Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jonas se tydsone.
Jonas se tydsone. [boodskap #46260] |
Wed, 11 July 2001 15:09  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waar in die wêreld is jy, Jonas? Jou berigte wat jy more gaan skryf is
nou al op my PC... Australië dalk?
___________________________________________________________
|
|
|
|
Re: Jonas se tydsone. [boodskap #46292 is 'n antwoord op boodskap #46286] |
Wed, 11 July 2001 22:58  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 11 Jul 2001 22:56:06 +0200, "Pijotter"
wrote:
> Hy sit seker in boomland...
>
> "Max" schreef in bericht news:9ihtng$sg8$1@azure.nl.gxn.net...
>> Waar in die wêreld is jy, Jonas? Jou berigte wat jy more gaan skryf is
>> nou al op my PC... Australië dalk?
>> ___________________________________________________________
ek het ook al 'n kalender verkeerd gelees, maar nog nooit gedink
vandag is môre nie :-)
(datum gewys kan selfs dit gebeur)
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:00:32 UTC 2025
|