| "Ketter" deur CHARL DURAND [boodskap #4566] |
Di., 11 April 2006 14:50  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
KETTER
Charl Durand
As ek aanhaal uit die bybel
sal jy verstaan
as ek ophou vrae vra
en niemand is hier
wie sal 'n boom hoor val?
|
|
|
|
|
|
| Re: "Ketter" deur CHARL DURAND [boodskap #4573 is 'n antwoord op boodskap #4571] |
Do., 13 April 2006 07:02  |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" ek dit aan my dogter noem toe se sy dat Christus ook nie gehuil het nie[/color]
> - en danksy Van Melle kon ek haar reghelp.
Kortste teksvers in die Bybel, Johannes 11:35: "Jesus het gehuil".
Jou predikant het jou reg vertel. Daar is sprake van elke menslike emosie
wat Jesus sou ervaar het, woede, vrees, pyn, hartseer, maar nie van vreugde
nie. Dit is waarskynlik omdat die evangeliste klem daarop wou lê dat sy
hele lewe vol lyde was om ons ontwil. Om aan te neem dat Hy nooit gelag het
nie, omdat ons nie daarvan lees nie, sou verkeerd wees. Hy was 'n
volwaardige mens en daarom sou Hy waarskynlik by geleentheid ook gelag het;
baie van sy uitsprake oor en teenoor die Fariseërs en Skrifgeleerdes is vol
ironie, sarkasme en selfs spot!
|
|
|
|