Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie Holland
| Re: Dankie Holland [boodskap #46038 is 'n antwoord op boodskap #46033] |
So., 08 Julie 2001 10:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jammer om dit te hoor - nou sal ek ekstra versigtig hier moet fiets:)))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9i96lt$n1a$1@news1.xs4all.nl...
> In die veilige Holland :-)
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9i5g5b$h0glq$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> In Holland of in die gevaarlike SA?:)))
>> Annette
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9i540j$fhv$1@news1.xs4all.nl...
>>> Ag mense, ek het s jaar gelede 'n ongeluk met my fiets gehad, 'n ander
>>> fietser het my aangery en ek het my twee arms gebreek/gekraak??.
>>> Die regter is weer goed, maar die linker
>>> moet weer geopereer word.
>>> Maar bang, nee ekke nie, met die gips aan het ek alweer fietsgery.
>>>
>>> Maar ja ek is super :-)))
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Gids" schreef in bericht
>>> news:TGl17.189761$u5.3668044@zwoll1.home.nl...
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9i4d4e$glj07$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Max, Max - jy het maar min geloof in ons opdraendes en afdraendes
>>>> jong.:)))
>>>> >
>>>> > Ek het met 'n groep fiets gery van Bloemfontein oor Welkom tot in
>>>> Kroonstad,
>>>> > en oor Winburg terug - en daar was geen probleme nie.Al wat ek weet is dat
>>>> > die Vrystaat nie soplat is as wat sommige mense dink nie;))
>>>> >
>>>> > Hier in Bellville fiets die mense dat dit klap - dit is 'n heeltydse geoefen
>>>> > om deel te neem aan die Sanlam en Twee Oseane toere.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>>
>>>> Ek het 'n krom onderbeen van fietsry in SA. Dit het my 6 weke in die
>>>> hospitaal gekos, 15 operasies en 11 maande in gips. Ek was sedertdien te
>>>> bang om op 'n fiets te ry in SA. Hier in Nederland ry ek nou fiets. Daar is
>>>> twee aspekte wat my my enigste vrees (behalwe spinnekoppe) help oorkom het -
>>>> Daar is oral fietspaaie, en daar is respek vir fietsryers. Sterker nog - ek
>>>> het verneem dat as jy as motoris 'n fietser omry is die gevolge
>>>> skrikwekkend. Max kan jou mer vertel :)
>>>>
>>>> -Gideon-
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #46049 is 'n antwoord op boodskap #46046] |
So., 08 Julie 2001 12:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Goeie Idee Max - ek sal uitvind en jou laat weet.
Jy kan die fiets sponsor en ek die verf:))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Max skryf in boodskap news:9i9h8r$9so$5@azure.nl.gxn.net...
> In NL verf mense hulle fietse om te help teen diefstal. Sommige lyk
> letterlik of hulle in 'n bad pienk of geel verf gedoop is. Hier ry ook
> kunswerke rond... met strepe, kolle, of blommetjies.
>
> In NL is dit gewoon om meer vir jou slot as vir jou fiets te betaal...
>
> 'n NL'se fiets is niks om na te kyk nie, maar gaan ry bietjie 'n draai
> met een...
>
> Is daar nie 'n manier waarop mens 'n fiets per maand kan sponsor nie? Ek
> sal 'n debietorder teken, maar ek wil 'n foto van die oorhandiging hê!
> ____________________________________________________________ _
>
> "Tobie" wrote in message
> news:9i96pm$nbb$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> "Fielies"
>> : Dit kan ten minste keer dat 40 000 ander fietse
>> : gesteel word,,...
>> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>> Fielies, ek hou van jou
>> --
>> ------------------------------------------------------------ -----
>> Die beste helpende hand is aan die einde van jou eie arm.
>> ------------------------------------------------------------ -----
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #46062 is 'n antwoord op boodskap #46038] |
So., 08 Julie 2001 21:56   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Dit is hoekom ek vir jou my ou tennisracket stuur, jy kan die ander fietsers
van die pad afslaan.
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9i9eob$hs1uu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jammer om dit te hoor - nou sal ek ekstra versigtig hier moet fiets:)))
> Annette
>
>
> Rico wrote in message
> news:9i96lt$n1a$1@news1.xs4all.nl...
>> In die veilige Holland :-)
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9i5g5b$h0glq$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> In Holland of in die gevaarlike SA?:)))
>>> Annette
>>>
>>> Rico wrote in message
>>> news:9i540j$fhv$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Ag mense, ek het s jaar gelede 'n ongeluk met my fiets gehad, 'n ander
>>>> fietser het my aangery en ek het my twee arms gebreek/gekraak??.
>>>> Die regter is weer goed, maar die linker
>>>> moet weer geopereer word.
>>>> Maar bang, nee ekke nie, met die gips aan het ek alweer fietsgery.
