| Krugerrande [boodskap #45757] |
Wo., 04 Julie 2001 10:28  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
|
Sien niks hier nie? Wat's aan die gang?
|
|
|
|
|
|
| Re: Krugerrande [boodskap #46123 is 'n antwoord op boodskap #46107] |
Di., 10 Julie 2001 04:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waar sou hulle die Krugerrande gevind het Max?
Annette
Max skryf in boodskap news:9ichje$alp$2@azure.nl.gxn.net...
> Gaan niemand byt nie...? Of is julle bang ek daag ook op met my metal
> detector?
>
> Is dit waar, of is my vriende besig om my vir 'n ride te vat?
>
> Is daar 4 000 krugerrande gevind?
> ___________________________________________________________
> "Max" wrote in message
> news:9hur90$o10$1@azure.nl.gxn.net...
>> Sien niks hier nie? Wat's aan die gang?
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Krugerrande [boodskap #46128 is 'n antwoord op boodskap #46126] |
Di., 10 Julie 2001 06:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jan van Ellisras het my niks laat weet nie - so ek neem aan dit is 'n
storie:))
Was op RSG gewees van 'n familie wat iets jare gelede moes opgegrawe het, en
dat hulle luuks al die jare geleef het sonder om ooit te werk, maar snaaks
genoeg het die storie hier gou doodgeloop, en selfs die koerante kon nie
eers die ontdekkers opspoor nie.
Annette
Max skryf in boodskap news:9ie6d2$pq8$1@azure.nl.gxn.net...
> Ellisras, of so een of ander obskure dorpie. Blykbaar 'n familie wat al jare
> daarmee sit... Maar as julle niks daarvan weet nie, het ek verkeerde
> inligting gekry...
> _________________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9ie21k$i64ih$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Waar sou hulle die Krugerrande gevind het Max?
>> Annette
>>
>> Max skryf in boodskap news:9ichje$alp$2@azure.nl.gxn.net...
>>> Gaan niemand byt nie...? Of is julle bang ek daag ook op met my metal
>>> detector?
>>>
>>> Is dit waar, of is my vriende besig om my vir 'n ride te vat?
>>>
>>> Is daar 4 000 krugerrande gevind?
>>> ___________________________________________________________
>>> "Max" wrote in message
>>> news:9hur90$o10$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> Sien niks hier nie? Wat's aan die gang?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Krugerrande [boodskap #46223 is 'n antwoord op boodskap #45757] |
Wo., 11 Julie 2001 08:10  |
Pieter Immelman
Boodskappe: 114 Geregistreer: Maart 1996
|
Senior Lid |
|
|
Dit het gebeur by Ermelo in Mpumalanga
pj
"Max" skryf in boodskap news:9hur90$o10$1@azure.nl.gxn.net...
> Sien niks hier nie? Wat's aan die gang?
>
|
|
|
|