Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » filosofie van die dag
filosofie van die dag [boodskap #45796] |
Wed, 04 July 2001 18:26  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gideon, soos nog al die jare, is dit performance art. 'n
Mengsel van drama en liriek. Hoekom dink jy hierdie
nuusgroep floreer? Omdat daar aksie is.
Gloudinitius
|
|
|
|
Re: filosofie van die dag [boodskap #45810 is 'n antwoord op boodskap #45809] |
Wed, 04 July 2001 20:51  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 04 Jul 2001 20:35:02 GMT, "Gids" wrote:
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:dsn6kt0u30s2s9pa04j7rjpju5qem5lkjp@4ax.com...
> O... jy
> probeer vir Gloudien namaak........... ???????????
en sodoende die onpopulêrste figuur op die ng word?
> Die liriek ontbreek nog so 'n bietjie, maar duidelik leer jy vinnig.
Gids, jy ontbreek aan leiding... ek het haar presies gekwoteer, so sê
vir Gloudina wat skort!
>
> -Gideon-
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:59:51 UTC 2025
|