>>>>
>>>> Maar ja ek is super :-)))
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>> "Gids" schreef in bericht
>>>> news:TGl17.189761$u5.3668044@zwoll1.home.nl...
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9i4d4e$glj07$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Max, Max - jy het maar min geloof in ons opdraendes en afdraendes jong.:)))
>>>> > >
>>>> > > Ek het met 'n groep fiets gery van Bloemfontein oor Welkom tot in
>>>> > Kroonstad,
>>>> > > en oor Winburg terug - en daar was geen probleme nie.Al wat ek weet is dat
>>>> > > die Vrystaat nie soplat is as wat sommige mense dink nie;))
>>>> > >
>>>> > > Hier in Bellville fiets die mense dat dit klap - dit is 'n heeltydse geoefen
>>>> > > om deel te neem aan die Sanlam en Twee Oseane toere.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> >
>>>> > Ek het 'n krom onderbeen van fietsry in SA. Dit het my 6 weke in die
>>>> > hospitaal gekos, 15 operasies en 11 maande in gips. Ek was sedertdien te
>>>> > bang om op 'n fiets te ry in SA. Hier in Nederland ry ek nou fiets. Daar is
>>>> > twee aspekte wat my my enigste vrees (behalwe spinnekoppe) help oorkom het -
>>>> > Daar is oral fietspaaie, en daar is respek vir fietsryers. Sterker nog - ek
>>>> > het verneem dat as jy as motoris 'n fietser omry is die gevolge
>>>> > skrikwekkend. Max kan jou mer vertel :)
>>>> >
>>>> > -Gideon-
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #46066 is 'n antwoord op boodskap #46062] |
Ma., 09 Julie 2001 02:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Rico - vreeslik gaaf van jou - maar ek is mos 'n gemoedelike mens -
hoekom sal ek hulle wil aanrand met 'n raket as ek sommer my vuiste kan
gebruik?:)))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9iakke$8j2$1@news1.xs4all.nl...
> Dit is hoekom ek vir jou my ou tennisracket stuur, jy kan die ander fietsers
> van die pad afslaan.
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9i9eob$hs1uu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jammer om dit te hoor - nou sal ek ekstra versigtig hier moet fiets:)))
>> Annette
>>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9i96lt$n1a$1@news1.xs4all.nl...
>>> In die veilige Holland :-)
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9i5g5b$h0glq$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> In Holland of in die gevaarlike SA?:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Rico wrote in message
>>>> news:9i540j$fhv$1@news1.xs4all.nl...
>>>> > Ag mense, ek het s jaar gelede 'n ongeluk met my fiets gehad, 'n ander
>>>> > fietser het my aangery en ek het my twee arms gebreek/gekraak??.
>>>> > Die regter is weer goed, maar die linker
>>>> > moet weer geopereer word.
>>>> > Maar bang, nee ekke nie, met die gips aan het ek alweer fietsgery.
>>>> >
>>>> > Maar ja ek is super :-)))
>>>> >
>>>> > Gr.Rico
>>>> > "Gids" schreef in bericht
>>>> > news:TGl17.189761$u5.3668044@zwoll1.home.nl...
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:9i4d4e$glj07$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Max, Max - jy het maar min geloof in ons opdraendes en afdraendes jong.:)))
>>>> > > >
>>>> > > > Ek het met 'n groep fiets gery van Bloemfontein oor Welkom tot in Kroonstad,
>>>> > > > en oor Winburg terug - en daar was geen probleme nie.Al wat ek weet is dat
>>>> > > > die Vrystaat nie soplat is as wat sommige mense dink nie;))
>>>> > > >
>>>> > > > Hier in Bellville fiets die mense dat dit klap - dit is 'n heeltydse
>>>> > > geoefen
>>>> > > > om deel te neem aan die Sanlam en Twee Oseane toere.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Ek het 'n krom onderbeen van fietsry in SA. Dit het my 6 weke in die
>>>> > > hospitaal gekos, 15 operasies en 11 maande in gips. Ek was sedertdien te
>>>> > > bang om op 'n fiets te ry in SA. Hier in Nederland ry ek nou fiets. Daar is
>>>> > > twee aspekte wat my my enigste vrees (behalwe spinnekoppe) help oorkom het -
>>>> > > Daar is oral fietspaaie, en daar is respek vir fietsryers. Sterker nog - ek
>>>> > > het verneem dat as jy as motoris 'n fietser omry is die gevolge
>>>> > > skrikwekkend. Max kan jou mer vertel :)
>>>> > >
>>>> > > -Gideon-
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #46196 is 'n antwoord op boodskap #46094] |
Di., 10 Julie 2001 19:25  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
hier in my dorp dink hulle die sypaadjie behoort ook aan hulle
selfs die ouer mense moet padgee as hulle skielik om 'n hoek kom
--
|
|
|
|
| Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 01:05:50 UTC 2026
|