Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Het iemand 'n Zoltrix Genie TV card?
Het iemand 'n Zoltrix Genie TV card? [boodskap #46314] Do, 12 Julie 2001 08:17 na volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Is daar enige iemand hier wat 'n Zoltrix Genie TV card het of weet van
iemand wat een het? Ek kan nie kanale op die UHF band met hom ontvang nie en
wil graag uitvind of iemand anders dieselfde probleem het en of dit moontlik
is.

Ek sal ook graag wil uitvind vanwaar op die net (behalwe Zoltrix se website)
kan ek die nuutste sagteware (Genie TV application en drivers) aflaai. Ek
het probeer by Zoltrix se website, maar dit is hopeloos te stadig.

Baie dankie.
Re: Het iemand 'n Zoltrix Genie TV card? [boodskap #46379 is 'n antwoord op boodskap #46314] Vr, 13 Julie 2001 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Net ingeval iemand belangstel of dieselfde probleem het, die fout is by
Zoltrix se "Auto scan". Ek kon die probleem "bypass" so nou soek ek nog net
'n website vanwaar ek die nuutste sagteware kan download.

Stone skryf in boodskap news:9ijmfu$njo$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Is daar enige iemand hier wat 'n Zoltrix Genie TV card het of weet van
> iemand wat een het? Ek kan nie kanale op die UHF band met hom ontvang nie en
> wil graag uitvind of iemand anders dieselfde probleem het en of dit moontlik
> is.
>
> Ek sal ook graag wil uitvind vanwaar op die net (behalwe Zoltrix se website)
> kan ek die nuutste sagteware (Genie TV application en drivers) aflaai. Ek
> het probeer by Zoltrix se website, maar dit is hopeloos te stadig.
>
> Baie dankie.
>
Re: Het iemand 'n Zoltrix Genie TV card? [boodskap #46385 is 'n antwoord op boodskap #46379] Vr, 13 Julie 2001 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar staan drivers op www.driverguide.com

Log in as "drivers", wagwoord "all".

Suk6!
____________________________________________________________ __
Stone schreef in berichtnieuws
9imaps$a2q$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Net ingeval iemand belangstel of dieselfde probleem het, die fout is by
> Zoltrix se "Auto scan". Ek kon die probleem "bypass" so nou soek ek nog net
> 'n website vanwaar ek die nuutste sagteware kan download.
>
> Stone wrote in message
> news:9ijmfu$njo$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Is daar enige iemand hier wat 'n Zoltrix Genie TV card het of weet van
>> iemand wat een het? Ek kan nie kanale op die UHF band met hom ontvang
nie
> en
>> wil graag uitvind of iemand anders dieselfde probleem het en of dit
> moontlik
>> is.
>>
>> Ek sal ook graag wil uitvind vanwaar op die net (behalwe Zoltrix se
> website)
>> kan ek die nuutste sagteware (Genie TV application en drivers) aflaai. Ek
>> het probeer by Zoltrix se website, maar dit is hopeloos te stadig.
>>
>> Baie dankie.
>>
>
Re: Het iemand 'n Zoltrix Genie TV card? [boodskap #46388 is 'n antwoord op boodskap #46385] Vr, 13 Julie 2001 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Max skryf in boodskap news:9imd3n$9ip$1@azure.nl.gxn.net...
> Daar staan drivers op www.driverguide.com
>
> Log in as "drivers", wagwoord "all".

Dankie Max, maar ek dink die password is verander, want all werk nie:-( Ek
kry elke keer "530 login incorrect".

>
> Suk6!
Re: Het iemand 'n Zoltrix Genie TV card? [boodskap #46392 is 'n antwoord op boodskap #46388] Vr, 13 Julie 2001 09:25 Na vorige boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Stone skryf in boodskap news:9imeg1$jeh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Max skryf in boodskap news:9imd3n$9ip$1@azure.nl.gxn.net...
>> Daar staan drivers op www.driverguide.com
>>
>> Log in as "drivers", wagwoord "all".
>
> Dankie Max, maar ek dink die password is verander, want all werk e:-( Ek
> kry elke keer "530 login incorrect".

Jammer, ignoreer asb. Ek het 'n ftp sessie probeer in plaas van by die
website inlog. Dankie, dit werk.

>
>>
>> Suk6!
>
Vorige onderwerp: Onderwysers en drankmisbruik
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Die Nuwe Weekblad Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 03:34:27 MGT 2024