Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » staking?
staking? [boodskap #459] |
Vr., 30 Mei 2003 19:42  |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou is julle twee besig met 'n staking?
Speedy (vanaand werklik op spoed)
|
|
|
|
|
Re: staking? [boodskap #463 is 'n antwoord op boodskap #462] |
Sa., 31 Mei 2003 07:41  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:gukgdvor0tdftgpb2uvb5tr63f1ait67vl@4ax.com...
> On Sat, 31 May 2003 03:53:05 +0100, "Raj" wrote:
>
>> Dit het presies 4am Engelse tyd hier aangekom. Welkom terug.
>>
>> Lorinda
>>
>>
> Wat maak jy 4vm by jou rekenaar!!!
> Of is dit wat jou rekenaar sê hoe laat dit afgelaai is?
Ek het 'n rukkie tevore terug gekom (ek het vriende ontmoet in 'n plek met
die naame "tea room des artises").
>
> Ek het dit 9:42pm gestuur. Wonder waar lê hierdie probleem.
> Op hierdie manier, sou jy as ek jou om jou hand vra, lankal getroud
> wees teen die tyd wat my versoek by jou uitkom!
>
> Sien jou later (voor Big Ben:-)))
DIs reg. Maak seker dat jy daar is. (Die hele ding het begin omdat ek haar
aandag van Elaine en Annette wou aftrek. En ek het knaend jou frases
gebruik.....:-)
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 09:06:58 UTC 2025
|