| Wouter - vertel ons [boodskap #46293] |
Do., 12 Julie 2001 05:40  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat gaan die invloed van KWB op saamvatfondse wees? Gaan dit uitfasseer?
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Wouter - vertel ons [boodskap #46320 is 'n antwoord op boodskap #46317] |
Do., 12 Julie 2001 10:21  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie - dit is wat ek ook vermoed het - dit is net iemand vanoggend oor die
radio wat anders vertel het - nl dat saamvatfondse nie noodwendig gaan
ontbondel nie - toe dog ek - wat 'n administratiewe nagmerrie!!
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b4d6dfc.0@news1.mweb.co.za...
> Sommige verskaffers (soos Galaxy van Ou Mutual) het reeds besluit om hulle
> saamvatfondse te ontbondel, die kliënt kry dus die onderliggende
> effektetrusts. Ander sal moontlik voortgaan, maar hulle sal admin stelsels
> moet skep om die kapitaalwinsbelasting by elke transaksie te bereken en dit
> aan die kliënt deur te gee, soos hulle tans met rente en dividende doen.
>
> Die storie is dus nog in die kookpot, al wat duidelik is is dat die kliënt
> en nie die fonds nie, die KWB sal moet betaal. Anders as by 'n effektetrust
> of 'n fonds van fondse.
>
>
> Annette wrote in message
> news:9ijcpe$ji2fp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat gaan die invloed van KWB op saamvatfondse wees? Gaan dit uitfasseer?
> Annette
>
|
|
|
|