Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Viljoen se volgende Bom
Viljoen se volgende Bom [boodskap #45964] Sa, 07 Julie 2001 04:58
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nadat hy agtegekom het dat die nuwe jong manne nie genoeg ondervinding het
nie, en dus moet teruggaan na hulle provinsiale spanne, kondig Viljoen aan
dat hy die oud-Springbokke wat hom so kritiseer weer gaan laat speel.
Gerrie Germishuys en Mannetjies Roux is besig om hulle skoene te soek:))
Annette
Vorige onderwerp: The fourth of July
Volgende onderwerp: Wat de ....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 29 00:34:45 MGT 2024