
Sa., 14 Julie 2001 11:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - inteendeel - maar jy moet onthou ek is nie veronderstel om te dink
nie;)))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9iovp9$1pf$1@news1.xs4all.nl...
> Annette jy dink seker 'n koei gee suiker???:-))
>
> Gr.Rico
>> Wonderlik om te weet dat net sommige mans die siekte kan opdoen:)))
>> Annette
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:nmsuktg368juurj6atapp756b4j5iq22lp@4ax.com...
>>>
>>>>
>>>> Rico wrote in message
>>>> news:9iniqt$mq5$2@news1.xs4all.nl...
>>>
>>>> Annette sal as 'n malkoeisieke ouwe vrou
>>>> > hier rondhardloop
>>>
>>>> > Gr.Rico
>>>
>>>
>>> Van wanneer af kan 'n vrou malkoei siekte opdoen Rico?
>>> Dit tas die brein aan.
>>>
>>> DD
>>
>
|
|
|
|
| Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46898 is 'n antwoord op boodskap #46544] |
Wo., 18 Julie 2001 13:55  |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Soos my wederhelf so graag opmerk " 'n vrou kan nie dink nie sy kan
hoogstens wonder!" (gewoonlik wanneer sy ma sê "ek het nou gedink. Miskien
moet ons...")
Annette skryf in boodskap news:9ip898$k3tf7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee - inteendeel - maar jy moet onthou ek is nie veronderstel om te dink
> nie;)))
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9iovp9$1pf$1@news1.xs4all.nl...
>> Annette jy dink seker 'n koei gee suiker???:-))
>>
>> Gr.Rico
>>> Wonderlik om te weet dat net sommige mans die siekte kan opdoen:)))
>>> Annette
>>>
>>> Davie Davis wrote in message
>>> news:nmsuktg368juurj6atapp756b4j5iq22lp@4ax.com...
>>>>
>>>> >
>>>> >Rico wrote in message
>>>> >news:9iniqt$mq5$2@news1.xs4all.nl...
>>>>
>>>> >Annette sal as 'n malkoeisieke ouwe vrou
>>>> >> hier rondhardloop
>>>>
>>>> >> Gr.Rico
>>>>
>>>>
>>>> Van wanneer af kan 'n vrou malkoei siekte opdoen Rico?
>>>> Dit tas die brein aan.
>>>>
>>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|
|