| Wie wil 'n erf koop? Goedkoop slegs R25 [boodskap #45752] |
Wo., 04 Julie 2001 09:25  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Net in SA
Die PAC bied erwe te koop in Kempton park @ R25 'n erf. Die grond behoort
aan die staat en aan 2 boere. Die polisie meen daar het al 5000 mense hul
R25 de betaal.
Krokkie
|
|
|
|
| Re: Wie wil 'n erf koop? Goedkoop slegs R25 [boodskap #45754 is 'n antwoord op boodskap #45752] |
Wo., 04 Julie 2001 10:06  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het juis vanoggend aansoek gedoen vir PAC lidmaatskap sodat ek ook grond
kan verkoop:))
Annette
Krokkie skryf in boodskap news:3b42e066$0$228@hades.is.co.za...
> Net in SA
>
> Die PAC bied erwe te koop in Kempton park @ R25 'n erf. Die grond behoort
> aan die staat en aan 2 boere. Die polisie meen daar het al 5000 mense hul
> R25 de betaal.
>
> Krokkie
>
|
|
|
|