Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is dit nou winter Anette
Is dit nou winter Anette [boodskap #45730] Wo, 04 Julie 2001 06:09 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hi daar Anette

Ek hoor op die radio dat daai koue front julle getref het. Is dit regtig so
erg as wat hulle dit afmaak ?

Groete
Re: Is dit nou winter Anette [boodskap #45744 is 'n antwoord op boodskap #45730] Wo, 04 Julie 2001 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Krokkie - Ons het inderdaad gister winter gehad!!!
Te heerlik!! Winterreen - vreeslik romanties.
Ek het selfs vir die geleentheid die eerste keer sedert 1998 die verwarmer
uitgehaal.:)))
Helaas - nog nie naby koud genoeg om die elektriese kombers wat sedert 1979
in sy verpakking lê ( soos dit met die trek van Bloemfontein af gekom het)
uit te haal nie.

Vandag is die reen weg - Ek sien blou lug en wit wolke.
Dus, lyk my ek gaan alweer nie hierdie jaar kans kry om'n jas te dra nie.
Annette

Krokkie
wrote in message
news:3b42b25d$0$226@hades.is.co.za...
> Hi daar Anette
>
> Ek hoor op die radio dat daai koue front julle getref het. Is dit regtig so
> erg as wat hulle dit afmaak ?
>
> Groete
>
Re: Is dit nou winter Anette [boodskap #45750 is 'n antwoord op boodskap #45744] Wo, 04 Julie 2001 08:37 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
sjoeeeeeeeeee

wat praat julle k*k
ons is so bly hier, ons het vir 'n week nie reen gehad nie!!!!!!!!!!
Die lug is so blou en dit is so lekker weer, 28 grade!! maar daar is ook
so'n lekker windjie.
Ek mis net die palme en die blou see.
Die Noordsee is skoon maar so donker.

Ek sien julle gaan lekker strand toe!!

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9huiog$f0erm$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Krokkie - Ons het inderdaad gister winter gehad!!!
> Te heerlik!! Winterreen - vreeslik romanties.
> Ek het selfs vir die geleentheid die eerste keer sedert 1998 die verwarmer
> uitgehaal.:)))
> Helaas - nog nie naby koud genoeg om die elektriese kombers wat sedert 1979
> in sy verpakking lê ( soos dit met die trek van Bloemfontein af gekom het)
> uit te haal nie.
>
> Vandag is die reen weg - Ek sien blou lug en wit wolke.
> Dus, lyk my ek gaan alweer nie hierdie jaar kans kry om'n jas te dra nie.
> Annette
>
>
> Krokkie
> kopnanderpleknamy.krok> wrote in message[/color]
> news:3b42b25d$0$226@hades.is.co.za...
>> Hi daar Anette
>>
>> Ek hoor op die radio dat daai koue front julle getref het. Is dit regtig
> so
>> erg as wat hulle dit afmaak ?
>>
>> Groete
>>
>
Vorige onderwerp: Puk se webwerf
Volgende onderwerp: Wie wil 'n erf koop? Goedkoop slegs R25
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:48:08 MGT 2024