Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soek jy 'n Nuwe Naam? Vertaal soort van:))
Soek jy 'n Nuwe Naam? Vertaal soort van:)) [boodskap #45965] Sa, 07 Julie 2001 05:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van my ander ng waar ons net nooit baklei nie:

> Just found a website that will convert your plain old name into a name
Jeannie skryf dat sy 'n webblad ontdek het wat jou 'n nuwe naam gee, sodat
jy mooi inpas as jy verkies om in Hobbit se wêreld rond te beweeg.
> befitting an inhabitant of Middle Earth. Won't quite make you a Hobbit, but
> close enough.
>
> www.chriswetherell.com/hobbit
>
> Have fun!
> Jeanie
> (aka Myrtle Burrows)

Skye en veral Denis kry ook mooi name ( ek het Denis ontmoet, en sy nuwe
naam pas hom uitstekend:))
I did...but I feel as if I've gone down in the world. Once I was Lady
Claymore. Now I'm Azaelia Bumbleroot of Far Downs. Denis' is a beaut:
Bodo Boffin of Needlehole! LOL

Skye...errr...Azaelia

Daisy Toadfoot ( tot onlangs toe Annette)
( Noudat ek 'n Engelse naam het, kan ek lekker in Amerika gaan kuier:)) )
Re: Soek jy 'n Nuwe Naam? [boodskap #46251 is 'n antwoord op boodskap #45965] Wo, 11 Julie 2001 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
: Daisy Toadfoot ( tot onlangs toe Annette)
: ( Noudat ek 'n Engelse naam het, kan ek lekker in Amerika gaan
kuier:)) )
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Daisy Sugarbowl de Milker ? ;-)
--
--------------------------------------
http://www.om.org/main.htm
--------------------------------------
Re: Soek jy 'n Nuwe Naam? [boodskap #46659 is 'n antwoord op boodskap #46251] Ma, 16 Julie 2001 05:02 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Dit is ook baie beskrywend:)))
Annette

Tobie skryf in boodskap news:9ikvkq$2v1$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Annette"
> : Daisy Toadfoot ( tot onlangs toe Annette)
> : ( Noudat ek 'n Engelse naam het, kan ek lekker in Amerika gaan
> kuier:)) )
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Daisy Sugarbowl de Milker ? ;-)
> --
> --------------------------------------
> http://www.om.org/main.htm
> --------------------------------------
>
Vorige onderwerp: Re: From 1960 to 1992 South Africa was excluded from the Olympics
Volgende onderwerp: Tito Raps die Ekonome!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 23:22:12 MGT 2024