Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Louis Leipoldt
Louis Leipoldt [boodskap #45977] Sa, 07 Julie 2001 13:09 na volgende boodskap
P.B.S.  is tans af-lyn  P.B.S.
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek mag agter die tyd wees maar ek kry in 'n ou DE KAT 'n artikel van hom. Hy
was maar 'n snaakse enetjie, maar sy tyd baie vooruit. Weet iemand meer van
hom?
Re: Louis Leipoldt [boodskap #46082 is 'n antwoord op boodskap #45977] Ma, 09 Julie 2001 08:17 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

Daar het onlnags 'n vet biografie oor hom verskyn. Deur JC Kannemeyer,
dink ek.

On Sat, 7 Jul 2001 15:09:17 +0200, "P.B.S." wrote:

> Ek mag agter die tyd wees maar ek kry in 'n ou DE KAT 'n artikel van hom. Hy
> was maar 'n snaakse enetjie, maar sy tyd baie vooruit. Weet iemand meer van
> hom?
>
Vorige onderwerp: ja swaer...
Volgende onderwerp: Harry se weeklikse Bom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 11:33:51 MGT 2024