Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » The fourth of July
The fourth of July [boodskap #45769] Wo, 04 Julie 2001 13:16 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

> Thomas Jefferson said that liberty and ignorance cannot coexist.

Thomas Jefferson was natuurlik ook maar 'n ou witomie. Tot die later deel
van die neëntiende eeu het
hulle nog slawe in die VSA gehad, lank nadat dit al
in Europa en die Britse besittings afgeskaf het. Tot
en met 1964 het hulle nog apartheid in die suide van
die VSA gehad offisieel, en onoffisieel ook in die
noorde. So al hierdie gepraat oor liberté is ook maar
net 'n napraat van die slagspreuke van die Franse
Rewolusie tot 'n groot mate in die sewentiende eeu.
Alles is net van toepassing op die setlaars uit Europa.
Die inheemse bevolking van die VSA word gaily
uitgeroei, en klompe skepe bring mense van Afrika
wat in kettings gehou word as hulle nie op die
plantasies werk nie.

Minnehaha, wat bly aan die einde van die
underground railway.
Re: The fourth of July [boodskap #45832 is 'n antwoord op boodskap #45769] Do, 05 Julie 2001 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En zoo sprakt een oude witte dame...
skryf in boodskap news:3B4317EC.7C4E91A3@home.com...
> Thomas Jefferson said that liberty and ignorance cannot coexist.

Thomas Jefferson was natuurlik ook maar 'n ou witomie.
Re: The fourth of July [boodskap #45962 is 'n antwoord op boodskap #45769] Sa, 07 Julie 2001 04:52 Na vorige boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wed, 04 Jul 2001 13:16:08 GMT:: @home.com skryf:

> Die inheemse bevolking van die VSA word gaily
> uitgeroei,

Meeste was heel straight dink ek!!
Vorige onderwerp: wonen in Zuid-Afrika
Volgende onderwerp: Viljoen se volgende Bom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 18:49:26 MGT 2024