Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Special Assignment
Special Assignment [boodskap #45717] |
Di., 03 Julie 2001 21:38  |
Pieter Immelman
Boodskappe: 114 Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien die Swellendam draad raak laaaaaaaaank, so kom ons gaan hier aan.
Die program, met die naam hierbo, is weekliks op nasionale tv. met verslae
oor allerhande onderwerpe, gewoonlik iets wat swak is, 'n slegte beeld skep
ens. (soos Carte Blanche........maar ek hettie M-net nie)
Vanaand was die onderwerp die jag van luiperds met die hulp van opgeleide
honde.....en dis onsportief en walglik(my siening).
Aan die einde van die program het die aanbiedster wéér gesę dat hule nog
steeds besig is met die ondersoek na toestande in hospitale en die kykers
wéér gevra om info in te stuur wat sekerlik opgevolg gaan word,
As.........As alles dan so wonderlik was, hoekom sou hulle tyd, energie en
geld mors om hierdie klaarblyklike ongerymdhede, agteruitgang ens, ens op te
volg en te beeldsaai??????
pj
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Special Assignment [boodskap #45785 is 'n antwoord op boodskap #45776] |
Wo., 04 Julie 2001 14:53   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Die hele gesprek het wel gegaan oor Gloudina se aanvegbare stellings.
>
> En moenie met 'n vrou praat oor logika nie;))))
O, gits, nou beswadder jy weer die vroulike geslag. Dink
jy mans bewonder jou as jy so neerhalend oor vroumense
se logiese denke praat?
Tant Hessie van die Derde Republiek
se vroue-brigade
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Special Assignment [boodskap #101479 is 'n antwoord op boodskap #101473] |
Wo., 16 Februarie 2005 15:01  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hrrrrmmm!!
"Annette" skryf in boodskap news:cuv7jh$cbv$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mens kry baie aantreklike swart mans wat alte graag sal wil saamry:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:dJydnVOBKp9WvY7fRVn-qg@is.co.za...
>> Wys jou net jy vreet snoek heeldag en pram die papsak......dis nie die
>> domkrag nie! Dis die moere...nie vroumense nie, daai goete wat die
>> wiele
>> vashou en wat jy met 'n spênner moet losdraai. Dit sit nie in elke vrou se
>> gat om dit te kan doen nie. Weet jy wat weeg 'n taaier van 'n lorrie?
>> Verder kan jy 'n swart arbeider op die langpad saam met enige manlike drywer
>> stuur, maar 'n wit vrou? Nie maklik nie! Prakties is dit 'n boggerop...
>> "Annette" wrote in message
>> news:cuuud8$ns6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :))))) Die meeste trokdrywers wat ek sien is maar tingerig, en hoeveel
>>> fisiese krag het mens nou juis nodig as jy 'n pneumatiese domkrag het?
>>> Of praat jy nou van die krag wat mens moet hê om die wiel te rol en op te
>>> lig?
>>> Ag nee wat - enige mens wat mieliepap eet het genoeg krag daarvoor.:))
>>> Lyk my die meisies daar in Suidwes doen 'n goeie joppie om sommige van jul
>>> mans daar te laat dink hulle is kragtelose hulpelose wesentjies:))
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:NcqdncTGmdeUZo_fRVn-iA@is.co.za...
>>>> Luister koekie, as jy 'n 1000+ kilo's weg is van die naaste groot sentrum af
>>>> en in die middel van die woestyn, dan kan jy nie wag vir 'n
>>>> ondersteuningspan nie. Vrouens....OOR DIE
>>>> ALGEMEEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!......het nie die fisiese krag nie.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cuusn7$k15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > :)))))) So jy meen die trokbestuurder maak sommer self die ou
>>>> > agterwielietjie reg?
>>>> > Nou wonder ek net hoekom ek gereeld ondersteuningsvoertuie sien by
>>>> > groot
>>>> > trokke met wiel- en ander probleme, en geen vroumens in sig nie?:)))
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:E8WdnRrBdI0nbI_fRVn-gg@is.co.za...
>>>> >> Foeitog ja, en ek wonder waar al die onderhoud vandaan gaan kom as jy in die
>>>> >> boendoes staan en 'n 18-wheeler se binneagterwiel is pap? Dis
>>>> >> soos daai
>>>> >> Koeke deur Afrika-toer....met hul mans op gereedheidsgrondslag om
>>>> >> hulle
>>>> >> te
>>>> >> help as daar moeilikheid is.
>>>> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> news:cuuq75$de6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> > Het iemand van julle dit gesien?
>>>> >> > Geen wonder een van die skuldiges wou dit met 'n hofinterdik verhoed nie.
>>>> >> > Miskien moet hulle maar alle langafstandvragmotors laat bestuur deur
>>>> >> > dames:))
>>>> >> > --
>>>> >> > Groetnis
>>>> >> > Annette
>>>> >> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 20:07:37 UTC 2025
|