Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Mandrake en ander bestanddele
|
|
|
|
|
|
|
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #446 is 'n antwoord op boodskap #442] |
Wed, 28 May 2003 22:12   |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 28 May 2003 23:02:55 +0100, "Raj" wrote:
>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:9paadv8llsfv4l9hf5gcgfisa4c6vj55ck@4ax.com...
>
>
>> Dit het net drome gebly. Onskuldige Speedietjie het klaar
>> die venynigheid van die groep ervaar. En ek probeer nice wees.
>>
>> Is maar 'n stink site daai:-)))
>>
>> Speedy Conzales
>>
>
> Jy het probeer nice wees........ Jy het vir die ou gese hy LIEG (of so
> iets)! Nee, 'n luiperd kan van kolle verander... (nee, wag dis nie reg nie,
> maar jy weet wat ek bedoel). In elk geval, Speedy het 'n ten volle gevormde
> karakter. Hy is 'n wrede en meedoenlose skaker van eiendom en aanhouer van
> onskuldige mense onder treinspoorbrue. Nie eers DD het sulke dinge
> aangevang nie:-)
>
>
> Lorinda
>
>
Hier het ek tyd nodig om verweer op te stel.
Ek sal jou antwoord op dié na ek menseregte
en diesmeer gaan opkyk het.
Intussen, ek het vanmôre om ses uur (terwyk ek
na 'n Adobe Acrobat Writer op CD gesoek het,
op 'n skakel afgekom, wat ek lank terug op
CD gebêre het.
http://www.adviser.2ya.com
Davie Conzales
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #458 is 'n antwoord op boodskap #456] |
Thu, 29 May 2003 17:25  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:pf4bdv4cp9ubffh57qpdg6vkh6m87vrhjc@4ax.com...
> Maar net een feit oordonder alles: Jy skryf ongelooflike mooi
> Afrikaans! :-)))
>
> Speedy
Ag baie dankie. Bloos bloos. Ek hou van tale. En van lees (nie net op die
internet nie).
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Feb 24 00:00:31 UTC 2025
|