| Bespreking: Rook [boodskap #46091] |
Ma., 09 Julie 2001 12:39  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Enigiemand hier wat so lief is vir rook dat hy/sy liewer sal tuis bly as om
uit te gaan en 'n aand saam met vriende in 'n restaurant te geniet?
Ek het en was nog nooit lus vir rook nie, dus vra ek net 'n vraag - ek wys
nog nie 'n beskuldigende vinger na iemand nie;)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bespreking: Rook [boodskap #46103 is 'n antwoord op boodskap #46097] |
Ma., 09 Julie 2001 14:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek moet - ek wag vir die dag dat Nickie gaan vloek oor die eter:))))
Annette
kie
wrote in message
news:3b49aefb$0$226@hades.is.co.za...
> Jy moet nie so baie RSG luister nie
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9icajt$i0836$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Enigiemand hier wat so lief is vir rook dat hy/sy liewer sal tuis bly as
> om
>> uit te gaan en 'n aand saam met vriende in 'n restaurant te geniet?
>>
>> Ek het en was nog nooit lus vir rook nie, dus vra ek net 'n vraag - ek wys
>> nog nie 'n beskuldigende vinger na iemand nie;)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Bespreking: Rook [boodskap #46108 is 'n antwoord op boodskap #46096] |
Ma., 09 Julie 2001 14:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sê nie veel vir die opwindende geselskap wat jy saamneem nie;)))
Annette
Max skryf in boodskap news:9icb7r$8k2$1@azure.nl.gxn.net...
> Ek sal nie tuisbly nie, maar as ek nie kan rook nie, word die aand ook nie
> lank nie...
> ________________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9icajt$i0836$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Enigiemand hier wat so lief is vir rook dat hy/sy liewer sal tuis bly as
> om
>> uit te gaan en 'n aand saam met vriende in 'n restaurant te geniet?
>>
>> Ek het en was nog nooit lus vir rook nie, dus vra ek net 'n vraag - ek wys
>> nog nie 'n beskuldigende vinger na iemand nie;)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bespreking: Rook [boodskap #46536 is 'n antwoord op boodskap #46531] |
Sa., 14 Julie 2001 07:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moet 'n helse groot fooitjie deur 'n klomp rokers wees om elke keer R10,000
boete te betaal.
Annette
Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:9ioq98$qp2$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> More Anette,
> Hier kan def. snaakse dinge uitkom.
> Ek gaan beslis nie meer na plekke toe waar ek nie mag rook nie.
> Wat nou wel hier by ons gebeur is dat resturante eerder die boetes betaal
> sodat mense wel kan rook, want sê hulle dat hulle hopeloos te veel klieente
> verloor het a.g.v die nuwe rookwette. Al wat gebeur is dat ons `n ekstra
> fooitjie bysit om die boetes te dek en daardie plekke kan jy vergelyk met
> plekke waar nie gerook mag word nie en jy moet sien dat ewe skielik moet
> daar by onbekende resturante plekke bespreek moet word.
>
> Ek weet werklik nie wat deur hierdie wette probeer bereik word nie,
> aangesien daar so baie ander dinge is wat mense se lewens kan red en wat
> gedoen kan word.
>
> Groete
> Frikkie
>
> Annette wrote in message
> news:9icajt$i0836$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Enigiemand hier wat so lief is vir rook dat hy/sy liewer sal tuis bly as
> om
>> uit te gaan en 'n aand saam met vriende in 'n restaurant te geniet?
>>
>> Ek het en was nog nooit lus vir rook nie, dus vra ek net 'n vraag - ek wys
>> nog nie 'n beskuldigende vinger na iemand nie;)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bespreking: Rook [boodskap #46547 is 'n antwoord op boodskap #46531] |
Sa., 14 Julie 2001 11:40   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> Wat nou wel hier by ons gebeur is dat resturante eerder die boetes betaal
> sodat mense wel kan rook, want sê hulle dat hulle hopeloos te veel klieente
> verloor het a.g.v die nuwe rookwette.
>
> Ek weet werklik nie wat deur hierdie wette probeer bereik word nie,
> aangesien daar so baie ander dinge is wat mense se lewens kan red en wat
> gedoen kan word.
>
Ek dink julle sal uitvind dat hierdie soort gepraat
ook ietwat van 'n urban legend is ( net soos die
mense wat vertel dat swartes nou na apartheid sug.)
In Toronto het die restourante gou uitgevind dat
hulle kliënte (selfs die wat gewoonweg rook) in die
rooklose dele van die restourante wou sit, en hulle
het dus gou die hele ding rookloos gemaak. Daar
is wel nog restourante wat rook en nie-rook
afdelings het, maar meer en meer restourante, veral
die fast food ouens, verwelkom jou met 'n bordjie
wat sê "Welcome to our smoke free environment."
En ek sien nie dat die mense daardeur afgesit word
nie.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Bespreking: Rook [boodskap #46549 is 'n antwoord op boodskap #46091] |
Sa., 14 Julie 2001 11:45  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:3B503073.F51FF949@home.com...
Frikkie Potgieter wrote:
> Wat nou wel hier by ons gebeur is dat resturante eerder die boetes betaal
> sodat mense wel kan rook, want sê hulle dat hulle hopeloos te veel klieente
> verloor het a.g.v die nuwe rookwette.
>
> Ek weet werklik nie wat deur hierdie wette probeer bereik word nie,
> aangesien daar so baie ander dinge is wat mense se lewens kan red en wat
> gedoen kan word.
>
KNIP:
Moet jy altyd die basters in `n gesprek inbring. Lyk my jy het `n probleem
met jou kleur. Hier is gepraat van ROO, ROOK, ROOK en niks van jou "urban
legends" nie.
Bly in die kombuis man....
Ek dink julle sal uitvind dat hierdie soort gepraat
ook ietwat van 'n urban legend is ( net soos die
mense wat vertel dat swartes nou na apartheid sug.)
Gloudina
|
|
|
|